Mzingeli Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoenstraat 53, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mzingeli Guest House bied B&B-verblyf in Meer-en-See in Richardsbaai. Hierdie gastehuis is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in die area te verken.
Verblyf word in verskeie individueel versierde kamers wat elk plek vir 2 gaste het, gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n plafonwaaier, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien. Die gastehuis bied gratis WiFi, ’n vermaakarea, braaigeriewe wat gehuur kan word, ’n swembad, veilige parkeerplek en ’n sekuriteitstelsel. Die gastehuis kan ook vir spesiale geleenthede gehuur word.
Mzingeli Guest House is 2 km vanaf die Five Mile-strand, 10 km vanaf Richardsbaai en ongeveer 14 km vanaf Richardsbaai Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Phikelela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Perlemoenstraat 53, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoenstraat 53, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal