Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myrtle's Retreat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Myrtle's Retreat is 'n verwelkomende gastehuis wat in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai, ook bekend as die 'Baai van Slapende Skoonheid', langs die bekende Tuinroete geleë is. Myrtle's Retreat bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Die verblyf bestaan uit 3 gesinskamers, 'n dubbelkamer, 'n koninginsuite en 'n slaapsaal waarvan almal en suite-badkamers het. Al die kamers is toegerus met 'n TV, 'n waaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapsaal word per bed verhuur sodat gaste hierdie kamer met ander sal deel.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike selfsorg-gastekombuis wat toegerus is met 'n stoof en mikrogolfoond, 'n yskas en braaigeriewe. Die gastehuis bied ook aan gaste WiFi, wasgoedgeriewe en parkeerplek op die perseel.

Stilbaai is 'n gewilde vakansiebestemming met baie nabygeleë besienswaardighede en doendinge vir die hele gesin, insluitend waterski, bootvaart, kanovaart, of bloot die strand en die Goukourivier besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 40 resensies vir Myrtle's Retreat
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Myrtle's Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3OTk5MzMzLWYxMGMtNDc3OS04OWNiLWE4NTZkODkwZDk1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 4 Dorp Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371995215695 21.398753982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang