Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mziki Safari Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2025 tot 10 Apr 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
  • Vanaf R8 280 R6 624 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mziki Safari Lodge is naby Beestekraal in Noordwes geleë en die tuiste van 3 van die Groot 5, sowel as 'n hele rits ander wild- en voëlspesies.

Verblyf word in 4 dubbelkamers in die hooflodge wat na die swembad front, 3 losstaande chalets en 2 losstaande rondawels gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort.

Geriewe sluit lugversorging, WiFi, 'n waaier, elektriese kombers en 'n kluis in. Daar is ook 'n boma, winkel, swembad, speelarea vir kinders en 'n privaat konferensiekamer.

Dit is die perfekte bestemming vir kinders omdat dit vir alle ouderdomme voorsiening maak. Daar is 'n hele rits aktiwiteite, soos die gewilde Mini Rangers-kursus wat boogskiet, visvang en lesse oor die bos, diere, voëls en plante insluit. Die kinders kry 'n sertifikaat en 'n aandenking van Mziki aan die einde.

Gaste kan die swembd geniet terwyl hulle die plaaslike watergat dophou en 'n geelbekneushoringvoël in die boom roep. Terug by die lodge ná 'n opwindende wildrit kan gaste hul oë vir al die voëlspesies oophou, of hulself aan die olifante verkyk. Dié wat iets meer ontspannend soek kan 'n massering by die spa bespreek.

'n Outentieke en ontspannende ervaring wag op jou by Mziki Safari Lodge. Gaste kan lekker ontspan of een van die verskeie doeninge by die reservaat aandurf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Manuela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
  • Gaste dink Mziki Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R8 280
R 8 280 R 6 624
per nag, vir 2 mense
Vanaf R8 280
R 8 280 R 6 624
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2dadd073c3363d4794ce580c9526fad5db94c6de792ac1216635030029ef90b4e203d869e410daa9e92fde1e0634788a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 280 nouVanaf R6 624 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R510 Beestekraal 2060 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.40275 27.500833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang