Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mystique 3

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Izotsha-weg, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 140 R1 026 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mystique 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Die kompleks is naby die strand, Shelly Centre en ander besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel op die grondvloer bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv.

Die sitkamer bied toegang tot 'n stoep met gasbraaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike stoep, direkte strandtoegang, veilige kelderparkeerplek en parkeerplek vir waentjies.

Die kompleks is 9 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand en restaurante en naby ander geriewe aan die Suidkus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Mystique 3
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Izotsha-weg, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mystique 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Izotsha-weg, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcb0fc9d36cf4f2bde1408b9dc7b5a4db3ab6ff7d08275b32099cafd07ac9d36866fc9f06d30da9aa748f63a5ab762b5e714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 140 nouVanaf R1 026 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Izotsha Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.80464 30.41206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang