Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mystic Mountain Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Albert L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great. We enjoyed the stay there, nice fireplace and central locality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie mooi en lekker. Was baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, pragtig en perfek! Beslis! Dit is 'n stukkie hemel so tussen die berge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Onvergeetlike naweek. Goed toegeruste huisie met alles wat jy nodig mag hê. Mooi skoon en netjies. Rustige atmosfeer. Naby genoeg om dorp toe te stap. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta I
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Great huis. Baie goed toegerus. Absoluut alles wat jy nodig het, is daar. Baie lekker verblyf. Die uitsig is fantasties. Jy kan vir 'n hele week net op die stoep sit. Dit is 'n fantastiese plek. Absoluut alles wat jy nodig het is daar. Eerste verblyf wat ek bespreek waar daar tot 'n haardroër is. Ek beveel dit 100% en meer aan. Sal verseker oor en oor teruggaan. Die eienaar en ontvangsdame is super vriendelik en behulpsaam. Uitstekende plek. Volle DStv is fantasties en volle WiiI. Beste, beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2023

Lekker, rustige kuier. Lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Rustigheid uit die boonste rakke. Die naweek was baie lekker. Ons het die mooi uitsigte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eloïse
Mystic Mountain Cottage
Hi Chantal, I am so pleased you enjoyed your stay and we look forward to having you back again soon. Kind Regards, Keith

Truia N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Baie rustige omgewing. Veilig omhein vir my klein hondjie. Veilig as jy jou dierekinders wil saamneem. Lieflike uitsig en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Veilig, vriendelik en netjies. Dit het 'n baie goeie ligging naby die dorp. Dis 'n heerlike huis met alles wat jy nodig mag hê. Die gasheer, Keith, is vriendelik. Goeie sekuriteit, netjiese huis, heerlike beddens. Dit het 'n baie mooi uitsig oor die berge soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Uitstekend. 'n Pragtige plekkie, is ideaal geleë. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eloïse Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 418, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f111b407299fa7edc40d5186b55e617a4aa9fff533a0edb970e64afa6fa2b47b1de60dee44b81a3ec5460e2996002281ee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 82 5 1 5 418 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5127903 28.4236744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang