Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mzingazi Waterfront

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Mzingazi Waterfront
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Karina L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina L

Wegbreek naweek.

Alles was presies soos op die foto's. Die woonstel was netjies en skoon en heerlik ruim met lekker vinnige WiFi. Ons het 'n pragtige uitsig gehad met die mooiste sonsopkoms. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Mzingazi Waterfront se terugvoer

Thank you for taking the time to write us a review. Glad to hear you enjoyed your stay! Looking forward to hosting you again in the future.

Mzingazi Waterfront
Heidi L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L

Rustige atmosfeer en baie mooi uitsig.

Ons het lekker gebly en selfs met ons aankoms by die hek was die wagte baie behulpsaam, en het ons selfs gewys waar die eenheid is waar ons gebly het. Die eenheid was baie mooi skoon en al die nodige toebehore was tot ons beskikking.

Melinda K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda K

Enjoyed it very much.

I was pleasantly surprised.

Esmare W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmare W

Fantasties.

Lekkerste verblyf ooit, my man het die visvanggeriewe baie geniet. Die woonstel is tops vir 'n gesin met kinders. Sal definitief weer gaan.

Peet M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet M

Lekker gebly.

Dit het 'n baie mooi uitsig oor die seiljagte. Al is dit self-catering, sal ek dit verkies het as hulle die beddens opgemaak het en die woonstel uitgevee het bedags.

Louise J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Was baie lekker.

Daar was geen koffie, suiker of melk staffies nie, so kyk daarna dalk. En dan 'n waterbottel met koue water in die yskas sal ook nice wees. Die stoele buite is almal gebreek en mens kon nie op dit sit nie.

Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Our stay was very nice and pleasant, and the calmness and view were awesome.

See stars.

At S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
At S

Goed.

Eenheid soos geadverteer. Stoele buite gekraak, was te bang om te gebruik. WiFi en beter DStv-kanale sal 'n pluspunt vir die eenheid wees. Algehele netheid van die kombuis kan verbeter.

Mzingazi Waterfront se terugvoer

Ons het uitstekende nuwe buitemeubels. Net soos die foto's. Hoop ons sien jou binnekort!

Mzingazi Waterfront
Evert J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Evert J

Was vir ons sleg om in 'n vuil plek te gebly het.

Plek was vuil gelaat. Kussings op bed het vreemde vlekke gehad. Sal nie aanbeveel nie. Slegs die uitsig was great.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9b11bd0940bfcda4189d63d4434f086f127b298fd4ee60366fee01c5657015cf97caf68a23a1030d917ba373f5e84325f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 42 Bridgetown Road 36 Mzingazi Waterfront Village 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79245864135 32.081708873819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang