Myrtle's Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Craig C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
David L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelike mense. Dankie.
Kobus R - Jul 2024
Algehele gradering
Gasvry en alles wat jy nodig het.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Jy was baie welkom hier en ons hoop om jou eendag weer te kan huisves.
Kevan M - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxed. Restful. Pleasant.
Hilary C - Jul 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ons het lekker gerus.
Rob M - Aug 2024
Algehele gradering
Overpriced for what you get.
Jessica S - Mei 2024
Algehele gradering
Mop i. p. v mat by stort. Plastiek stoel in stort grillerig.
Dalene B - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable room.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Thank you for your kind review, Dalene.
You were most welcome here and it was a pleasure meeting you and hosting you.
Warm regards,
Peter
Genine P - Sep 2023
Algehele gradering
Overnight to rest and refresh.
Ron C - Jul 2023
Algehele gradering
I was not happy at all.
Marieke W - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam. Het in al my behoeftes voorsien.
Deon F - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese, vriendelike, gerieflike verblyf.
Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely place for the price you pay.
Bruce T - Feb 2022
Algehele gradering
Best value for money in Stilbaai!
Shane F - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Hallo Shane,
Baie dankie vir die resensie. Jy en familie was baie welkom hier en ons hoop van harte om julle weer hier te sien.
Vriendelike groete,
Peter
Andries D - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelukkig was die kamer nie "disabled friendly" nie. Daar is 'n trappie by die badkamer wat dit bykans onmoontlik maak om in stort te kan kom. Tweedens was daar net 'n plastiek stoel in stort wat moeilik maak vir 'n dubbel amputee soos myself.
Marieke W - Sep 2022
Algehele gradering
Stilte, privaat en skoon.
Dyle S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Hi Dyle, Thank you so much for the review. You and family were most welcome here and we sincerely hope to see you here again.
Kind regards
Peter
Isak B - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Renette S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Dankie vir die vriendelike resensie. U was baie welkom hier.
Dawid Jakobus S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Baie dankie vir u mooi review, Dawid. U was baie welkom hier en ons sien uit om u weer te sien.
Vriendelike groete,
Peter
Helma N - Apr 2021
Algehele gradering
Geen DStv, net gewone kanale.
Anonieme gas - Mei 2021
Algehele gradering
Liezl H - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig skoon en gerieflik.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Baie dankie Liezl, ek is so bly om te hoor julle was gemaklik en gelukkig by Myrtles Retreat. Ek hoop ons sien u weer een van die dae.
Vriendelike groete
Peter
Shane F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Thank you for your kind review. You were most welcome at Myrtles Retreat.
Deon F - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike, gerieflike verblyf.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Dankie vir die vriendelike resensie. Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het en hoop van harte op die geleentheid om u weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Peter
Isak B - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens en funksionele verblyf.
Eben B - Feb 2019
Algehele gradering
Die beste verblyf wat ek nog by was.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons is so bly dat u, u verblyf hier geniet het. Ons hoop om u binnekort weer te sien. U sal altyd hier welkom wees.
Cindy S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker home feeling.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Dankie vir die vriendelike resensie. U was baie welkom by Myrtles Retreat en 'n plesier om te gasheer.
Vriendelike groete
Peter
Lock N - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in veilige area.
Janice C - Nov 2019
Algehele gradering
Great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed.
Baie gemaklik en skoon, en kombuis is goed toegerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Myrtle's Retreat se terugvoer
Hi Janice,
Thank you very much for your kind review. I am so glad to hear that you were comfortable here. You were most welcome at Myrtles Retreat and it was a pleasure hosting you.
Kind regards
Peter
Jan Karel B - Sep 2019
Algehele gradering
Alles mooi, behalwe rook en parkeerplek.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Caren M - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Natalie F - Des 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing. From the warm greeting by Peter to the lovely set up in the rooms, it was an absolute treat!
Beatrice B - Mrt 2018
Algehele gradering
Nice place to stay.
Hansie K - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies. Kamer het ongelukkig na rook geruik. Dit was warm en 'n waaier in die kamer sou baie gehelp het.
Erna D - Des 2016
Algehele gradering
Lekker gebly!
Jhane N - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Corli M - Des 2016
Algehele gradering
Swak bestuur.
Lees meer- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang