Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myrtle's Retreat

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Sherm C
1 nag
5.0
Sep 2024

Felt like a home away from home. I had an incredible one-night stay at Myrtle's Retreat. I met the welcoming and friendly host, the adorable and full of energy dogs, and the kind assistant. Extremely understanding and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Myrtle's Retreat
Thanks for your kind review, Sherm. It was a pleasure hosting you and you were very welcome. Kind regards, Peter

Andrie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker wegbreek saam vriend om vis te vang. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig C
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie lekker dankie. Ons het net een aand daar gebly. Baie skoon en netjies. Mag net nie binne in 'n kamer eet nie, maar daar is 'n pragtige buiteplekkie met tafels en stoele en 'n groot gemeenskaplike kombuis wat alles bevat wat jy nodig het om kos te maak. Almal is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie netjies en baie vriendelike mense. Dankie. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus R
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Gasvry en alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Myrtle's Retreat
Baie dankie vir die resensie. Jy was baie welkom hier en ons hoop om jou eendag weer te kan huisves.

Kevan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Relaxed. Restful. Pleasant. Service on arrival was great. Rooms are lovely and clean. The kitchen and dining area were well set up. Staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hilary C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ons het lekker gerus. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ons het lekker gerus en goed geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rob M
1 nag
3.0
Aug 2024

Overpriced for what you get. The decor makes the rooms look dingy and institutional. Terrible cheap coffee and powder creamer in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jessica S
1 nag Gesin met tieners
1.4
Mei 2024

Mop i. p. v mat by stort. Plastiek stoel in stort grillerig. Ons gesin het glad nie welkom gevoel nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R250
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3OTk5MzMzLWYxMGMtNDc3OS04OWNiLWE4NTZkODkwZDk1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 1 mens 43 5 1 5 4 Dorp Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371995215695 21.398753982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang