Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mziki Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Edgar P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Baie lekker! Ons kinders het die "Junior Ranger" aktiwiteite baie geniet. Die wildsritte, kos en gasvryheid was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Manuela
Mziki Safari Lodge
Dear Edgar, It was wonderful to meet you last weekend and we are so happy that your kids enjoyed our Junior -ranger course. It is our aim to teach them about the bush and why we need to protect the environment. Your children, Reynard especially, are really interested in all aspects of nature. This is fantastic, congratulations! Please keep in touch and we look forward to seeing you soon. Best regards Manuela

Amelda A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Home away from home Beste plek ooit. Kindervriendelik in alle opsigte. Van aankoms tot uitklok was dit die beste diens in 'n lang tyd. Wian ons gids het ons besige 8 jarige die hele naweek vermaak tot 5 minute voordat ons vertrek het. Die 2 tieners het dit gate uit geniet. Diens is van hoë gehalte. Al die personeel het ons name geken. Almal vreeslik vriendelik. Kego's se kos is daar nie gelyke nie ons was al by verskeie 5 ster lodges en Kego's se kos is ten verste die beste. Ons het haar resepte boek ook gekoop. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
Mziki Safari Lodge
Dear Amelda, Thank you so much for your lovely feedback. It was so nice to meet you and your family personally. Kego and our entire team will be so happy to see your comments, many thanks on their behalf as well. We are so pleased that you had a great and memorable bush experience at Mziki. We do look forward to welcoming you back soon in the New Year. Mziki is indeed a special place and we try always try our utmost for our lovely guests. Keep well, keep save and we will stay in touch. Best regards, Manuela and team

Almarie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2015

My verblyf by die lodge was baie lekker gewees. Ek sal die lodge aanbeveel vir enige iemand wat wil weg kom uit die stad en regtig wil ontspan. Die lodge voldoen daaraan en wildritte is ook iets om nie te mis nie. Daar is volop wild en daar is olifante wat ons op die laaste wildrit gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
Mziki Safari Lodge
Francina, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die was heerlik met jou en Elsophie by die lodge. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike bos groete, Die Mziki-span

Elzanne R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2013

I enjoyed my stay - excellent service All the staff were very friendly. All the game drives were very nice - would have liked to see some elephants - maybe next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Manuela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R6 480
R6 480 R5 832
per nag, vir 2 mense
Vanaf R6 480
R6 480 R5 832
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2dadd073c3363d4794ce580c9526fad5db94c6de792ac1216635030029ef90b4e203d869e410daa9e92fde1e0634788a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 480 nouVanaf R5 832 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R510 Beestekraal 2060 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.40275 27.500833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang