Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

N-One Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 153, Richmond Estate, Goodwood, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

N-One Self Catering is in Goodwood geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorg-eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 4 mense.

Die oopplan-eenhede is gerieflik gemeubileer en het dubbel- of enkelbeddens en en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van die eenhede het ook slaapbanke. Die eenhede het ook kombuisies wat toegerus is met 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe, maar neem asseblief kennis dat die eenhede nie stowe het nie. Elkeen van die eenhede het ook 'n TV met plaaslike kanale. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan die verskeie restaurante en winkelsentrums besoek, gaan gholf by die verskeie gholfbane, die strande, die V&A Waterfront, Tafelberg en verskeie wynplase besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.2
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bothastraat 153, Richmond Estate, Goodwood, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink N-One Self Catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 153, Richmond Estate, Goodwood, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0Mjc4MjU4LTUxYjctNGJmYy1hZTIzLTQ5NTRjMzM0NTdjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 153 Botha Street Richmond Estate 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.897138888889 18.566444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang