Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mzingeli Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

Phikelela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 2 resensies vir Mzingeli Guest House
Netheid
2.0/5
Diens
1.5/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.0/5
Abraham W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Abraham W

Die gastehuis lyk glad nie soos op die website nie!

Ongelukkig was ek baie teleurgesteld, hulle kon nie my bespreking bevestig nie want die rekenaar met hulle besprekings is deur iemand huistoe gevat, die persoon by ontvangs het met drank in die hand en harde musiek wat speel gesit, die gastehuis is baie afgeleef, die blinds hang gebreek by die vensters en die beddegoed en alles in die kamers lyk nie soos op die foto nie, maar is afgeleef en stukkend. Die bed was nie netjies opgemaak nie en dit het gelyk asof iemand reeds daar gesit of gelê het. By ontbyt was dit duidelik dat iemand anders die tafel al gebruik het, en hulle het die vuil messe en vurke op die tafel gelos, en verwag dat ek dit moes gebruik. Sal definitief nie aanbeveel nie, vir seker nie meer as 'n 1-ster nie, en ek sal nie weer daar bly nie.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenstraat 53, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1b554c1f0cf37c8bd06b42ea4af97b7b211759c0b44b90805c59dbff18c785c7079c84c7766cbb7148927a15341f176ac7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 2 5 1 2 53 Perlemoen Street Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7759568 32.1195566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang