Nabana Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ulani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Bianca D - Jun 2024
Algehele gradering
Sien julle gou weer!
Martin H - Apr 2024
Algehele gradering
Dis vreeslik rustig tussen die piesang landerye en uitstekende diens.
Elda K - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Lokky L - Mrt 2024
Algehele gradering
Exceptionally good.
Willie V - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Dylan V - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, vriendlik en rustig!
Segametsi P - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely place.
Ronald M - Mei 2023
Algehele gradering
Short but made more for the single traveller.
Stephan C - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerRachel G - Mrt 2021
Algehele gradering
The reception was great with such friendly staff.
Samantha B - Jan 2020
Algehele gradering
It was a lovely unit. Very friendly staff.
Nabana Lodge se terugvoer
It is kind of you to take the time to write a review, Samantha. Thank you for the feedback, it is essential for us to measure service levels. And it looks as if we hit the mark! Hope to see be able to host you again in future. Warm regards, Magda
Kalla V - Jun 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Nabana Lodge se terugvoer
Dit doen my hart sommer goed om te weet julle het so lekker hier by ons gekuier.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Liezel S - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend en netjies. Baie vriendelike ontvangs.
Nabana Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Liezel. Ons het julle kuier hier by ons net so geniet. Ek is bly jy noem die rustigheid van die omgewing so 'n lafenis van die stadsgejaag hier tussen die piesangplantasies. Hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Laura R - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful place for holidays.
Nabana Lodge se terugvoer
Thank you, Laura,
It was a pleasure hosting you here. Paul enjoyed your appreciation of the curry buffet evening!
Len P - Aug 2018
Algehele gradering
Nie baie lekker en tevrede nie.
Nabana Lodge se terugvoer
Ek is jammer dat jou ervaring so negatief was. Dit kom voor dat jy selfversorgingsfasiliteite verwag het. Nabana Lodge is egter nie n selfsorg lodge nie en dui dit so aan. Daar is nie kombuisies in die kamers nie, en daarom ook nie braaigeriewe en yskaste nie. Thyme Restaurant op die perseel verskaf keurige maaltye en die kroegie het n wye verskeidenheid yskoue drankies. Ons dui ook aan dat kamers voorsien is van dakwaaiers, nie lugversorgers nie.
Charles N - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Nabana Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Charles. Ek is bly julle het die verblyf geniet en werklik die omgewing so geniet op julle motorfietse. Om voorsiening te maak vir troeteldiere bly maar 'n tamaletjie, want anders as julle wat voortdurend iemand gehad het om by die hondjies te bly om hulle te versorg of hulle saam met julle te neem wanneer jule uitgaan, is daar wel gaste wat vir die dag uitgaan en hulle troeteldiere in die kamer toesluit. Dit is traumaties vir die diere en met niemand wat 'n ogie hou nie ook maar 'n probleem met linne en beddegoed.
Hugo M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil. Dit was wel in die week maar nie probleme gehad nie.
Lees meerNabana Lodge se terugvoer
Ja, vir die vergeet van blomme, pleit ek met groot skaamte skuldig. Ek hoop julle sal ons 'n geleentheid in die toekoms bied met 'n opvolg besoek om hiervoor op te maak. Dankie dat jy hierdie oorsig geskryf het, Hugo. Ek sal die kommentaar omtrent die kos deel met die restaurant.
Gerhard B - Des 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Nabana Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Gerard. Dit is heerlik om te weet dat dit julle beste vakansie ooit was. Sjoe, ek is jammer jy het die matras ongemaklik gevind. Ons doen regtig moeite met 'n goeie gehalte gestoffeerde, matrasbedekker juis om n goeie nagrus te verseker. Ek sal beslis ondersoek instel. Hoop om julle weer in die toekoms te onthaal hier by Nabana Lodge.
Melaney S - Jan 2016
Algehele gradering
Friendly owners, lovely views.
Nabana Lodge se terugvoer
Thank you for your review, I am glad you enjoyed your stay with us and were able to relax. There are currently no fridges in the rooms since we are a fully catered lodge, but will put it in the budget to provide in future. Hope when you come again, you will be able to enjoy this extra facility.
Irene M - Aug 2016
Algehele gradering
Kothuis nie gerieflik.
Nabana Lodge se terugvoer
Beste Irene,
Jou terugvoering word waardeer - dankie dat jy tyd ingeruim het daarvoor. Aangesien julle as a groep bespreek het het ek aangeneem julle is familie en sou dalk die gerief van die binnedeure wat toegang tot die kamers gee wou benut - ek moes eers gevra het en vra om verskoning daarvoor. Daar is net twee kothuise met hierdie gerief, die res se kamers het nie toegangsdeure nie. Omdat ons nie selfsorg is nie is yskassies nie voorsien nie, maar ek sal aandag gee aan jou voorstel. 'n Opgradering van die badkamers is geskeduleer vir volgende jaar waar die baddens vervang word met storte. Die ander geriewe sal dan ook vervang word. Ek sal nogal graag jou mening wou he rondom hier rondom.
Drienie D - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in 'n rustige omgewing met pragtige natuurskoon.
Nabana Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe komentaar. Ons is tans besig om bankies en n klein tafel te maak vir die stoepies. Die yskassie is ook n goeie idee - veral noudat die kamer semi-selfsorg is. Sien daarna uit om julle weer hier te onthaal. Groetnis
Karin R - Jul 2015
Algehele gradering
Moenie dat die eerste indrukke vanaf die pad jou afsit nie.
Dewet S - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was 'n amazing langnaweek!
Nabana Lodge se terugvoer
Baie dankie! Dit sal heerlik wees om julle ook weer hier te onthaal.
Annelie M - Des 2014
Algehele gradering
Loved it!
Vonita G - Feb 2014
Algehele gradering
Ons het iets heel anders verwag.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 137 Plaas Burgershall, JU 21 Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang