Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Na-Na-Be-Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Stefanie K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2022

Die gasvrou was baie vriendelik en die ontbyt was lekker. Ek dink dit is tyd dat die kamers se meubels en dekor opgeknap word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Francois M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Fantastiese ontbyt! Sal enige tyd weer daar gaan oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2018

Wat 'n plesier! Was lanklaas by 'n plek waar mense so gasvry en vriendelik was. Ons het meer gekry as wat ons verwag het en het sommer dadelik welkom gevoel. Dis die perfekte plek om na heen te gaan as jy 'n wegbreek van die stad af soek. Die mooiste sonsondergange kan daar gekyk word vanaf jou stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Na-Na-Be-Lodge
Baie, baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom en ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Kirsten Y
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2018

Pleasant but needs work. It was a pleasant stay. Although there are a number of things that could be improved. Access to cutlery, dustbin and minor maintenance all could use work. The room didn't lock properly. And there was little in the way of entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Linda
Na-Na-Be-Lodge
Dear Kirsten, Thank you for review, we take note and will try to improve. I didn't know there was a problem with your door and would have attended to it if I knew. I don't understand your comment about the cutlery and dustbin since I personally showed you where everything was. I hope to see you again in future and that you will see improvement since we are constantly working on improving the Lodge. Once again, thank you for your feedback. Regards, Linda

Thembela M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2017

Nice. Great service and location. Worth every cent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Na-Na-Be-Lodge
Thank you very much. We would love to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24 Rustenburg Road, New Thorndale, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiZDYxZjQ1LTY4OGMtNDZhMS05YWJiLTgzM2JkMjgxMWQxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R24 Rustenburg Road New Thorndale 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.957873668223 27.522151578705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang