Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mzila Forest Creek

Wildsplaas
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenslaapkamerkothuis
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Indien die verblyf vuil gelaat word, sal 'n ekstra bedrag vir skoonmaakdienste betaalbaar wees en die bedrag is ook van toepassing op enige breekskade.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drieslaapkamerkothuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank met 'n en suite-stort. Daar is 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Indien die verblyf vuil gelaat word, sal 'n ekstra bedrag vir skoonmaakdienste betaalbaar wees en die bedrag is ook van toepassing op enige breekskade.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamerhuis
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike gesinshuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n stort, terwyl die ander badkamer 'n stort-oor-bad het. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf en broodrooster, asook eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Buite kan gaste in die hangmat ontspan en die pragtige omgewing bewonder.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die verblyf vuil gelaat word, sal 'n ekstra bedrag vir skoonmaakdienste betaalbaar wees en die bedrag is ook van toepassing op enige breekskade.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, Magaliesburg, 3004, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d3cebdb81e5b3ea9320638d7ce8233275e6856ff24c7668d0fd74c9f1e7e2587055e966a6e7401d0ff69cd4f33f85988697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Boschfontein Farm Maanhaarrand 3004 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -25.874108046043 27.451505374295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang