Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naboom Gastehuis / Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 16, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was.

Daar is 9 kamers, elk met sy eie privaat badkamer. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n TV met Openview-kanale en 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is ook WiFi in die kamers.

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n elektriese heining, sekuriteitskameras en parkeerplek agter 'n hek op die perseel. Indien krag- en wateronderbrekings plaasvind, is daar 'n kragopwekker en watertenk byderhand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Alta V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens. Baie rustig en gerieflik.
Jul 2024
Marinda H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie weereens, Michelle, dat julle ons met alles geakkommodeer het. Uiters skoon en gerieflik. Advies: Wat betref jou advertensie in die laaika...
Sien meer
Apr 2024
Kayla V
Besigheidsreis
5.0
Very accommodating guest house with modern features. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Hennie B
Saam met lewensmaat
4.8
Gemaklik, skoon, kragopwekker en veilig. Die eenheid was skoon en perfek geleë. Die yskas, mikrogolfoond en ketel is 'n groot pluspunt. Die bed was gr...
Sien meer
Apr 2023
Jana B
Besigheidsreis
4.4
Dit was aangenaam. Ons het lekker geslaap en sal weer Naboom Gastehuis gebruik.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5de Straat 16, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Naboom Gastehuis / Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 16, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR8u60TTdql1clCPLlBAUPc4EQq3ziVm6fVIV626E30KHjGVcm7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 16 5th Street Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -24.520780016942 28.708439789925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang