Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

N4 Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 46 resensies vir N4 Guest Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.5/5
Elfranco B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfranco B

Rus plek as jy moeg is, en die dag was lank.

Ja, het rustig geslaap, beddens was gemaklik.

N4 Guest Lodge se terugvoer

Goeie dag Elfranco,

Baie dankie vir dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n risensie te gee.

Vriendelike groete
Esmé

N4 Guest Lodge
Tracey P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey P

Veilig en skoon.

Ons verblyf was baie lekker. Kort net nuwe kussings en WiFi-wagwoorde wou nie werk nie. Maar verder was alles 100%. Die gasvrou, Esmé, is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

N4 Guest Lodge se terugvoer

Goeie dag Tracey,

Baie dankie vir die terugvoering op jul verblyf by ons.

Dit was heerlik om jul te he as ons gaste.

Vriendelike Groete
Esmé

N4 Guest Lodge
Phola M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Phola M

Impersonal, nobody interacted with us in person. No kettle in 4B, no double bed. Not a great experience.

N4 Lodge is a practical place. It has potential but we had a very impersonal experience. A good thing is the rooms were clean. They do need proper doors to close off the bathroom.

Jose F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jose F

Perfect for one night's sleep.

The rooms is quite small and no bathroom door but there is a curtain. The other guest was a bit noisy even after 22h00. Friendly staff and clean rooms. Perfect for one night's sleep but wouldn't recommend for a longer stay.

Sean F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sean F

Te veel geraas van die pad.

Het dubbelbeddens bespreek, maar enkelbeddens gekry.

N4 Guest Lodge se terugvoer

Goeie more Sean,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee.

Ek vra nogmaals onverskoning i.v.m. die dubbel beddens. Uit die 3 dubbel beddens kon ek slegs net 1 voorsien, omrede daar permanente gaste in is en hul al die ander dubbel beddens geneem het.

Geseende dag.

Vriendelike Groete
Esmé

N4 Guest Lodge
Vincent D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent D

Die opsigter Ella lewer vriendelike en hulpvaardige diens. Sy is 'n stêr.

Goed geleë. Skoon. Veilig. Vriendelike staff.

N4 Guest Lodge se terugvoer

Goeie dag Vincent,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n resensie van N4 Guest Lodge te lewer.

Ons hoop om weer van diens kan wees in die toekoms.

Geseende dag.

Vriendelike Groete,
Esmé

N4 Guest Lodge
Vincent D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent D

Rustig

Rustige plek alhoewel die afdraai op besige pad is. Baie goeie diens deur Ella.

Doné W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Doné W

Die swem- en braai-area was baie mooi en skoon.

Ons kamer 3B het nog gebruikte seep in die stort gehad. TV se aan/af-knoppie was uitgebreek op TV en remote. Teesakkies is nie in pakkie maar oop sakkies wat in emmertjie gedruk is saam koffiepakkies.

Doné W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Doné W

Die swem- en braai-area was baie mooi en skoon.

TV aan/af knoppie op TV en remote was uit gebreek. Decoder het op een van die koffie bekers gestaan. Ongeseëlde tee sakkies was in emmertjie gedruk saam koffie pakkies.

Edna L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Edna L

Nie baie goeie kuier nie.

Daar was geen WiFi beskikbaar nie en die kamers het nie beddegoed gehad nie.

Thembekile T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembekile T

The place is clean and good customer service.

See stars.

N4 Guest Lodge se terugvoer

Good morning Thembekhile,
Thank you for making N4 Guest Lodge your chosen destination. Also taking the time submitting a review.
We are looking forward to seeing you in the future.
Have a blessed day.
Kind Regards
Esmé

N4 Guest Lodge
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Teresa D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Teresa D

Nie op standaard nie.

Daar was nie genoeg koffie nie, daar was nie melk of water in the yskas nie. Nie eers melk poeier nie. Toilet het gelek. Ek dink as hulle dit kan regstel sal dit 'n baie aangename plek wees om te oornag.

Maureen V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maureen V

Kamer was goed as jy net 'n bed vereis vir 'n aand.

Kamer is baie beknop. Baie klein TV. Badkamer was nie op standaard nie, toilethandvatsel moet opgelig word, stortkop spuit nie reg nie. Handvatsel van wasbak is los en draai in die rondte wanneer hy oopgemaak word.

Coetzee N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coetzee N

Was baie lekker.

Was 'n lekker ervaring met vriendelike diens.

N4 Guest Lodge se terugvoer

Goeie dag Mr Coetzee,

Baie dankie dat jul by N4 Guest Lodge oornag het en tyd geneem het om jul ervaring te deel.

Hoop om jul weer by ons te huisves in die toekoms.

Geseende dag.

Vriendelike Groete
Esmé

N4 Guest Lodge
Bontle B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bontle B

The place was nice, but unfortunately we got the not so good looking rooms. I did speak to Esme about my dissatisfaction. Other than that everything was okay.

It's a cool place. Nice and quiet.

Elna V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elna V

Maak seker jy kry waarvoor jy betaal en nie 2de beste nie.

Die plek was netjies, maar ons het verwag om een van die huisies te kry soos op die webwerf te sien en is toe in 'n rondawel in gesit. Daar was 'n Red Square-funksie met harde musiek van dat ons daar aangekom het tot net na middernag.

Kedibone J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedibone J

I am very happy guys, keep it up.

See rating.

N4 Guest Lodge se terugvoer

Good day Kedibone,

Thank you for making N4 Guest Lodge your accommodation destination and taking the time to review.

Hope you have a lovely day.

Kind Regards
Esmé

N4 Guest Lodge
Lebohang M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang M

Clean nice environment.

Clean and nice environment with friendly staff.

N4 Guest Lodge se terugvoer

Good day Lebohang,

Thank you for making N4 Guest Lodge your chosen accommodation destination, and for taking the time to submit a review.

All the best for 2018.

Kind regards,
Esmé

N4 Guest Lodge
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Stephanie M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie M

Teleurstellend.

Met my aankoms was daar geen aanduiding waar ontvangs is nie. Daar was ook niemand om die sleutels te ontvang toe ek uitgebook het nie. Algeheel was die diens wat ek ontvang het nie vreeslik professioneel nie. Die kamer se uitleg is baie beknop en ek het ongemaklik gevoel oor hoe skoon die kamer is. Daar is ook nie 'n deur vir die badkamer nie - slegs 'n gordyn. Die kamer was vreeslik warm en daar was slegs 'n klein, vuil waaier wat geen verskil gemaak het nie. Verder was daar nie 'n spieël naby 'n kragprop nie wat dit moeilik gemaak het om my hare te doen.

N4 Guest Lodge se terugvoer

Goeiemore Stephanie,

Baie dankie vir die terugvoering.

Ek vra om verskoning vir die ervaring by ons.

Ons is ongelukkig nie die hele tyd in ontvangs nie, maar om die aankoms vir die gaste so maklik as moontlik te maak verskyn die kontak nommer van die lodge groot op die hek, om ons net te kontak met aankoms. Ons sou graag wou groet met u vertrek, maar met u vetrek het ons net vir gaste ontbyt bedien.
Die kamer tydens u verblyf, was 1 van ons grootste kamers wat ons beskikbaar het met 3 enkel beddens. U was slegs 1 persoon vir die aand. In die verlede het gaste die deure en deur struktuur beskadig tydens hul verblyf. Ons het goed gedink om dit te vervang met 'n gordyn. Die naweek gedurende u verblyf, was seker 1 van die warmste tye hier. Die skoonheid het ek opgevat met die skoonmaak dienste. Omrede daar nie genoeg spasie is by die kragprop is vir 'n spieel nie, is 'n spieel slegs 3 tree van die kragprop af.

Nogmaals omverskoning vir die verblyf by ons.

Heerlike dag.

Groete
Esmé

N4 Guest Lodge
Jackie B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Gemaklik.

Baie gemaklik en netjies, ons het lekker gekuier!

N4 Guest Lodge se terugvoer

Goeie middag Jackie,

Baie dankie vir die terugvoering op julle verblyf by ons.
Ons hoop om julle weer by ons te huisves.

Heerlike middag.

Vriendelike Groete
Esmé

N4 Guest Lodge
Anneri V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneri V

Lekke!

Baie gasvry en hulpvaardig. Kamer is wel effens beknop, maar slaap lekker.

Kean P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kean P

Ek en my vrou is albei lank, ons het net die bed te klein gevind.

Oor die algemeen was dit baie goed, baie stil en nie te ver uit die dorp uit nie.

David M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Very peaceful.

Enjoyed my weekend, thank you very much.

Bongani K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani K

I had a wonderfull stay,

N4 Guest Lodge is nice and quiet, easy to find, and I'm looking forward for next stay.

Dwaine D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dwaine D

Comfortable and neat

Very neat and comfortable place to stay for a night while in the area. Did not get to see much of the facilities due to my late arrival, but the rooms were neat.

Nico L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Venessa S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa S

It was a lovely place and i would recommend it to anyone had a lovely stay.

It was a lovely place, the people were so kind and friendly. The room was beautiful and it look like the pictures - I would definitely go there again, and would recommend it to all.

Veronica M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

Lovely place to chill with family and friends

We had a lovely time, will definitely visit again.

Natasha E - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha E

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Christopher K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher K

We had a great stay

The place is very nice and relaxing. I loved it!

Tanya C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya C

Very good

Very good. Could just do with a little more effort with the breakfast.

Taryn T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Taryn T

Good value for money

Very clean.

Celliers D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celliers D

Friendly service, and a good nights sleep

Very friendly service, had a good night sleep and lovely food!!

Pertunia S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pertunia S

Good stay

The room I was originally given for the first night (Twin Bed Unit) was not impressive. However, I spoke to the manager about it, and was then moved to a much better room!

Boipelo N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Boipelo N

The lodge is fantastic except that it doesnt have kitchen unit.

The lodge is fantastic except for one thing: it doesn't have kitchen unit which for some people is very important. Other than that, 70/100%

Christine B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christine B

So-so.

Sien die sterre hieronder.

Gisela D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gisela D

Baie raserig langs die snelweg.

Die kamer was klein en netjies, maar is letterlik reg langs die N4, so ek het op die bed gelê en gekyk hoe die myntrokke verby ry. Die TV is so groot soos 'n iPad.

Mandisa S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa S

No regrets, just happiness

N4 is a wonderful place. Wonderful facilities. Central to all sites. Akwabe lodge and Sun City are nearby. The lodge is beautiful and well kept. Nice staff. I have no complaints.

Melvyne M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melvyne M

Nice place!

Nice place!

Heste D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heste D

Skoon en netjies.

Baie mooi plekkie wat skoon en netjies is. Die diens is vriendelik en gaaf! Ons sal weer daar slaap!

Matshiamo L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Matshiamo L

Decent

It was alright. Thanks.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 18, Kraalhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f10f6e5abbc98efdf89e0d4015140bc87a67b001d3d0681142d3b4e57fc02a186aeb89ab0ceed3e048805eca42927aec502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 4 Portion 18 Kraalhoek 0300 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.635379655999 27.135848502318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang