Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Stukkie Hemel Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir 'n Stukkie Hemel Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andries H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H

Sien bo.

Baie lekker gebly. Lekker geslaap. Lekker wyn gedrink. Lekker vis en tjips. Lekker walvisse gekyk en gestap langs die see.

Elize O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Die plek se naam doen dit gestand. 'n Stukkie hemel.

Ons as vriende het heerlik saamgekuier. Linda was baie gasvry en ons is baie lekker verwelkom. Die plek het soveel ekstras en al was die weer nie die beste nie, kon ons nog steeds besig bly.

Arno P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno P

See uitsig, toegeruste huisie - lekke plek.

Die verblyf was perfek gewees. Vinnige stappie na die see en 'n pragtige uitsig. Definitief een vir die boeke.

Marinka N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinka N

Rus vir siel en tyd staan stil hier.

Baie lekker stoep wat jy vir ure kan sit en uitkyk oor die see en alles wat daar verby swem. Voëltjies, skilpaaie ens. in die tuin kan besigtig word. Dit is naby Gansbaai en Stanford, en as jy regtig wil, Hermanus. Dit is lekker stil en rustig in die aande en dag. Daar is net 'n effense muisplaag wat seker uit die fynbos kom. As die skuifdeure oop is op die stoep, hardloop hulle in die huis in. Ons het die middag sowat 4 gesien en die oggend weer 2 wat ons kon keer.

Gail S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S

We had a great time and enjoyed the view from the cottage.

It was a peaceful breakaway.

Mark M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Fantastic stay in the seaside cottage.

Lovely seaside cottage, very neat and clean. Great views out to sea saw loads of whales and bird life in the garden great to watch as well.

Eksteen L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eksteen L

Relaxing.

Ons het heerlik gekuier.

Nicolas B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas B

Goeie waarde vir geld.

Fantastiese ligging en goeie diens.

Lorraine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Baie rustige plekkie.

Baie rustige omgewing en mooi uitsig oor die see. Klein tuintjiie eg aan omgewing. Voëltjies kom eet graag in die tuintjie. Alles wat mens moontlik mag nodig hê beskikbaar in die huisie. Boeke en selfs bordspeletjies ens. Nie super luuks, maar baie gemaklik en skoon en netjies. Slegs onderdakparkeerplek op straatkant, maar straat nie besig redelik veilig.

Christa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Wonderlike wegbreekplekkie met alles wat mens benodig.

Die walvisse kon van die voorstoep af bekyk word met die verkyker wat geriefshalwe in die huis is - 'n absolute bonus. Stap langs die see en in die natuurreservaat binne stapafstand vanaf die huis. Ongelukkig het die plek 'n ernstige vog- en gevolglike "mould"-probleem wat persone met sensitiewe lugweë nadelig kan beïnvloed, en dit sal dringend aangespreek moet word.

Johann D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Fantasties

Ek sal 'n stukkie Hemel hoogs aanbeveel voel sommer uitgerus na 3 dae. Elmarie, die agent is 'n ster.

Karlene M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karlene M

Heerlik.

Oulike plekkie. Gerieflik en skoon. Alles wat jy nodig het. Boeke en speletjies het handig te pas gekom tydens beurtkrag. Sal definitief aanbeveel.

Dirk Martin V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Martin V

Lekkerder as lekker.

Baie walvisse gesien. Honde het dit ook geniet.

Febe B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febe B

Awesome!

Die huisie het die mooiste see-uitsig en is skoon. Die huisie het alles wat mens benodig om lekker te rus. Sal definitief weer kom. Baie dankie dat ons so 'n lekker naweek kon gehad het. TV is ook lekker groot en kon die rugby en see op die selfde tyd geniet.

Michelle K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Lekker by die see.

Mooi see uitsig vanaf stoep, braai area en voorste kamer. Kamers is ruim. Naby vir stap al langs die kranse. Rustig en stil buurt. Huis goed toegerus met alles wat jy benodig. Lekker gebly en die hond het dit ook geniet.

Liani S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S

Werklik besonders!

Ons het ons verblyf by 'n Stukkie Hemel werklik geniet. Die uitsigte is asemrowend en die tuin is pragtig (Ons honde het die tuin veral geniet). Die kothuis is ruim en bied alles vir die reisiger. Dit is ook naby seepaadjies vir staptogte en Walkerbaai Natuurreservaat vir swem. Baie dankie!

'n Stukkie Hemel Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe oorsig. Dit is altyd lekker as gaste hulle tydjie by Stukkie hemel geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

'n Stukkie Hemel Cottage
Marcha V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha V

Lekker ruim huis met die ideale ligging en uitsig.

Ligging is baie goed. Uitsig is baie baie mooi. Kamers is groot, met elk sy eie badkamer. Kombuis is goed toegerus. Gasbottel met plaat en noodligte vir beurtkrag was 'n redding. Vol DStv was lekker tydens reën. Muur om die eiendom was 'n plus vir die honde.

Lolita V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolita V

Baie goed toegerus. Heerlike stilte en rustigheid met n lieflike uitsig. Baie geniet!

Stukkie Hemel is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die area is baie stil en ons kon heerlik ontspan met die lieflikste uitsig. Heerlike naweek daar spandeer met familie en ons twee Yorkies wat hulle ook akkommodeer het. Dankie Linda!

Johan D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Stukkie Hemel is hoogs aan te bevele.

Stukkie Hemel se see uitsig is beter as verwag. Was regtig baie skoon en het meet gebied as verwag. Sien ons weer!

Nelia L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Mees fantastiese blyplek ooit.

Die diens was fantasties. Die huis het 'n gevoel van liefde deurgegee. Daar is die mooiste boeke, meubels, breekgoed. Alles wat die naweek onvergeetlik gemaak het. Die kommunikasie met Linda was absoluut fantasties. Hoop julle bly vol, haha net nie as ek wil kom nie. Nogmaals bitter dankie.

Steve P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve P

A peaceful and relaxing getaway in a beautiful and pristine location. Simple and very comfortable home.

Firstly, we were thrilled to be able to take our dogs. We all enjoyed wonderful walks along an unspoiled, magnificent coastline. The host was incredibly welcoming and helpful. The house is simple and dated, but clean, comfortable, and well equipped. A lot of very interesting books and magazines as well as games. Sit on the stoep, braai, enjoy the magnificent view and the birds, in the delightful fynbos garden.

Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 55, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa46f2afe2aabc53bf91573830004fe183738181e750b7551798caee67694d8c3605d528dec66dbd7c11ac5af70cd9c3ed57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 55 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.551818234948 19.371869967167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang