Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluemere Living

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bluemere Living is net buite Witrivier op ’n 40 hektaar-plaas omring deur inheemse bome en bied gerieflike selfsorgverblyf in selfsorgwoonstelle. Die bestemming bied maklike toegang na die dorp se geriewe, en is ideaal vir bergfietsryers, ouers wat naby skole in die area moet wees, sakereisigers en besoekers aan die Laeveld.

Verblyf is beskikbaar in 7 kreatiewe, kleurvolle woonstelle met slaapplek vir 2 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Elke eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging. In die winter is daar 'n gaskaggel om te gebruik.

Bluemere Living het ook 'n klein, gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Die perseel is 6,9 km vanaf Witrivier se middedorp en is 'n tuiste vir diere, soos duikers, witstertmuishonde en verskeie voëlspesies. Daar is ook verskeie bergfietsroetes vir gaste om te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Madeleine R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil en 'n lekker wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Ons het 'n jaar of wat gelede ook hier gebly en in dieselfde eenheid. Dis jammer om te ...
Sien meer
Aug 2024
Mashaba T
Saam met lewensmaat
5.0
Nothing short of amazing gateway. The experience was amazing, the place is clean and they give you as much privacy as possible. The sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Lisa D
Saam met lewensmaat
5.0
Prag akkommodasie wat ons verwagtinge oortref het. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die akkommodasie is pragtig en baie gerieflik. Dit het regtig ons...
Sien meer
Jan 2024
Maqhawe M
Saam met lewensmaat
4.6
Perfect place to recharge. Tranquil. I had a wonderful stay at Bluemere Living. The facilities were clean, and the staff were friendly....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Ajay L
4.4
Good, clean and safe. It was a great place to stay. Very safe and close to everything. Numbi Gate was a 45-minute drive. There was a ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Bluemere Living het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJYsOHADJu9zK8l9IpFv5h3eqOproRxw5iSwOTYtNeUa44r7myQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 1121 Drakensberg Street 6 km from White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281134587347 30.990809877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang