Mzingazi Waterfront Village 72
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 914R1 723 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mzingazi Waterfront Village 72 is ’n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste in die veilige Mzingazi Waterfront-dorp in Richardsbaai.
Hierdie oopplanwoonstel het lugversorging en word via trappe bereik. Dit lei na 'n houtdek wat ’n uitsig oor die kanaal bied. Die woonstel het ’n dubbelbed, 'n uitvou-dubbelslaapbank en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank of by die etenstafel geniet word. Die woonstel het ’n TV met internetkonnektiwiteit en toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is jetties beskikbaar om te huur teen ’n ekstra koste per dag en daar is parkeerplek in ’n privaat motorhuis. Die woonstel word daagliks skoongemaak teen geen ekstra koste.
Die landgoed het ’n gemeenskaplike swembad en braai-areas, sowel as wasgoeddienste, toegang tot ’n privaat strand en 24 uur-sekuriteit. Toegangsbeheer word deur ’n elektroniese afstandbeheerhek toegepas.
Hierdie eenheid is 300 m vanaf verskeie restaurante en winkels. Gaste kan in Richardsbaai voëlkyk, visvang, branderplankry, swem en kanovaar. Gaste kan ook die Durnford-vuurtoring en die Boardwalk Inkwazi Mall besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jacoline Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mzingazi Waterfront Village 72 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang