Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

N6 Guest Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Buyelwa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir N6 Guest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lt O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lt O

Baie teleurgesteld in alles!

Met aankoms weet hulle nie van my nie. Baie onvriendelik. Slegs 1 laken op bed met vuil plekke, koppies en glase vol stof. Stortdeur is stukkend. Bedlampies werk nie. Geraas in dak. Handdoeke oud en al op gewas. Sal verseker nie weer daar bly nie!

Krissi S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Krissi S

Clean room, comfortable bed, very helpful manager, average breakfast, noisy location, no self-catering facilities so disappointing stay.

JW was very helpful and tried really hard to please even moving us due to rubbish being burnt behind the units. We appreciated them accommodating our 2 Jack Russells. The room was clean, the bed very comfortable. Negative is that we had booked/expected self-catering for dinner but no facilities in the room eg. cutlery, crockery, pots, pans, table and chairs. All that was provided was a microwave, kettle, water glasses and 2 coffee mugs. Luckily we brought a picnic set, so had utensils and plates but we had to wash them in the hand basin. JW did provide a braai and patio furniture to eat our dinner on the patio, as the room was too small. It is too close to the busy N6 so it was very noisy.

N6 Guest Lodge se terugvoer

Good day
Most unfortunate but we appreciate the positive comment on the clean and comfortable room.
All our rooms do provide a microwave and a fridge. N6 only have 1 room that is the family room that boasts a kitchenette. We do apologize that we overlooked the request for this room, although a bit more expensive than our standard rooms. Yes the N6 can get busy at times but our location does mention that we are near the N6.
Kind regards

N6 Guest Lodge
Soraya P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Soraya P

Not much to offer.

There are no amenities on the property, not even a comfortable lounger to sit on; just a hard bench. There was also no fridge in the room! I know that the area was experiencing severe drought and so I will not comment on the lack of a garden. But other than a reasonably comfortable room, there is nothing else to offer. We booked for two nights, but only stayed for one night.

Reinmund W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinmund W

Heerlik gerus in 'n netjiese skoon kamer.

Heerlike rusplek langs die N6 vanaf Oos-Londen. Warm, vriendelike ontvangs van die dame wat die plekkie bestuur. Voel veilig agter skuifhek. Lekker ontbyt, wat ekstra kos, maar die geld werd is.

Alta S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta S

Baie aangename ondervinding.

Baie vriendelike ontvangs, baie skoon en netjiese kamer en die lugversorging was beslis 'n pluspunt.

Arista B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arista B

Rustige oornagverblyf oppad Oos-Kaap toe.

Die feit dat die kamers lugversorging het, was deurslaggewend toe die bespreking gedoen is. Groot was ons teleurstelling toe een van die kamers se lugversorging glad nie gewerk het nie. Gelukkig kon ons na 'n kamer verskuif word wat se lugversorging wel gewerk het. Die een kamer het ook nie 'n ketel gehad nie. 'n Klein yskassie in elke kamer sal baie welkom wees. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt lekker.

Zelda S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda S

Aangenaam.

Die plek is netjies en skoon maar die aanwysing op die stukkende koelkamers teen die pad doen afbreek.

Willem S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

'n Wonderlike verrassing!

Sal enige iemand aanraai om hier oor te slaap. Warm bed en stil omgewing. Lekker ontbyt. Regtig 'n aangename ondervinding!

Kevin S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Absoluut fantasties.

Absoluut fantasties. Helen is 'n lieflike mens.

Hendrik K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K

'n Goeie oornagplek ... het lekker gerus in skoon en veilige plek.

Dankie, ons het dit baie geniet!

Theo D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D

'n Baie gerieflike plek om te oornag!

Vriendelike, gasvrye ontvangs. Dit laat mens dadelik tuis voel. Die kamer is smaakvol ingerig. Die ontbyt was baie lekker. Sal graag weer hier oornag!

Albie R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie R

Dit was regtig 'n aangename ervaring!

Ek het regtig meer gekry as waarop ek gereken het. Die gasvryheid waarmee mens behandel word is bo-gemiddeld en die kamer was fantasties. Selfs die yskoue nag wat ons beleef het kon nie die warmte van die kamer oorheers nie!

Johan G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Fantasties!

Die geriewe was bo verwagting en aangenaam, skoon, netjies en professioneel. 'n Mens voel gerus en veilig by die instansie.

Willie P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P

Baie mooi skoon en netjies.

Hulle kon nie ontbyt verskaf nie. Dit was 'n goeie ervaring en ons sal weer daar bly.

Andre V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Hoogs aanbeveelbaar.

N6 Lodge kan met vrymoedigheid aanbeveel word. Daar is werklik niks negatief wat van die plek en die bestuur/personeel gesê kan word nie. Die bestuurderes het uit haar plek gegaan om almal welkom te laat voel. Sal beslis weer daar oornag indien die geleentheid voordoen.

Ilma B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilma B

Netjies en baie gasvry!

Moenie dat die eerste indrukke jou afskrik nie - ry nader en jy sal verras wees. Die kamers is groot en gerieflik - skoon, smaakvol en netjies.

Theo V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V

Netjies, skoon en stil!

Ons sal beslis elke keer hier oornag oppad Transkei toe. Alles is splinternuut en skoon. Dis ook lekker stil om 'n goeie nagrus in te kry.

Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3km outside of Aliwal-Noord, , Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYzgxMmU1LTMxMGYtNDFkOC1iNGYzLWI4YThhZGQ0ZWMyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 3km outside of Aliwal North on the N6 to East London 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.723834230568 26.708117723465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang