Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mysthill Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Mysthill Farm Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Destiny L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destiny L

Vreedsaam, stil, gemaklik.

Mysthill Farm is 'n pragtige plaas en die stilte is hemels. Ek en my hond het die verblyf baie geniet. Die vars produkte van die plaas is baie lekker en sal definitief die Camembert aanbeveel. 'n Droom naweek uit die stad uit!

Anette G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette G

Pragtige verblyf en area! Sal definitief weer terugkom!

Besonderse ligging en baie vriendelike personeel en netjiese huisies en netjiese braai geriewe! Die koffie & koek by die deli was amazing en die eienaar het baie moeite gedoen tydens die feestyd! Ek sal hierdie plek aanbeveel vir 'n lekker wegbreuk in die somermaande, want die area is altyd bietjie koeler as George. Ons was bietjie unlucky met die weer, so kon nie die swembad ten volle benut nie, so sal moet terugkom hiervoor! Die area bied ook lekker staproetes aan en is 5min se ry van die bekende padstal met lekker pizza.

Monique V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Heaven on Earth.

The most magical stay. It's peaceful and tranquil. Simba, Chester, and Roxy visiting make it even more special. The friendly staff and the view are to die for.

Madelein O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein O

Baie lekker.

Baie lekker. Baie rustig gewees met die mooiste uitsig. Baie dankie. Sou net graag van die kaas wou koop.

Amelda A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amelda A

Baie rustige en terug na "basic".

As jy opsoek is na rustigheid en alle inkopies vir jou kuier by die akkommodasie gedoen het, sal ek dit aanbeveel. Ons het egter nie daar oorgebly nie, want dit was so bietjie ver vanaf die naaste dorp en die grondpad soontoe was nie geskik vir ons voertuig nie.

Harry-jan V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Harry-jan V

Above.

1. Very dirty and a lot of spiders. 2. Shower heads are not properly installed. 3. Shower drain overflowing. 4. Had to pay for wet wood.

Mysthill Farm Cottages se terugvoer

Morning
Thanks for the review.
We have taken steps to rectify all the above.
Apologies for any inconvenience during your stay.
However, we could have fixed some problems had we been advised.
Thanks.

Mysthill Farm Cottages
Karlo S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlo S

Baie uniek.

Werklik afgesonder, 'n avontuur.

Keith W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W

Beautiful, clean and the perfect retreat, close to everything. Very easy access. Most freindly owners and staff.

Perfect, most beautiful spot and just around the corner you get to try the produce from the farm and everything is just perfect! One of my best travel experiences in a long time.

Mysthill Farm Cottages se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.
Hope you will visit again.

Mysthill Farm Cottages
Gerhard V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

'n Wonderlike ervaring!

Ek en vriende uit Oostenryk het twee nagte by Mysthill in 'n tweeslaapkamer-eenheid oornag. Die eenheid is goed en stylvol toegerus - daar is aan alles gedink! Ons het die plaasatmosfeer met blik op die Outeniqua-berge so geniet en ek sien uit na 'n volgende besoek! Die Oostenrykers was net so begeesterd!

Tyron M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron M

Awesome.

Bespreek en sien vir julself. Julle sal nie jammer wees nie.

Herman C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C

Gemaklike verblyf en goeie ligging.

Die eenheid het ook sonpanele so daar is nie loadshedding nie.

Nicolene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Asemrowende natuurskoon.

Huisie is pragtig, uitsig onbeskryflik, rustig en vreedsaam.

Philip L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L

A Jewel in Eden.

We regard Eco Cottage at Mysthill Farm as one of our best experiences ever, not even 30min from George! Humble but very well equipped, has fantastic views, and silence (except for the obligatory Hadida's), with lots of potential for walks, cycling, and driving. "Self-catering" is very widely interpreted but the Eco cottage is really well equipped for self-catering and arriving with (amongst others) a whole 1L of fresh milk (complimentary) in the fridge, is a really nice touch. The hot tub also adds hugely to the amazing experience. We would love to come again!

Brian B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian B

Pragtige plaasatmosfeer met mooi uitsig oor die berge.

Gaan ontspan en geniet die stilte. Moenie jou haardroër of warmtang saamneem nie. Geen 220v krag nie. Net sonpanele vir ligte en gas vir warm water. Grondpad na die plaas. Ry maar stadig.

Neels B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels B

Peaceful and refreshing!

Will be back! Soon!

Lisa K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa K

2 dae was hopeloos te min by die ongelooflike Mysthill Farm.

Die skoonheid en rustigheid is 'n lafenis vir die siel. Prentjiemooi, iets wat elkeen self moet ervaar om regtig dit te glo. Die hot tub is 'n wenner. Ons kon 'n week of langer daar bly, was moeilik om op te pak. Ek het die oggend van ons vertrek in trane uitgebars terwyl ek oor die Outeniqua berge sit en uitkyk het, met koffie in die hand. Dit het my gees goed gedoen, presies wat ek nodig gehad het. Het ons as eggenote ook nader aan mekaar gebring. Baie dankie Mark en eggenoot vir die ongelooflike tyd. Ons sien julle definitief gou weer.

Charlene K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K

Asemrowend!

Ons het vir 4 nagte geslaap by Mysthill en dit was ongelooflik. Die uitsig oor die plaas, natuur en die diere is soos iets uit 'n feë-verhaal. Met ons aankoms 9 uur die aand was ons yskas gepak met die wonderlikste produkte van ons keuse van Mysthill Farm. Mark het ons so vriendelik en behulpsaam gehelp met alles wat ons nodig gehad het. Ons het die voorreg gehad om die plaaslewe eerstehands te beleef en dit was ongelooflik. Ons sal beslis weer daarheen reis. Weereens dankie aan Mark en Fiona vir 'n wonderlike verjaarsdag-naweek.

Suzette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Uitsig is asemrowend.

Gemaklike verblyf in 'n rustige omgewing met asemrowende uitsig. Ons is gewaarsku oor die pad a.g.v. reën maar was in beter toestand as wat ons verwag het. Mark was baie vriendelik en hulpvaardig.

Carina E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina E

Pragtig. 'n Lavenis vir die siel.

Ek sal Mysthill Farm Cottages ten sterkste aanbeveel. Plaas-rustigheid en tog is mens naby lekker restaurante en strande. Die ongelooflik mooi uitsig vanaf die vreeslike gemaklike en snoesige bed is 'n lavenis vir die siel. Die kothuis is baie goed toegerus met absoluut alles wat mens nodig het. Dis knus, maar tog is daar baie spasie. 'n Oop kaggel binne hou dit heerlik warm. Daar is tot 'n Jacuzzi waarin mens kan wegsink terwyl jy na die berge staar. Luuks. Die eienaar, Mark, is baie vriendelik en gasvry. Ons sal beslis weer gaan.

Waldo P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo P

Amazing getaway location.

The views from the cottage are amazing. The peaceful surroundings are perfect for a quiet getaway from the busy city life. The cottage was very neat and little details like shampoo and body wash was appreciated. And of course the rechargeable lamp and gas for loadshedding! The staff are very friendly and helpful if you need anything. We will definitely be back.

Michelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

We experienced a little bit of heaven at Mysthill Farm Cottages this past weekend.

The stay met and exceeded our expectations. Time stood still as we enjoyed the gorgeous views, the farm animals and very comfortable accommodation! We will definitely be back for a longer stay!

Anika K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika K

Ontspanning vir jou siel.

Heerlik , prentjiemooi en rustig.

Chantel K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Vreeslik lekker en die mooiste uitsig.

Was baie lekker en rustig gewees daar.

Hanru C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanru C

Die uitsig van hul Eco Cottage is fantasties en die warm bad was heerlik.

Buitestort was heerlik.

Len H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len H

What a magical place.

Breathtaking scenery, peaceful setting.

Marika D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marika D

Rustig en prentjie mooi, net reg vir afskakel en rus.

Die kinders het baie die perde en die ruimte om te speel geniet. Die uitsig is regtig baie mooi. Die kombuis het als wat benodig word en nog meer. Ons het die verblyf baie geniet.

Colin B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin B

Food for the soul.

Realy relaxing visit. Enjoyed the calmness and beautiful nature. Enjoying all that right out of the hot tub with a glass of wine.

Ingrid H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H

Heerlik gerus.

Heerlike plek om batterye te herlaai. Sal definitief weer besoek.

Erane H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erane H

Asemrowend en rus vir die siel.

Wat 'n perfekte plek om te ontsnap en te rus. Met die perde wat saam met jou staan en braai, en kort-kort kom om te groet en die pragtige uitsig is dit werklik 'n bucket list destination.

Edith P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith P

Stunning views.

What a gem. A bit of confusion as to where to go when you get there as there was no reception and I didn't receive the message that was sent to us. But got to the cottage and fell in love with the views. Rolling green hills. Comfortable cottage with all you need, just that there was no door on the bathrooms, but we worked around this. Also impressed as the farm workers cottage is very close, but they kept the noise down and besides the kids laughing, there was no loud music. Loved having the cows and horses grazing in front of us.

Belinda T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T

Rustig. Lieflike uitsig.

Lig gaste net in rakende die grondpad.

Marie L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Sien sterre.

Perfekte wegbreek met 'n asemrowende uitsig!

Marietjie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Fantasties.

Dit was 'n perfekte rustige naweek. Die huis het alles in en nog meer. Daar was tot 'n hot tub wat ons baie geniet het. Perfekte wegbreek van die stad. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Dora P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dora P

Excellent stay nice views nice hosts, and helpful

We enjoyed our stay, the farm is quiet and well situated, many activities around.

Jolindi K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jolindi K

Rustige, pragtige omgewing om te rus.

Mysthill Farm was 'n baie lekker plek om te bly. Mark was baie hulpvaardig en vriendelik. Ek sou net 'n aanbeveling rakende die badkamers wil maak. Ek dink dit so meer privaatheid verskaf indien daar 'n deur voor elke badkamer aangebring kan word en ek sou ook graag wou 'n beter afwerking in die badkamers wou sien. Die beddens was baie gerieflik en ons kon baie lekker rus.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 15 van Plaas 218, Geelhoutboom, 6537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd73c12a800e1530052500e9e789a91957375fa90a15f4eca772dc12ed6bf40b0dbfcae721425dd5f3bdd5c6e030ae63bdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Portion 15 of the Farm 218 Geelhoutboom 6537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.937965965813 22.308732364395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang