Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluemere Living

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Madeleine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, stil en 'n lekker wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Ons het 'n jaar of wat gelede ook hier gebly en in dieselfde eenheid. Dis jammer om te sien hoe mense die geriewe verniel, die gasbraai se deksel is bv. gebroke. Ons was egter baie bly om dieselfde eenheid te kry en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Bluemere Living
Good day Thank you for the review and for staying with us. It's unfortunate that you feel the amenities are vandalised, which is not the case. The specific gas braai lid you are referring to, unfortunately, had one of the screws come off and could not be found. I'm not sure what happened to it, because these things are used by guests and not by staff, and we are struggling to find the exact screw to replace it, but we will. We do our best to keep the place up to standard, and we appreciate it when guests bring such things to our attention so that they can be attended to, like this one.

Mashaba T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Nothing short of amazing gateway. The experience was amazing, the place is clean and they give you as much privacy as possible. The staff was super friendly and it is exactly as it looks on their website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Bluemere Living
Good day Thank you for the review and for staying with us; we greatly appreciate it. Hope to see you again soon.

Lisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Prag akkommodasie wat ons verwagtinge oortref het. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die akkommodasie is pragtig en baie gerieflik. Dit het regtig ons verwagtinge oortref. Party mense het gekla oor die eenheid langs die swembad en ons het in hom gebly en dit was glad nie 'n probleem selfs op die besigste tyd van die jaar aangesien dit hoogseisoen was. Die verblyf was baie spasieus en die dekor is modern. Ons het elke oomblik geniet en kan dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Bluemere Living
Good day Thank you for the review and for staying with us, we greatly appreciate it. Hope to see you again.

Maqhawe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Perfect place to recharge. Tranquil. I had a wonderful stay at Bluemere Living. The facilities were clean, and the staff were friendly. It is a quiet place and ideal for relaxing and clearing mental clutter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phephile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

It was a fun and relaxed stay for us. We were well welcomed by John. The unit was exactly as depicted on the website. The unit is beautiful, comfortable and well catered for. The kids loved the pool right outside our door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Bluemere Living
Good day Thank you for staying with us and for your support, we greatly appreciate it. Hope to see you again soon.

Mignon O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Verfrissend en rustig. Pragtige mooi kunstige kamers! En baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Was net amazing! Pragtig! Ligging was amazing! Net 1 km uit kon ek tussen die boorde gaan hardloop. Die kamer was pragtig en gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilieze P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Asemrowende en luukse akkommodasie. Ons bly altyd by Bluemere Living, dis luuks en baie privaat. Dis rustig en netjies. John gaan altyd uit sy pad om ons te akkommodeer, en voorsien aan al ons behoeftes. Van filterkoffie tot 'n kaggel, buitestort onder die sterre en bad met 'n pragtige uitsig. Ons sal altyd terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl-james V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was so lekker kuier. Kamer was wonderlik, ons het so lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herby G
1 nag
5.0
Mrt 2023

Rustig. Rustige plek na lang dag van werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJYsOHADJu9zK8l9IpFv5h3eqOproRxw5iSwOTYtNeUa44r7myQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 1121 Drakensberg Street 6 km from White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281134587347 30.990809877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang