Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mysthill Farm Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Destiny L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Vreedsaam, stil, gemaklik. Mysthill Farm is 'n pragtige plaas en die stilte is hemels. Ek en my hond het die verblyf baie geniet. Die vars produkte van die plaas is baie lekker en sal definitief die Camembert aanbeveel. 'n Droom naweek uit die stad uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pragtige verblyf en area! Sal definitief weer terugkom! Besonderse ligging en baie vriendelike personeel en netjiese huisies en netjiese braai geriewe! Die koffie & koek by die deli was amazing en die eienaar het baie moeite gedoen tydens die feestyd! Ek sal hierdie plek aanbeveel vir 'n lekker wegbreuk in die somermaande, want die area is altyd bietjie koeler as George. Ons was bietjie unlucky met die weer, so kon nie die swembad ten volle benut nie, so sal moet terugkom hiervoor! Die area bied ook lekker staproetes aan en is 5min se ry van die bekende padstal met lekker pizza.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heaven on Earth. The most magical stay. It's peaceful and tranquil. Simba, Chester, and Roxy visiting make it even more special. The friendly staff and the view are to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker. Baie rustig gewees met die mooiste uitsig. Baie dankie. Sou net graag van die kaas wou koop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Baie rustige en terug na "basic". As jy opsoek is na rustigheid en alle inkopies vir jou kuier by die akkommodasie gedoen het, sal ek dit aanbeveel. Ons het egter nie daar oorgebly nie, want dit was so bietjie ver vanaf die naaste dorp en die grondpad soontoe was nie geskik vir ons voertuig nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Harry-jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Sep 2024

Above. 1. Very dirty and a lot of spiders. 2. Shower heads are not properly installed. 3. Shower drain overflowing. 4. Had to pay for wet wood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Mark
Mysthill Farm Cottages
Morning Thanks for the review. We have taken steps to rectify all the above. Apologies for any inconvenience during your stay. However, we could have fixed some problems had we been advised. Thanks.

Karlo S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie uniek. Werklik afgesonder, 'n avontuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful, clean and the perfect retreat, close to everything. Very easy access. Most freindly owners and staff. Perfect, most beautiful spot and just around the corner you get to try the produce from the farm and everything is just perfect! One of my best travel experiences in a long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Mysthill Farm Cottages
Glad you enjoyed your stay. Hope you will visit again.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

'n Wonderlike ervaring! Ek en vriende uit Oostenryk het twee nagte by Mysthill in 'n tweeslaapkamer-eenheid oornag. Die eenheid is goed en stylvol toegerus - daar is aan alles gedink! Ons het die plaasatmosfeer met blik op die Outeniqua-berge so geniet en ek sien uit na 'n volgende besoek! Die Oostenrykers was net so begeesterd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyron M
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Awesome. Bespreek en sien vir julself. Julle sal nie jammer wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 15 van Plaas 218, Geelhoutboom, 6537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd73c12a800e1530052500e9e789a91957375fa90a15f4eca772dc12ed6bf40b0dbfcae721425dd5f3bdd5c6e030ae63bdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Portion 15 of the Farm 218 Geelhoutboom 6537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.937965965813 22.308732364395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang