Bluemere Living
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Madeleine R - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en 'n lekker wegbreek.
Bluemere Living se terugvoer
Good day
Thank you for the review and for staying with us. It's unfortunate that you feel the amenities are vandalised, which is not the case. The specific gas braai lid you are referring to, unfortunately, had one of the screws come off and could not be found. I'm not sure what happened to it, because these things are used by guests and not by staff, and we are struggling to find the exact screw to replace it, but we will. We do our best to keep the place up to standard, and we appreciate it when guests bring such things to our attention so that they can be attended to, like this one.
Mashaba T - Feb 2024
Algehele gradering
Nothing short of amazing gateway.
Bluemere Living se terugvoer
Good day
Thank you for the review and for staying with us; we greatly appreciate it. Hope to see you again soon.
Lisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Prag akkommodasie wat ons verwagtinge oortref het.
Lees meerBluemere Living se terugvoer
Good day
Thank you for the review and for staying with us, we greatly appreciate it. Hope to see you again.
Phephile K - Des 2023
Algehele gradering
It was a fun and relaxed stay for us.
Bluemere Living se terugvoer
Good day
Thank you for staying with us and for your support, we greatly appreciate it. Hope to see you again soon.
Mignon O - Des 2023
Algehele gradering
Verfrissend en rustig.
Tanya B - Jul 2023
Algehele gradering
Was net amazing! Pragtig!
Marilieze P - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowende en luukse akkommodasie.
Carl-james V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was so lekker kuier.
Herby G - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ntombi M - Nov 2023
Algehele gradering
Good location, good host.
Karlien V - Apr 2023
Algehele gradering
Goed begin, sleg geëindig.
Lees meerNicolene L - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi dekor en baie skoon.
Madeleine R - Feb 2022
Algehele gradering
Luuks, rustig en baie mooi natuurskoon, vrolike kleurskema in die eenheid.
Wian B - Jun 2022
Algehele gradering
Luukse moderne woonstel in die hartjie van witrivier.
Clerissa J - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi verblyf.
Sankie H - Feb 2021
Algehele gradering
Peace and tranquillity.
Lees meerSantie V - Jan 2020
Algehele gradering
Luukse en veilige verblyf, sal dit enige tyd aanbeveel.
Amanda B - Jan 2020
Algehele gradering
Die idee en uitleg van eenheden is vars en prachtig, enigste aanbeveling is om die swembad te versorg wat vuil was sedert aankomen en glad die skoongemaak is in 3 Dae nie.
Gertha L - Sep 2020
Algehele gradering
Verfrissend
Bluemere Living se terugvoer
Good morning
Thank you for the review, we greatly appreciate it. It was nice having you and thank you again for choosing and staying with us.
Hope to see you again soon.
Kind Regards
John
Zesta M - Sep 2020
Algehele gradering
It is a beautiful setting and we enjoyed our stay. We went down to go and do some mountain bike training and rest and NAD Living was the perfect spot to access the forest routes.
Lees meerAltia C - Feb 2020
Algehele gradering
Die plek se uitsig is mooi en diens baie hulpvaardig, maar vir die geld wat jy betaal dink ek hulle kan gerus opskerp wanneer dit kom met skoonmaak van eenhede en geen voorsiening word gemaak indien beurtkrag gebeur nie, met beurtkrag is daar ook nie water nie.
Bluemere Living se terugvoer
Hi Altia,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons vra onverskoning vir die problem met die krag oor die naweek.
Die perseel het 'n krag opwekker wat veronderstel is om in te moet skop 5min na die krag afgaan, Ongelukkig het die kragopwekker 'n operassionele fout gehad Saterdag, en nie ingeskop nie. As gevolg hiervan kon die pompe nie water pomp na die tenks nie dus dan ook die oorsaak vir die water tekortkoming. Dit is Sondag oggend onder my aandag gebring dat die krag opwekker nie werk nie, en ons het dadelik 'n tegnikus uitgekry op dit te kom regstel. Teen 10uur Sondag oggend het ons weer water en krag gehaat in die lodge.
Maar ek vra weereens onverskoning vir die ongerief wat dit julle veroorsaak het.
Aangaande die skoonheid van die eenheid, stappe is geneem ivm die situasie na julle dit onder my aandag gebring het soos per jou boodskap aan my.
Nogmaals dankie vir jou terugvoering, altyd goed om te kan hoor waar ons verbeterings kan aanbring.
Lizan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte ontspanningsplekkie.
Hennie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend en het alles gebied wat geadverteer was op die webtuiste.
Chantelle D - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Sal vir seker weer en weer kom!
Sandra O - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, Veilig en hoogs aanbeveelbaar!
Silvia V - Sep 2019
Algehele gradering
Idyllic.
Jacobus H - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent, comfortable and luxurious accommodation.
Bluemere Living se terugvoer
Thank you very much for your proposals, we will definitely look into it. We are very happy you enjoyed your stay otherwise, and hope to see you again soon.
Regards,
Nandi
Avital N - Jan 2019
Algehele gradering
A magical getaway and definitely a place to recharge ones batteries for the new year.
Rene O - Des 2019
Algehele gradering
Baie beïndruk met verblyf.
Yvette B - Jul 2019
Algehele gradering
Troeteldiervriendelike akkommodasie.
Mmabatho M - Jan 2019
Algehele gradering
Beyond my expectations.
Anton P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Andre L - Nov 2018
Algehele gradering
A great place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
’n Goeie plek om te bly.
Ek kan NAD Living enige tyd aanbeveel. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alida S - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Marelize V - Sep 2018
Algehele gradering
Luuks en ontspannend.
Ulrich C - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik en modern.
Philette V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, goed versorg en naby genoeg aan verskeie besienswaardighede!
Andre L - Nov 2018
Algehele gradering
Impressive.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Indrukwekkend.
Baie netjiese woonstel met mooi kleure.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peter V - Nov 2018
Algehele gradering
Not clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie skoon nie.
Die ateljee, nommer 4, is soos in die foto's: pragtig, luuks en volledig. Maar dit is dit. Die ateljee was nie skoon nie (dooie vlieë op die grond, 'n klomp stof, ens.) en dit is nie skoongemaak nie (daar is aangedui dat daar 'n daaglikse skoonmaakdiens sou wees). Die een dag moes ons selfs vir handdoeke word en die vullis uitvat. Daar is nie WIFi nie, terwyl daar moes wees. Daar is 'n paar dinge wat onder die aandag van die bestuur gebring moet word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bluemere Living se terugvoer
Hello Peter,
We appreciate all comments from guests as it helps us improve our service.
I would like to point out a few things though. It is stated on the website that we don't have Wi-Fi, so this could not have been expected. Our Wi-Fi has however recently been installed and we awaiting Vodacom to connect it. We expect from our guests to use towels at least 2 days in a row, as we are like most places in SA in an area with water restrictions and have a very low water table. We are a small establishment with only 2 cleaning ladies. We clean our units in the mornings, when our cleaning staff is on duty. Should the guests be in the units for the entire morning the unit will not be cleaned unless otherwise arranged with management. In view of the comments received we will advise our guests of our cleaning policy to ensure that all guests are happy in future.
Marielize H - Jul 2018
Algehele gradering
Wow, it was great.
Rudie V - Nov 2017
Algehele gradering
Mooi, skoon en lekker rustig gevoel.
Juliane M - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meer- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang