Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Stukkie Mooi Raakvat Houthuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Eldene T
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig, ontspannend! Hierdie is 'n fantastiese akkommodasie! Baie mooi, baie netjies. Lekker op jou eie in die bos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pragtige plek, baie netjies - alles wat mens kort. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hette-mari L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Heerlik, rustig, pragtig mooi. Heerlik gekuier. Huis is goed ingerig vir alle behoeftes. Kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Baie lekker, gerieflik en ruim. Sal beslis weer daar tuisgaan. 'n Pragtige houthuis - toegerus met alles wat 'n mens dalk mag benodig - werklik heerlik. Ons was 'n groot groep met ons getroude kinders saam en die spasie was heerlik. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette G
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Baie lekker. Die pad is so bietjie van 'n propleem as jy uitry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nasha A
1 nag
4.4
Nov 2023

Good. This is an absolutely beautiful house, everything one would want in a holiday home. The only thing was the gravel road, if they should pave out that road I'd be there every other month with my family. Other than that, everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: African Dawn-weg, Raakvat Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2cd5fbb5825b111212f578085164b0076cb8ce71d640919c9efc092924c590f69215a80b27e849621b86e959aafe6a9e401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 African Dawn Road Raakvat Plaas 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.912589483018 25.11653343621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang