Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myrtle's Retreat

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 40 resensies vir Myrtle's Retreat
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Craig C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C

Baie lekker dankie.

Ons het net een aand daar gebly. Baie skoon en netjies. Mag net nie binne in 'n kamer eet nie, maar daar is 'n pragtige buiteplekkie met tafels en stoele en 'n groot gemeenskaplike kombuis wat alles bevat wat jy nodig het om kos te maak. Almal is baie vriendelik en behulpsaam.

David L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Baie netjies en baie vriendelike mense. Dankie.

Baie lekker, dankie.

Kobus R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Gasvry en alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Jy was baie welkom hier en ons hoop om jou eendag weer te kan huisves.

Myrtle's Retreat
Kevan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevan M

Relaxed. Restful. Pleasant.

Service on arrival was great. Rooms are lovely and clean. The kitchen and dining area were well set up. Staff were very friendly and helpful.

Hilary C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilary C

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ons het lekker gerus.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ons het lekker gerus en goed geslaap.

Rob M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rob M

Overpriced for what you get.

The decor makes the rooms look dingy and institutional. Terrible cheap coffee and powder creamer in the room.

Jessica S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jessica S

Mop i. p. v mat by stort. Plastiek stoel in stort grillerig.

Ons gesin het glad nie welkom gevoel nie.

Dalene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene B

Comfortable room.

My room was very comfortable and I loved having the extra blanket and tea/coffee in the room. Area was peaceful and housekeeper very friendly.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Thank you for your kind review, Dalene.
You were most welcome here and it was a pleasure meeting you and hosting you.
Warm regards,
Peter

Myrtle's Retreat
Genine P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Genine P

Overnight to rest and refresh.

We just used the room to shower and sleep. The room was perfect for that purpose. FYI - You are not allowed to eat in the room, but can either use the outside seating area or the guest kitchen. The room also does not offer DSTV, only OpenView.

Ron C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ron C

I was not happy at all.

It was like a horror movie.

Marieke W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke W

Aangenaam. Het in al my behoeftes voorsien.

Ek het my verblyf twee maal moes verleng en hulle het was baie tegemoedkomend om vir my net die beste te doen. Almal baie vriendelik en behulpsaam.

Deon F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F

Netjiese, vriendelike, gerieflike verblyf.

Dit is die tweede keer wat ons hier bly in Desember. Dit is baie gerieflik, netjies en bekostigbaar. Sal graag weer in die toekoms hier oorbly. Dankie!

Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Lovely place for the price you pay.

Room a bit small but value for money. All rooms share a communal kitchen. Some utensils missing in the kitchen like spoons, etc. But still a good bargain for a low cost stay.

Bruce T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce T

Best value for money in Stilbaai!

I had almost decided Stilbaai was too expensive for a single person until I found Myrtle's retreat. Perfect for a quick overnight stay.

Shane F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane F

Vriendelike en behulpsame personeel.

Fasiliteite is baie goed. Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Hallo Shane,
Baie dankie vir die resensie. Jy en familie was baie welkom hier en ons hoop van harte om julle weer hier te sien.
Vriendelike groete,
Peter

Myrtle's Retreat
Andries D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Ongelukkig was die kamer nie "disabled friendly" nie. Daar is 'n trappie by die badkamer wat dit bykans onmoontlik maak om in stort te kan kom. Tweedens was daar net 'n plastiek stoel in stort wat moeilik maak vir 'n dubbel amputee soos myself.

Sien sterre

Marieke W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marieke W

Stilte, privaat en skoon.

Dit het aan my vereistes voldoen.

Dyle S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyle S

Uitstekend.

Ek en my familie was baie goed ontvang en die kamer was in 'n puik toestand. Dit was ook baie rustig en sal gerus weer teruggaan om weer daar tuis te wees.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Hi Dyle, Thank you so much for the review. You and family were most welcome here and we sincerely hope to see you here again.
Kind regards
Peter

Myrtle's Retreat
Isak B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isak B

Aangename verblyf.

Dit was die tweede keer dat ons daar gebly het. Ons het lekker gebly en dit is baie netjies. Die warmwaterkraan se water vat lank om warm te word. Miskien net daaraan aandag gee. Weereens dankie.

Renette S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette S

Baie netjies.

Gerieflik vir ouer persone.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Dankie vir die vriendelike resensie. U was baie welkom hier.

Myrtle's Retreat
Dawid Jakobus S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid Jakobus S

Baie netjies.

Baie netjiese plek. Sal definitief weer oornag. Baie dankie.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Baie dankie vir u mooi review, Dawid. U was baie welkom hier en ons sien uit om u weer te sien.
Vriendelike groete,
Peter

Myrtle's Retreat
Helma N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helma N

Geen DStv, net gewone kanale.

Slaapeenheid met eie badkamer netjies en gerieflik. Plek egter ideaal vir groot familie wat wil saamkuier want kombuisarea en een braai word gedeel met ander gaste. Geen DStv net gewone kanale beskikbaar.

Anonieme gas - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Liezl H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Pragtig skoon en gerieflik.

Het heerlik gekuier, baie goeie ligging, het veilig gevoel. Daar is alles wat jy nodig het. Baie dankie!

Myrtle's Retreat se terugvoer

Baie dankie Liezl, ek is so bly om te hoor julle was gemaklik en gelukkig by Myrtles Retreat. Ek hoop ons sien u weer een van die dae.
Vriendelike groete
Peter

Myrtle's Retreat
Shane F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane F

Baie lekker gebly.

Baie netjies en skoon, vriendelike personeel.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Thank you for your kind review. You were most welcome at Myrtles Retreat.

Myrtle's Retreat
Deon F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon F

Vriendelike, gerieflike verblyf.

Ons het die verblyf geniet. Dit is goed ingerig, met 'n aparte volle kombuis met binnebraaigeriewe. Dit is nie baie privaat nie aangesien die kombuis en binnehof gedeel word, maar ons het dit nogtans geniet en nuwe vriende gemaak.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Dankie vir die vriendelike resensie. Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het en hoop van harte op die geleentheid om u weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Peter

Myrtle's Retreat
Isak B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak B

Vriendelike diens en funksionele verblyf.

Mooi en aangename stil buurt. Gemaklike geriewe.

Eben B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben B

Die beste verblyf wat ek nog by was.

Die plek is netjies, volledig, goed beplan en absolute fees om by te bly. Die beste waarde vir geld.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons is so bly dat u, u verblyf hier geniet het. Ons hoop om u binnekort weer te sien. U sal altyd hier welkom wees.

Myrtle's Retreat
Cindy S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Lekker home feeling.

Gee om vir gaste, vriendelik en besigheidstoegerus.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Dankie vir die vriendelike resensie. U was baie welkom by Myrtles Retreat en 'n plesier om te gasheer.
Vriendelike groete
Peter

Myrtle's Retreat
Lock N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lock N

Gemaklike verblyf in veilige area.

Goeie verblyf in veilige area. Veilige parkering voor plek. Ons het gebly in enkelkamer met dubbelbed en badkamer. Plek was skoon en netjies. Kon braai en kosmaak in kombuis langsaan. Oor die algemeen was dit 'n goeie ervaring.

Janice C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janice C

Great.

Very comfortable and clean and kitchen is well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed.

Baie gemaklik en skoon, en kombuis is goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Myrtle's Retreat se terugvoer

Hi Janice,
Thank you very much for your kind review. I am so glad to hear that you were comfortable here. You were most welcome at Myrtles Retreat and it was a pleasure hosting you.
Kind regards
Peter

Myrtle's Retreat
Jan Karel B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Karel B

Alles mooi, behalwe rook en parkeerplek.

Alles mooi behalwe die rook in die vierkant en die gebrek aan genoeg parkeerplek.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Caren M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren M

Netjies en skoon.

Het kamer vir 4 uitgeboek vir ons gesin van 3. Was skoon en netjies. Beddens was baie gemaklik.

Natalie F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie F

Absolutely amazing. From the warm greeting by Peter to the lovely set up in the rooms, it was an absolute treat!

Such a lovely host, great rooms and lovely setting. We will definitely be back soon!

Beatrice B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beatrice B

Nice place to stay.

Nice B&B, very friendly host, unfortunately we got only one double room and the second room was with bunk bed.

Hansie K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hansie K

Skoon en netjies. Kamer het ongelukkig na rook geruik. Dit was warm en 'n waaier in die kamer sou baie gehelp het.

Sien sterre.

Erna D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D

Lekker gebly!

Sal weer daar bly! Kussings was baie hard, maar sal volgende keer my eie kussing vat. Baie gasvry en baie skoon.

Jhane N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jhane N

Baie lekker!

Baie lekker gebly! Was netjies, skoon en het van die gesellige atmosfeer gehou! Sal definitief weer daar draai!

Corli M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Corli M

Swak bestuur.

Die bestuur van die plek was baie swak gewees. Ons het twee kamers gehad wat beide sonder warm water was. Dit was baie moeilik met twee klein kinders om sonder warm water te wees. Aan die einde van die verblyf het ons egter agtergekom dat die gas geysers sonder gas was en dus kon die eienaars die probleem verhoed. Die eienares was baie ongeskik en kon nie verstaan hoekom ons so bohaai opgeskop het nie, maar as jy geld vra vir verblyf dan sorg mens dat jy in staat is om die plek in stand te kan hou.

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3OTk5MzMzLWYxMGMtNDc3OS04OWNiLWE4NTZkODkwZDk1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 4 Dorp Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371995215695 21.398753982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang