Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nabana Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Bianca D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sien julle gou weer! Dit was fantasties en só ontspannend! Baie dankie Nabana.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dis vreeslik rustig tussen die piesang landerye en uitstekende diens. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elda K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Wonderful. Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lokky L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Exceptionally good. It was wonderful. Beyond my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Peaceful. The stay was perfect. Hosted by friendly staff and amazing food! It was really a wonderful stay; I would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gemaklik, vriendlik en rustig! Was beslis die moeite werd gewees, goeie ligging en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Segametsi P
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lovely place. Wow, we had a wonderful stay at Nabana Lodge. They welcomed us with a smile and their food was delicious. I wouldn't mind going again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald M
1 nag
3.6
Mei 2023

Short but made more for the single traveller. Struggled a bit with basic stuff like where the PW for the internet was located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Uitstekend. Met ons aankoms is ons vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Na ons eerste aand is ons ingelig dat hulle aircons gaan installeer (wat 'n bonus was dit nie gewees nie) hulle het ons kamer eerste gedoen sodat dit gereed is wanneer ons teruggekom het van ziplining af. Die aircon was geïnstalleer gewees toe ons teruggekom het soos bespreek en daarvoor was ons baie dankbaar. Die restaurant op die perseel was 'n bonus gewees. Die kos was uitstekend gewees en die diens van die kelners nog beter. Dankie Nabana lodge vir n baie lekker verblyf en al julle moeite met die picnic wat julle vir ons gereël het. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

The reception was great with such friendly staff. The breakfast was wow! Thanks to the chef and extra credit goes to the bar man and the receptionist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ulani Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 520
R1 520 R1 292
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 520
R1 520 R1 292
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 137 Plaas Burgershall, JU 21 Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeed5241d705d925ef8deff8914947655ba87bd83acd62c2e2c0e4cd4d9d7c4c647a00c3967836e6a85e7d4cbc97f55da7fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 520 nouVanaf R1 292 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Portion 137 Farm Burgershall JU 21 Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.099871852875 31.068664875988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang