Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

N-One Self Catering

Selfsorg

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.2
Veiligheid
4.1
Justine H
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Was a great experience. Safety-wise it was actually very good, the only problem is no shop nearby. Furthermore, a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jamiela R
1 nag Saam met vriende
1.0
Jun 2022

Was very disappointed. Not worthy of the amount money they ask per night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Janine B
1 nag
5.0
Mrt 2020

Gerieflik; vriendelike personeel. Was baie akkommoderend toe ek laat aangekom het van die lughawe af. Hulle het die sleutel in die sleutelboks gelos en toe ek so laat in die nag bel, het sy nie gehuiwer om te help nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervyn B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2018

It was a very pleasant stay at your place. Thank you. It was very nice and I would really love to come back and stay there again. The service was good and friendly. I appreciate it. The whole group was satisfied with the service. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2018

It was very nice staying there for a night. It's a nice guesthouse that also provide free coffee, sugar and milk. The owner if friendly. The room was very neat except the bedding, their pillow cases had stains on. The room has all necessary utensil except a ironing broad and a iron. More blankets should be considered since it's winter and it's very cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Trudie M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2018

Dankbaar ons moes nie twee nagte bly nie. Ons het beplan om vir 1 nag oor te bly so ons het nie aan ekstra toiletpapier gedink nie. Om in die nag uit toiletpapier uit te hardloop was nogal ongemaklik. Die rol was amper leeg met aankoms. Geen handewasseep ook nie en het al by baie eenhede oorgebly waar dit werklik die basics was wat wel voorsien was. Die bedlampe het nie gewerk nie. Oral is van waterbesparings maar die kouekraan in die badkamer drup aanhoudend. Die dame wat ons ontvang het was werklik baie professioneel en was besig met ander waterkrisis toe ons daar kom. Sy was werklik professioneel ten alle tye selfs al was sy erg onder druk. Parkering by die plek is werklik secure en die feit dat die elektriese heining werk laat mens net veiliger voel.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Nonny N
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Mrt 2018

Bed must be changed, they were not comfortable at all. They must improve beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Nonny N
Kort verblyf
2.6
Mrt 2018

Place was clean and safe but beds were not comfortable. Beds were not comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Helen D
Lang verblyf
1.6
Jan 2018

Was 'n baie slegte ervaring. Sal nooit weer daar wil oornag nie. My ma was geboek by hulle. Weens slegte ervarings wat sy ondervind het, moes ek reël dat sy geskuif word na 'n ander gastehuis. By die ander gastehuis was die diens baie baie beter en netjieser.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 153, Richmond Estate, Goodwood, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0Mjc4MjU4LTUxYjctNGJmYy1hZTIzLTQ5NTRjMzM0NTdjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 153 Botha Street Richmond Estate 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.897138888889 18.566444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang