Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Stukkie Mooi Raakvat Houthuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 'n Stukkie Mooi Raakvat Houthuis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Eldene T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldene T

Rustig, ontspannend!

Hierdie is 'n fantastiese akkommodasie! Baie mooi, baie netjies. Lekker op jou eie in die bos!

Tiaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V

Pragtige plek, baie netjies - alles wat mens kort.

Sien sterre.

Hette-mari L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hette-mari L

Heerlik, rustig, pragtig mooi.

Heerlik gekuier. Huis is goed ingerig vir alle behoeftes. Kindervriendelik.

Sandra B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Baie lekker, gerieflik en ruim. Sal beslis weer daar tuisgaan.

'n Pragtige houthuis - toegerus met alles wat 'n mens dalk mag benodig - werklik heerlik. Ons was 'n groot groep met ons getroude kinders saam en die spasie was heerlik. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Antoinette G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G

Baie lekker.

Die pad is so bietjie van 'n propleem as jy uitry.

Nasha A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasha A

Good.

This is an absolutely beautiful house, everything one would want in a holiday home. The only thing was the gravel road, if they should pave out that road I'd be there every other month with my family. Other than that, everything was perfect.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: African Dawn-weg, Raakvat Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2cd5fbb5825b111212f578085164b0076cb8ce71d640919c9efc092924c590f69215a80b27e849621b86e959aafe6a9e401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 African Dawn Road Raakvat Plaas 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.912589483018 25.11653343621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang