Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

N&A Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 115 resensies vir N&A Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Maryka S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka S

Puik.

Puik diens - ons het heerlik gekuier.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie, Maryka.

N&A Guest House
Jan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Fantastic.

Baie lekker gebly. Vriendelike mense.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie, Jan. Ons hoop om jou weer te sien.

N&A Guest House
Rod F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod F

Very satisfied.

Definitely - very quiet, tidy, clean, safe, friendly and safe parking.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie, Rod.

N&A Guest House
Mika S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mika S

Stil en geen klagtes.

Fantasties vriendelik. Net jammer dit was kort vir my.

Corrie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Plesierig.

Baie netjies en vriendelike mense.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Corrie

N&A Guest House
Hester V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Die gastehuis is sentraal geleë, ons het dit maklik gekry. Dit is skoon en veilig.

Lekker ruim gastekamers. Vriendelik ontvang.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

N&A Guest House
Claudia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia H

Lekker gebly.

Yvonne was wonderlik. Die eenheid was skoon en netjies. Dit het wel 'n bietjie instandhouding nodig.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Claudia.

N&A Guest House
Tobias M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias M

Great place to stay.

Good stay. Clean rooms and friendly service.

N&A Guest House se terugvoer

Thank you Tobias

N&A Guest House
Francois D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Sal weer daar oorbly.

Rustig, veilig en skoon. Vriendelike en warm ontvangs.

N&A Guest House se terugvoer

Thank you, hope to see you again.

N&A Guest House
Maryna C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maryna C

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Ons maak gereeld gebruik van die N&A Guest House. Die gasvrou is 'n uitstekende gasvrou. Ons word altyd baie vriendelik ontvang en die akkommodasie is baie gerieflik, skoon en netjies.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Maryna.

N&A Guest House
Caroline P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline P

Vriendelik en gasvry. Lekker gebly.

Vriendelik en gasvry. Was aangenaam.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie, Caroline

N&A Guest House
Jeanne G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne G

Snoesig en lekker.

Heerlik ruim en gemaklik. Lekker stil area. Goed toegerus.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle weer.

N&A Guest House
Rose M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose M

My granddaughter and I loved our stay.

Yvonne and Fortunate were absolutely wonderful hosts. Everything was clean, comfortable and in good condition.

N&A Guest House se terugvoer

Thank you, Rose.

N&A Guest House
Wilhelm R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm R

Voldoen.

Ons het lekker gebly.

Ansie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Baie lekker gebly.

Dit was baie gerieflik geleë. Die kinders het die swembad geniet. Sal weer daar bly.

Sanet M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

An awesome stay.

N&A Guest House is absolutely the best. Yvonne makes one feel at home. Our kids absolutely loved every moment of our stay.

N&A Guest House se terugvoer

Sanet, thank you for your lovely review, it is much appreciated. We hope to see you and your beautiful family again soon.

N&A Guest House
Bronwynn G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynn G

Great stay.

Friendly and helpful staff.

Maryna C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna C

Rustig, veilig en skoon.

Met aankoms is ons vriendelik ontvang en in kennis gestel van beurtkrag-tye. Die eenheid was ruim, baie privaat en silwerskoon. Daar was alles wat ons benodig en nog meer. Veilige parkering, goeie sekuriteit, uitstekende waarde vir geld. As ons weer in Garsfontein moet oornag, sal ons beslis weer by die gastehuis wees! Baie dankie!

N&A Guest House se terugvoer

Maryna, baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.

N&A Guest House
Marie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Baie welkom gevoel. Skoon en netjiese goed toegeruste wooneenheid.

Baie dankie vir die goeie verblyf.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Marie, ons hoop om jou weer te huisves.

N&A Guest House
Petrus M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M

Dit was rustig en veilig. Die gasvryheid was puik. Dankie, Yvonne.

Hulle is ook baie goed voorbereid vir load shedding. Het elke dag die load shedding-skudele ontvang.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Petrus, ons hoop om julle weer to sien.

N&A Guest House
Bingle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bingle D

Puik diens.

Eienaars is vriendelik en laat jou dadelik tuis voel.

N&A Guest House se terugvoer

Thank you for your rating Erica

N&A Guest House
Pierre G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Gasvry en baie behulpsaam. Pierre en Sonkie.

Dankie vir die gasplate in die kombuis - 'n groot pluspunt tydens beurtkrag. Fortunate het ons verras met 'n skoon kombuis en badkamer met ons terugkeer na 'n lang dag by die dokter.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Pierre, hoop om julle gou weer te sien.

N&A Guest House
Victor N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor N

My family and I loved it.

We loved everything about the place. The owners and staff were very friendly. All utensils and utilities were working normally, including the hot shower. They should ensure that all utilities they expect to see upon checking out are the same as the ones they provide in the units prior to check-in, such as the total number of towels. Otherwise, we will use them again.

N&A Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback.

N&A Guest House
Johann H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Baie lekker en veilig!

Baie lekker gebly met geen probleme en goeie veiligheid.

N&A Guest House se terugvoer

Thanks for your review Johann

N&A Guest House
Marietjie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Aangenaam, vriendelik, gasvry, skoon en waarde vir geld. Yvonne het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Baie dankie.

Ons het wel net een aand daar deurgebring. Ons het net voor 19:00 ingeboek en die ontvangs was vriendelik en vinnig.

N&A Guest House se terugvoer

Hi Cindi
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.

N&A Guest House
Francois J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Net oorgeslaap, maar alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel.

Die woonstel was netjies, met die nodige geriewe en goed geleë.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Francois, ek hoop ons sien julle weer.

N&A Guest House
Daan L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan L

Lekker en rustig.

Vriendelike diens en gasvry.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Daan, ons hoop om julle weer te sien.

N&A Guest House
Rod F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rod F

Gemaklik en vriendelik.

Baie vriendelike en aangename, persoonlike gasvrou.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Rod, ons hoop om julle weer te sien.

N&A Guest House
Marlene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Wonderlik.

Ons het na 8 die aand daaraan gekom en hulle het vir ons gewag om die sleutel te gee. Ons gasvrou was so behulpsaam deur self ons kos te gaan haal wat ons vir die aand bestel het. Baie dankie daarvoor. Uitstekende diens.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Marlene vir hierdie mooi woorde. Ons hoop om julle weer te sien.

N&A Guest House
Jeanette U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette U

Affordable, quiet, secure.

My stay was very enjoyable. Everything I needed was there. Quiet and peaceful and near to where I wanted to be.

N&A Guest House se terugvoer

Hi Jeanette, we appreciate and thank you for your positive review.

N&A Guest House
Lezanne P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne P

Vreeslik lekker!

Baie netjies en vriendelike mense! Ons het baie lekker gebly!

N&A Guest House se terugvoer

Hi Lezanne, baie dankie vir jou positiewe resensie.

N&A Guest House
Wouter M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter M

Fantastiese kliëntediens, skoon, netjies en gerieflik.

Die mense is vriendelik en die plek is skoon en goed toegerus. Waarde vir jou geld, uitstekende diens, baie dankie.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Wouter, ons waardeer jou terugvoor en hoop om jou terug te verwelkom.

N&A Guest House
Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Dit was weereens 'n lekker gastehuis om oor te slaap.

Voel altyd welkom by N&A Guest House. Baie dankie.

Alta B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta B

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Het ongelukkig my ID daar vergeet met inboek, maar daar is vinnig gereël dat dit vir my dadelik gestuur word met koerier. Dit word baie waardeer, dankie.

N&A Guest House se terugvoer

Hi Alta, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle weer te huisves.

N&A Guest House
Bern F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bern F

Excellent location and value for money.

It really was a home away from home. Conveniently situated with all amenities close by - most within walking distance. Yvonne was extremely helpful at all times. We would certainly return on our next trip.

N&A Guest House se terugvoer

Thank you so much for your positive review Bernadette, and we look forward to hosting you in the future.

N&A Guest House
Viona K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Viona K

Dit was 'n aangename tyd. Ek sou graag die bestuurder Fortunate 'n groot applous wil gee vir haar uitstekende diens.

Fortunate is 'n goeie gasvrou. Sy verdien 'n toekenning vir uitstekende diens.

N&A Guest House se terugvoer

Goeiedag Viona, baie dankie vir jou mooi woorde van Fortunate (sy is 'n ster) en jou gradering. Dit word opreg waardeer.

N&A Guest House
Leani S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leani S

Baie netjies en goed ingerig. WiFi sein nie so goed vir werksdoeleindes nie. Dit was perfek vir ons behoeftes.

Ons gesin het blypkek vir een nag gesoek. N&A Guest House was perfek vir ons behoeftes en baie sentraal geleë.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie Leani. Ons vra om verskoning vir die Wi-Fi se opvangs.

N&A Guest House
Dirk M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M

Goeie ligging, veilige parkering en area.

Dubbelbed in hoofslaapkamer se matras is op, springs raas heelnag indien iemand draai, kamerdeur maak nie mooi toe nie, "latch" nie styf nie, so dit stamp heelnag. Stort kort instruksie en ons kon nie die water warm kry nie. Teëls in kombuis is omtrent almal gekraak en los.

N&A Guest House se terugvoer

Hi Dirk, dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek sal u klagtes nagaan en regmaak.

N&A Guest House
Michelle A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle A

Baie lekker gebly, baie skoon en bestuur baie vriendelik.

Skoon en gerieflike oornagbestemming vir ons gewees. Bestuur baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie Yvonne, sal definitief weer kom.

N&A Guest House se terugvoer

Hi Michelle, thank you for your positive review. We hope to see you again.

N&A Guest House
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carlene V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carlene V

Not a pleasant stay.

It was really unpleasant to arrive after a long day of driving to an unfriendly host. She greeted us with a question to please have an ID. We had to fill in a whole form of personal details, personal home address, extra contact person and relation. Please also note that the picture online of the undercover parking is not for guests, it can be misleading as it is a picture, but it is actually a private undercover parking for the host, not for guests.

N&A Guest House se terugvoer

Hi Charlene, our policy states that proof of ID is required. This policy is also available on the LekkeSlaap website. This gives you then the choice to book at another establishment that does not require your ID or personal details. We apologise if this offended you, but as I explained, we do this for our, your and the other guests safety. Our 'Policy' also states that we offer safe and secure parking (not undercover parking) as well as off road parking to visitors. Thank you for bringing the photo showing undercover parking to our attention, we will remove it.
I also apologise if you thought me to be unfriendly. My staff and I will at all times try our best to be as friendly, helpful and welcoming to all guests.

N&A Guest House
Nobantu J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobantu J

Excellent.

Had a great stay, owner is friendly and the assistant was so welcoming and helpful.

Nena C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nena C

Baie lekker gewees.

Beveel dit sterk aan as goeie opsie om in PTA oor te bly.

Rico H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rico H

Baie gemaklik, sou lugreëling verkies het.

Was oulike woonstel. Dakwaaier oud en raserig in een kamer. Wys dis Afrikaans maar moes elke keer met iemand Engels reëlings tref wat nie Afrikaans verstaan nie? Moes self al die sleutels probeer, geen instruksies vir al die slotte nie.

Ilse D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Gemaklik en mooi.

Was gerieflik en stylvol.

N&A Guest House se terugvoer

Dear Ilse,
Thank you for booking with us and for your positive review. It is highly appreciated.
We hope we can host you again if you are in the area.

N&A Guest House
Hesté V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesté V

Very pleasant stay.

Very good booking and good help with inquiries. Good, equipped. Comfortable beds. Just missed a bath for the children.

Heidi O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O

Fantasties.

'n Wonderlike plekkie. Mal daaroor.

Carin W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Gerieflik.

Vriendelike personeel. Dankie.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie dat u by ons bespreek het en vir u positiewe terugvoor Carin. Ek sien nou eers dat ek kan antwoord op u terugvoor.

Ons hoop u sal weer by ons bespreek in die toekoms.

N&A Guest House
Jj N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj N

Wonderful host and extremely comfortable guest house.

N&A Guest House is extremely conveniently situated for ease of access to Menlyn Shopping and Business. The guest house host was wonderful and very keen to assist and advise. Accommodation was comfortable and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike gasheer en baie gemaklike gastehuis.

N&A Guest House is uiters gerieflik geleë vir maklike toegang tot Menlyn Shopping and Business. Die gastehuis se gasheer was wonderlik en was baie gretig om te help en raad te gee. Verblyf was gemaklik en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

N&A Guest House se terugvoer

Good day Jj,

Thank you for booking with us and your positive review. It is much appreciated. We hope to host you again in the future if you are in the area.


N&A Guest House
Cp B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cp B

Fantasties.

N&A Guest House was baie lekker. Ek sal hulle regtig aanbeveel. Die straat is bietjie besig maar dis buite hulle beheer. Al wat die gastehuis kort is air-cons en dalk ander kussings want daar was net verekussings en ons is allergies vir dit. Verder was dit 'n baie lekker plek om te oornag.

N&A Guest House se terugvoer

Goeie dag Cp,

Baie dankie dat u by ons bespreek het en vir u positiewe terugvoor. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om u weer by ons te kan huisves.

N&A Guest House
Jeannine Z - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine Z

Dit het al my verwagtinge oorskry. Goeie diens.

Almal het uit hul pad gegaan om ons verblyf lekker te maak.

N&A Guest House se terugvoer

Thank you so much. It was a pleasure to host you.

N&A Guest House
Hetta M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta M

Tuiste weg van die huis af.

Rustig, veilig, waarde vir geld. Uitstekende ligging wanneer jy besigheid in die stad het.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie.

N&A Guest House
Hetta M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta M

Perfekte ligging!

Tuis, gerieflike ligging!

Adel V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Netjies, skoon oornag verblyf

Dit was 'n vinnige oorslaap, maar was gerieflik, skoon en netjies. Is vriendelik ontvang.

Abrie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie D

Dit was baie lekker en ons het dit geniet. Sal verseker weer daar gaan bly as ons in daardie omgewing is.

Die gastehuis was netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Gemaklike atmosfeer en baie lekker geleë.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

N&A Guest House
Claudia D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D

Ons het sommer baie welkom daar gevoel.

Al wat daar gekort het was aircons in daai warm Pretoria. Verder was alles wonderlik.

Michelle E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Gerieflik.

Baie netjies, goeie ligging, bekostigbaar, aangename gasvrou.

Louw J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw J

Waarde vir geld met gemaklike beddens en silwerskoon linne.

Geleë op Jacqueline wat besig kan raak maar nie so erg dat ons nie weer van N&A sal gebruik maak nie. 'n Bietjie tlc in sekere aspekte sal N&A baie meer aantreklik maak - bv die toilet sitplek in ons eenheid was in onaanvaarbare toestand.

Karina V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karina V

Baie skoon en netjiese plek met vriendelike diens.

Baie lekker gebly, baie mooi en netjiese plek.

N&A Guest House se terugvoer

Dankie vir die resensie.

N&A Guest House
Shirleen B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirleen B

Baie gemaklik.

Die eienares was vreeslik oulik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en baie gerieflik.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, ek waardeer dit.

N&A Guest House
Lydia T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia T

Baie oulike plek om te bly!

Diens uitstekend, veilig en het alles in wat jy nodig het.

Andre J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Baie gerieflik.

Lugversorging sou lekker gewees het, maar die plafonwaaier het darem baie gehelp. Ruim, netjies met vriendelike diens. Sal beslis weer daar bly.

Marie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Thank you for the friendly welcome!

See star rating.

Dereen V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dereen V

Rustig.

Eienaar is baie vriendelik. Het baie lekker gebly.

Alida V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V

Baie gerieflik en skoon.

Baie tegemoetkomend in verband met parkering. Kort dalk net meer DStv-kanale.

N&A Guest House se terugvoer

Hi Alida,
Baie dankie vir jou insae. Ek het die DStv kanale verander na die Hotel pakket wat al die M-Net en sport stasies insluit.
Hoop om julle weer te sien.

N&A Guest House
Maxie O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maxie O

Lekker oornagplek.

Sien sterre.

Hennie M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Fantasties.

Fasiliteite was fantasties sowel as diens.

N&A Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.

N&A Guest House
Petrolene L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrolene L

Vinnig.

Ons het letterlik net daar geslaap, so daar was niks fout met die gastehuis in daardie opsig nie. Die kombuis-area is bietjie knap, so jy kan nie regtig enige tyd deur die dag daar deurbring nie. Die enigste probleem wat ek gehad het was die lig van die alarm ogie in die slaapkamer, wat my letterlik die heelnag wakker gehou het. Dit was geweldig frustrerend elke keer as iemand in die bed rondrol, gaan die vreeslike helder rooi lig aan. Ek verstaan nie hoekom die lig nie eerder bo aan die bed se koppenent opgesit is nie?

N&A Guest House se terugvoer

Hi Petrolene, dankie vir jou insae. Ek sal dadelik na die rooi oog probleem kyk en herstel. Ongelukig is die eenheid waarin julle oornag het die een met 'n klein kombuis. Jammer daaroor, as daar 'n volgende keur is vra vir eenheid 4, hy het 'n lekker kombuis om in te kuier. Groete Yvonne

N&A Guest House
Monique S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique S

Dit was 'n vreugdevolle en gemaklike naweek saam familie.

Baie dankie vir 'n baie lekker naweek. Ons het regtig baie lekker gebly. Dit was gemaklik, mooi en regtig baie maklik om te kry. Ons het heerlik geslaap en het niks kort gekom nie. Sal verseker weer daar oorbly.

Annatjie H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H

Die 2 gesinseenhede het goed gewerk vir ons skool se behoeftes.

Ruim en skoon areas om jouself gemaklik te maak. Veilige parkering. Het warm geslaap.

Gerdus B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdus B

Lekker oornag-geriewe as jy net 'n slaapplek soek.

Ons was hier vir "Afrikaans is Groot!' en dit was ideaal. Mens voel veilig en die ligging is goed. Die straat is maar besig van vroeg af, maar dis immers die stad! Sal definitief weer daar oornag!

Annewi V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annewi V

Skoon en netjies. Onvriendelike ontvangs.

Ons was by 'n vertoning en het die dame by die gastehuis gebel en gesê ons gaan laat wees, aangesien ons van ver af kom. Ons ontvangs was glad nie vriendelik nie. Die plek was skoon en ons het heerlik geslaap.

Thinus V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus V

Skoon en gerieflik.

Baie skoon. Was baie dankbaar oor die elektriese kombers op die bed. Alles wat 'n mens benodig was daar.

Anel M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel M

Ek het dit geniet.

Ons was tuis en gemaklik in 'n skoon en stil omgewing.

Phindile N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phindile N

Great Place

We really had a great stay. Will definitely book again.

Ursula M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ursula M

Neglected. Lock doesn't work, place got flooded when it rained

The place is in serious need of a clean-up. Showed the lady all the issues. Tap in bathroom was broken, walls filthy, floors only mopped so skirtings are dirty. There is no table to work at. Their excuse was that there was no one to help carry a table in. Their HR problems have nothing to do with me as a guest. I was not surprised that I was the only person on the premises on Thursday evening, as no other reputable accommodation in the area had place for the evening.

Ronel T - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Waarde vir geld; skoon en netjies!

N&A Gastehuis is beslis die moeite werd en bied waarde vir geld. Dit was baie mooi skoon en netjies en het alles bevat wat nodig is vir selfsorg; sal dit beslis aanbeveel vir almal!

Thea N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea N

Satisfied with everything

It is definitely value for money. Friendly service with extra care. Thank you Monnie for waiting for us that extra 15 minutes. We will most definitely recommend N&A to anyone, especially if you need to be at Faerie Glen Hospital in a hurry. No traffic jams and it's nearby shops and restaurants.

Wida J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wida J

Ons ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Eenheid word skoon gehou.

Ons verblyf was waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar tuis gaan. Kombuistafel net onprakties as vier persone daar tuis gaan - baie beknop.

Andre C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Gerieflik en geen steurings nie.

DSTV in kamer maar kan net paar kanale sien, geen afrikaanse programme nie. Warm water in stort baie swak.

Riana N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana N

Netjiese, goed geleë in die stad.

Ons het die gastehuis maklik gevind. Dit was netjies, goed geleë en gerieflik.

Leon D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Baie aangenaam. Alles wat ek nodig gehad het.

Dit was goed toegerus, baie goeie ligging.

Jolanda O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda O

Waarde vir geld!

Goeie waarde vir geld en perfek vir toeriste wat baie in en uit is.

Marie N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie N

Netjiese selfsorg-eenheid en sentraal geleë.

Perfek geleë vir 'n kuier in die stad, selfsorg-eenheid baie netjies en veilig.

Deon N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon N

Funksioneel!

Die gastehuis het alles verskaf wat ek benodig het. Dalk so bietjie meer mens kontak sal goed wees.

Hester B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester B

Sal weer gebruik!

Baie dankie vir geduld om vir ons tot 17:00 te wag.

Hennie S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Kry waarvoor jy betaal.

Skoon, netjies en gerieflik. Net die beligting is nie na wense nie; dis baie donker binne die eenheid.

Theunis N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theunis N

Ek is teleurgestel met wat ek gekry.

Het gelees daar is twee dubbelbeddens, maar dit was nie die geval nie. My ouers is 90 en 82. Hulle het gesukkel met die trappe wat hul genoodsaak het om op die stapelbedjies te slaap. Die mure is nog nie geverf na opknapping nie. Die drade hang los in die badkamer en die algemene voorkoms is slordig. TV-kanale laat ook veel te wense oor. Kon niks kyk nie. Die kamer het nie diefwering nie. Oor die algemeen is die buitekant mooi en die veiligheidshek werk goed. Afwerking by die toilet is baie swak. Skoon sement is gebruik.

Suzaan D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzaan D

Die ligging was perfek en alles baie netjies

'n Paar ander gaste was raserig en dit het ook gemaak dat ons effens onveilig gevoel het.

Clive Y - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Clive Y

The staff were friendly and helpful, and the area was nice and safe.

The general appearance of the the bathroom and kitchen were grubby, but the bedroom were fine. The chair in the bedroom is greasy, as if grubby hands have been wiped off on the arms over the years. The general finish to the bathroom is poor with badly applied silicone filling in the bathroom tiles, and large patches of mold growing in the shower. The kitchen cloths and towels supplied the first day were very grubby, but were replaced at request. There were mops and brooms used for cleaning stored in a bucket next to the toilet, with the mop head lying up against the wall. Apart from these areas, the other facilities were fine.

Christo S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christo S

Die plek kort verf!

Die personeel is baie vriendelik en probeer hulle bes. Die eenheid waar ons gebly het, kort dringend onderhoud. Dit wil voorkom asof die eienaar nie wil geld spandeer aan goeie vakmanskap en verf nie! Die plek lyk afgeleef!

Andre N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre N

Daar is beter verblyf vir dieselfde prys!

Kamers ruim en skoon, maar geen tuinuitsig.

Pieter D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter D

Swak, sal dit nie by iemand aanbeveel nie.

Ek is regtig nie tevrede nie, want my duur parfuum is weg! Daar is nie doeltreffende bestuur nie, want ander gaste wat ook langsaan tuisgegaan het, het 2 keer in die vroeë oggendure ingekom en ons wakker geraas. Dis baie beknop met min ventilasie in die woonvertrek. Daar is ook geen ordentlike oond nie en nie eens 'n behoorlike skerp mes nie.

Rene V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Hierdie mense het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom - ek kan hierdie plek aanbeveel.

Hierdie is 'n goedkoop, lekker, stil plek om by te slaap. Dis naby Wilgers-hospitaal. U kan met 'n geruste hart hierdie plek besoek.

Marinda B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Bekostigbare gerieflike verblyf in netjiese eenhede met vriendelike gasvryheid.

Baie dankie - ek het heerlik oornag en sal verseker die gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat in Pretoria omgewing wil gaan kuier.

Fred O - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred O

Great place

Wonderful location, friendly hosts, good value for money.

Connie C - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C

Convenient and friendly

The manager and staff were all very friendly and helpful, especially since I was unfamiliar with the area. Very safe both for yourself and vehicle, close to Faerie Glen hospital as well as shops. I would really recommend people stay here when in the area.

Stephan Z - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan Z

Privaat, skoon en ruim!

Sien die sterre hieronder.

Marianne V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne V

Uitstekende diens.

Oor die algemeen is dit goeie waarde vir geld, maar ek sal twee aanbevelings maak: 'n klein houer met vars melk, en Engelse tee.

Thandanani D - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thandanani D

Great

Thank for good service we really enjoyed our stay, see you soon.

Seef C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Goeie waarde vir geld

Baie hulp vaardig en prys baie goed.

Lisa S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S

Clean, comfortable, secure units.

We enjoyed staying over in the clean, comfortable and secure family unit. The unit is very well equipped, offering the traveller a 'home away from home'. Very friendly and helpful staff.

Theunis K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theunis K

Die diens was vriendelik, maar die plek kort aandag aan fyner punte om dit meer leefbaar te maak.

Die plek is nuut, dus is ek minder krities as wat ek andersins sou gewees het.

Ronel B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B

Baie lekker!

Jy kry goeie waarde vir jou geld, veral as jy met 'n gesin wil oorbly. Die diens is ook baie goed. Ons sal weer daar bespreek as ons in Pretoria wil bly.

Tersia G - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia G

Gerieflik!

Diens uitstekend, en geriewe netjies en skoon.

Jan D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Ons het nie klagtes nie - eenheid was skoon en ons het heerlik geslaap!

Die eenheid is baie skoon met 'n goeie bed en skoon linne. Dit was lekker met die TV in die kamer (tog jammer DSTV-kanaal 144 is nie beskikbaar nie, want ons mis Binnelanders).

Mandie V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie V

Heerlik gebly! Ek sal verseker weer daar gaan bly.

Jy kry skoon en netjiese kamers teen 'n goeie prys. Die area is stil en rustig.

Christine B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B

Comfortable, well priced, clean accommodation and friendly, helpful staff!

We thoroughly enjoyed our stay and will return when we come back to Pretoria! A special thanks to Frank for your patience and assistance with the TV and DStv channels!

Deon L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L

Verblyf was OK. Bestuur woon nie op terrein.

Die verblyf is skoon, maar dit lyk "budget". Die alarm gaan af in die vroeë oggend-ure en hou aan lui omdat die bestuur nie op die terrein is nie. Die sleutel is net op kantoorure beskikbaar, wat nie prakties is nie.

Tom C - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tom C

Enjoyed my stay

Enjoyed my stay (one night only). Did not see shampoo or dish-washing soap.

Chris L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris L

Nie genotvol.

Die akkommodasie was ietwat vervalle, die omgewing was raserig, en daar was geen bedlampies nie.

Gerna B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gerna B

Die kamer is van gemiddelde standaard. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Daar was aanbouings aan die gang. Daar is geen diefwering nie. Die kamer is beknop, die kombuis is baie skoon, die personeel is vriendelik en behulpsaam, die badkamer is netjies. Baie dankie! Die personeel het vir ons gewag na-ure, want ons het van Hoedspruit af gekom.

Irmgard R - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Irmgard R

Vir net oorslaap is dit goed genoeg!

Die ontvangs was swak. Die toegang is nie baie besoekersvriendelik nie.

Elaine G - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine G

We had a pleasant stay, however some things need attention.

Things that need attention: TV remote did not work. Lights in the hall did not work. Otherwise, a very pleasant place indeed.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zitastraat 446, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MTk0ODczLTRhMTMtNDA5YS1hNzY1LWVlOThkYzJkMDRlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 446 Zita Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.790334264642 28.297062682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang