Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naauwpoort View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Johann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie goeie waarde vir geld, en stil gedeelte. Eenheid is deel van 'n huis, maar is baie stil en goed toegerus wat mens alles nodig het. Eenheid is in 'n baie stil gedeelte en daar is wonderlike uitsigte vanaf die eenheid oor die omliggende areas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Naauwpoort View will be seeing us again! I would like to thank the hosts, they were the perfect hosts. The accommodation was more than what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Naauwpoort View
Thanks for the review. It's easy with guests like you. Be safe.

Chantele J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Relaxed, tranquil, cozy, attentive hospitality. Nestled amidst the breathtaking landscapes of Clarens, Free State, lies a hidden gem of tranquility - the holiday self-catering unit. Our recent stay at this haven was nothing short of remarkable, offering an unparalleled escape from the hustle and bustle of city life. From the moment of arrival, we were captivated by the charm and serenity of the surroundings. The unit itself exuded a cosy ambiance, adorned with tasteful decor and equipped with all the essentials for a comfortable stay. One of the highlights of our stay was undoubtedly the mountain on your doorstep and the captivating landscape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hjc D
1 nag
4.8
Nov 2024

Gasvryheid. Baie lekker, dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

It's was great! I absolutely loved my stay, we spent 2 nights. My only regret is that we could not have stayed longer. I will surely book here again and do a 3-day stay. The guest house has an option to do a little hike. It's a bucket list tick for our next stay. We missed it due to rain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janri D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Skoon & netjies. Skoon en netjiese verblyf. Was 'n bietjie uit die dorp uit en aanwysings nie so mooi beskikbaar nie. Maar ons het dit gevind.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Naauwpoort View
Hi julle. Jammer as ek daar was kon korter roete gewys het, is maar bietjie verder vir baie stunning uitsig en in die berg. Dankie vir die goeie punte. Sien julle weer.

Lila O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Ons was baie gasvry ontvang. Pragtig gelee. Sal weer besoek. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 143

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat 16, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54dce5ee97fba58b72973f584edf34aac0e93c1cf961593eb7322a3b692e34f11021fb7a4d258b01900f96e074048b595181?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 16 Land Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.504581329376 28.418259152175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang