Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

N&A Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Maryka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik. Puik diens - ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
N&A Guest House
Baie dankie, Maryka.

Jan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantastic. Baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
N&A Guest House
Baie dankie, Jan. Ons hoop om jou weer te sien.

Rod F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie tevrede. Definitely - very quiet, tidy, clean, safe, friendly and safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
N&A Guest House
Baie dankie, Rod.

Mika S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Stil en geen klagtes. Fantasties vriendelik. Net jammer dit was kort vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Plesierig. Baie netjies en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
N&A Guest House
Baie dankie Corrie

Hester V
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Die gastehuis is sentraal geleë, ons het dit maklik gekry. Dit is skoon en veilig. Lekker ruim gastekamers. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yvonne
N&A Guest House
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

Claudia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Lekker gebly. Yvonne was wonderlik. Die eenheid was skoon en netjies. Dit het wel 'n bietjie instandhouding nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Yvonne
N&A Guest House
Baie dankie Claudia.

Tobias M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Great place to stay. Good stay. Clean rooms and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
N&A Guest House
Thank you Tobias

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Sal weer daar oorbly. Rustig, veilig en skoon. Vriendelike en warm ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yvonne
N&A Guest House
Thank you, hope to see you again.

Maryna C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Ons maak gereeld gebruik van die N&A Guest House. Die gasvrou is 'n uitstekende gasvrou. Ons word altyd baie vriendelik ontvang en die akkommodasie is baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Yvonne
N&A Guest House
Baie dankie Maryna.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zitastraat 446, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MTk0ODczLTRhMTMtNDA5YS1hNzY1LWVlOThkYzJkMDRlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 446 Zita Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.790334264642 28.297062682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang