Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

N-One Self Catering

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid N2
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid is ingerig vir 2 mense met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kombuis is toegerus met koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en 'n yskas, maar daar is nie 'n stoof nie. 'n TV met plaaslike kanale en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die eenhede het kombuisies met mikrogolfoonde, yskaste en koffiemaakgeriewe, maar daar is nie stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid N6
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid is ingerig vir 2 mense met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en die kombuis is toegerus met koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, maar geen stoof. 'n TV met plaaslike kanale en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die eenhede het kombuisies met mikrogolfoonde, yskaste en koffiemaakgeriewe, maar daar is nie stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid N5
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid is ingerig vir 4 mense met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kombuis is toegerus met koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, braaipan en 'n yskas, maar daar is nie 'n stoof nie. 'n TV met plaaslike kanale en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n braaikamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die eenhede het kombuisies met mikrogolfoonde, yskaste en koffiemaakgeriewe, maar daar is nie stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid N4
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid is ingerig vir 6 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 2 slaapbanke. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kombuis is toegerus met koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, 'n braaipan en 'n yskas, maar daar is nie 'n stoof nie. 'n TV met plaaslike kanale en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

6

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die eenhede het kombuisies met mikrogolfoonde, yskaste en koffiemaakgeriewe, maar daar is nie stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 153, Richmond Estate, Goodwood, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0Mjc4MjU4LTUxYjctNGJmYy1hZTIzLTQ5NTRjMzM0NTdjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 153 Botha Street Richmond Estate 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.897138888889 18.566444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang