Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

N4 Guest Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Elfranco B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rus plek as jy moeg is, en die dag was lank. Ja, het rustig geslaap, beddens was gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
N4 Guest Lodge
Goeie dag Elfranco, Baie dankie vir dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n risensie te gee. Vriendelike groete Esmé

Tracey P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Veilig en skoon. Ons verblyf was baie lekker. Kort net nuwe kussings en WiFi-wagwoorde wou nie werk nie. Maar verder was alles 100%. Die gasvrou, Esmé, is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
N4 Guest Lodge
Goeie dag Tracey, Baie dankie vir die terugvoering op jul verblyf by ons. Dit was heerlik om jul te he as ons gaste. Vriendelike Groete Esmé

Phola M
1 nag Gesin met tieners
2.6
Apr 2023

Impersonal, nobody interacted with us in person. No kettle in 4B, no double bed. Not a great experience. N4 Lodge is a practical place. It has potential but we had a very impersonal experience. A good thing is the rooms were clean. They do need proper doors to close off the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jose F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2022

Perfect for one night's sleep. The rooms is quite small and no bathroom door but there is a curtain. The other guest was a bit noisy even after 22h00. Friendly staff and clean rooms. Perfect for one night's sleep but wouldn't recommend for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sean F
1 nag Besigheidsreis
1.4
Jul 2022

Te veel geraas van die pad. Het dubbelbeddens bespreek, maar enkelbeddens gekry.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Esme
N4 Guest Lodge
Goeie more Sean, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee. Ek vra nogmaals onverskoning i.v.m. die dubbel beddens. Uit die 3 dubbel beddens kon ek slegs net 1 voorsien, omrede daar permanente gaste in is en hul al die ander dubbel beddens geneem het. Geseende dag. Vriendelike Groete Esmé

Vincent D
1 nag
4.4
Apr 2021

Die opsigter Ella lewer vriendelike en hulpvaardige diens. Sy is 'n stêr. Goed geleë. Skoon. Veilig. Vriendelike staff.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
N4 Guest Lodge
Goeie dag Vincent, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n resensie van N4 Guest Lodge te lewer. Ons hoop om weer van diens kan wees in die toekoms. Geseende dag. Vriendelike Groete, Esmé

Vincent D
Kort verblyf
4.2
Apr 2021

Rustig Rustige plek alhoewel die afdraai op besige pad is. Baie goeie diens deur Ella.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Doné W
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2021

Die swem- en braai-area was baie mooi en skoon. Ons kamer 3B het nog gebruikte seep in die stort gehad. TV se aan/af-knoppie was uitgebreek op TV en remote. Teesakkies is nie in pakkie maar oop sakkies wat in emmertjie gedruk is saam koffiepakkies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Doné W
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2021

Die swem- en braai-area was baie mooi en skoon. TV aan/af knoppie op TV en remote was uit gebreek. Decoder het op een van die koffie bekers gestaan. Ongeseëlde tee sakkies was in emmertjie gedruk saam koffie pakkies.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 18, Kraalhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f10f6e5abbc98efdf89e0d4015140bc87a67b001d3d0681142d3b4e57fc02a186aeb89ab0ceed3e048805eca42927aec502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 4 Portion 18 Kraalhoek 0300 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.635379655999 27.135848502318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang