Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nadine's Cabin 2 Victory

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Nadine's Cabin 2 Victory
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natalie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F

Wonderfully situated, lovely and comfortable. Beautiful garden.

Wonderfully situated, beautiful garden and small stream. Lovely place to unwind and make memories. The hosts were wonderful and very accommodating, friendly and warm. Would definitely book again.

Louis V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Excellent!

Reception excellent and very friendly. Surroundings beautiful. Cleanliness excellent!

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer. Groete, Martin en Delene.

Nadine's Cabin 2 Victory
Estie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Ons is soos familie ontvang met opregte hartlikheid.

Dit was heerlik en rustig.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit! Groete, Martin, Delene en Nadine.

Nadine's Cabin 2 Victory
Craig B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B

Most enjoyable.

Lovely garden and setting. Friendly and helpful hosts. Good facilities. Prefab house noisy floor, very hot and verandah roof too low!

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

We have an air-conditioner for the hot days and the wooden floors are a bit noisy, as all wooden floors tend to be.

Nadine's Cabin 2 Victory
Beverley J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley J

Veilige, gerieflike verblyf naby die Tsitsikammawoud, met vriendelike gashere.

Delene en Martin het ons gul ontvang en ons het heerlik gekuier. Ons was 5 volwassenes en daar was genoeg ruimte in Victory nr. 2. Die selfsorg-eenheid is goed geleë en die uitsig op die berg vanuit die tuin is pragtig.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie vir julle baie goeie resensie. Ons waardeer dit opreg! Groete, Martin en Delene.

Nadine's Cabin 2 Victory
Liza H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza H

Ons het goed gerus en baie pret gehad in die area.

Ons het vreeslik lekker gebly! Die eienaars is rerig gasvry en het vir ons klomp raad gegee oor pretaktiwiteite in die area. Alles was mooi netjies en gemaklik. Ons wil baie graag weer terugkom!

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg. Groete, Delene en Martin.

Nadine's Cabin 2 Victory
Brian B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Great location and great value.

Delene and Martin were great hosts - always helpful and informative. The place is basic but very clean and has a heater - which we were very grateful for as one night it went down to 12 degrees! The place is very well located on a large attractive lot including their house and another rental. The parking is secured and under cover. It is a short drive away from Tsitsikama National Park, which was the main reason for our visit. The accommodation also has an attractive outside sitting and eating area. The place is definitely good value for money spent.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Hello Brian, thank you for the awesome review. We really appreciate you leaving our place in such good condition! Regards, Martin and Delene.

Nadine's Cabin 2 Victory
June S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S

Fantastic.

Beautiful setting. The hosts were friendly and made you feel at home. Definitely will be back.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Thank you so much for the awesome review. Regards, Martin and Delene.

Nadine's Cabin 2 Victory
Marc T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc T

Short 'n sweet. Great value for money, amazing village, hosts and amazing stay.

We were so pleasantly surprised. Maybe I didn't look closely enough at the pics, but it was much better than we expected. The village is beautiful and safe, the home/garden and accommodation is beautiful. It had everything we needed: aircon, braai, DSTV, WiFi, backup power, room for the kids. The place was neat, comfy, and homely. The hosts were lovely as well. I really would recommend a stay.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Thanks for your great review, Marc. We appreciate it. Looking forward to hosting you and your family again in the future!

Nadine's Cabin 2 Victory
Lloyd M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd M

Keep up the good work.

Fantastic, very nice relaxing. Peaceful and quiet. Lovely lawns and fruit trees. Will definitely return.

Nik K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nik K

Great.

Great relaxing time. Could have done more outside of the village.

Debbie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie R

Comfortable and peaceful.

Has everything you need for a great stay.

Carol T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T

Would like to return for more than 1 night.

The Nadine's Self-catering Accommodation is very comfortable and everything is provided. Hosts Delene and Martin are so helpful and informative, and their wonderful garden is a sheer delight! Look out for all the cutest little garden signs.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Thank you for the wonderful review!
Regards
Martin and Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Pieter D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Uitstekend. Plek om te bly.

Baie lekker gebly. Mooi tuin en geniet die rustigheid en die voëls wat die tuin besoek.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende review.

Nadine's Cabin 2 Victory
Angel L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angel L

Lekker mense.

Delene and Martin is baie vriendelik en ons het ons tyd baie geniet in hul accommodation.

Patrick H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Absoluut fantasties.

Vriendelike ontvangs, hulpvaardige gasheer/vrou en 'n pynlik netjiese tuin. Gerieflike en netjiese wooneenhede en elke moontlike gerief is voorsein. Veilige omgewing. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Patrick, thank you so much for the awesome review. We appreciate it. Regards. Martin and Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Louna V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna V

Rustig en veilig.

Delene en Martin het ons sommer dadelik welkom laat voel. Die tuin is 'n sielsverkwikkende ervaring. Het so lekker gekuier en gebly. Dankie vir al die advises, Martin! Voorspoed vorentoe!!

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die wonderlike resensie.

Groete
Martin en Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Dina C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina C

Uitstekende diens.

Die eenheid was baie skoon en groter as soortgelyke akkommodasie en word goed instandgehou. Die gasheer en gasvrou was baie bedagsaam en behulpsaam. Die tuin is ook uitsonderlik goed versorg.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Hello Dina, baie dankie vir die awesome resensie. Waardeer dit regtig baie. Groete. Martin en Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Kerry M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry M

Amazing - home away from home.

Staying at Nadine's Self-catering Accommodation was the highlight of our weekend in Stormsrivier. Amazing staff and an incredible room. I will most definitely be back.

Jaco A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A

Plesier in Stormsrivier.

Baie baie lekker gebly. Victory huisie is perfek vir 'n gesin. Alles wat jy nodig het. Martin en Delene is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Daar is 'n mooi, rustige tuin om te geniet. Alles in die dorpie is binne gemaklike stapafstand Ons sal graag weer daar bly.

Robert K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Een bijsonder fijne blijplek bij erg vriendelijke echtpaar.

Die twee houthuisies in die prive tuin van erg vriendelijke eienaar is baie schoon en goed uitgerus met al wat jij nodig he. Daar is Dstv en airco! Ek het daar ook die loerie gesien!

Derek O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek O

Perfect for family of four.

We use Nadine's as a stopover but it is very central for all the Storms River attractions for longer stays.

Cleffitinah M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleffitinah M

Exquisite.

If you need a place close to entertainment, book with Nadine.

Kurt M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt M

It was great, apart from having mother in law with.

We enjoyed our stay, and will easily go there again.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Haha. We would love to have you visit again, with, or without the mom-in-law.

Nadine's Cabin 2 Victory
Anton U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton U

Veilige en netjies verblyf in 'n pragtige omgewing.

Baie netjies verblyf in 'n veilge omgewing. Baie vriendelik ontvang. kan sterk aanbeveel.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie Anton. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou weer.

Nadine's Cabin 2 Victory
Dorian K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian K

Very happy with our stay at Nadine's.

Perfect for the weekend away.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Hi Dorian
Thank you so much for the good review, we appreciate it!
Regards
Martin and Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Bernelee I - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee I

Wonderlik! Die plekkie is netjies en skoon. Sal definitief weer my eerste keuse wees!

Ons het ons kuier vreeslik geniet. Sal definitief weer Nadine's Self-catering boek vir 'n volgende vakansie.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Hallo Bernelee

Baie dankie, ons waardeer dit.

Groete
Martin and Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Marthie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie M

Nadine's Self-catering Accommodation is waarde vir geld.

Martin en Delene is vriendelik en baie behulpsaam. Stormsrivier Village is 'n goeie basis vir baie toeriste-aantreklikhede in die omgewing.

Elsa S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Heerlik dankie.

Nuwe ervaring vir ons!

Armand V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Gesinsvakansie.

Het verblyf tydperk geniet by die instansie en die eienaars was baie gasvry en behulpsaam beide gronde en eenhede pynlik netjies en als op hul plek sal almal hoogs aanbeveel om hier tuis te gaan ons sal beslis weer besoek.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer


Thank you for the awesome review, happy that you enjoyed it.

Nadine's Cabin 2 Victory
Moonira D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moonira D

Our stay was lovely and relaxing. Great accommodation.

The cabin was neat and clean. The hosts were really friendly and ensured that we had a comfortable stay.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Thank you so much for the great review, we are happy to hear you enjoyed it!

Nadine's Cabin 2 Victory
Shaakirah M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaakirah M

Lovely place, friendly hosts.

Spent a night here with my family. Cute little place with every amenity thought of and catered for. Beautiful gardens and relaxing spots around the venue. But the best by far are the hosts Martina and Dalene. Very friendly, helpful and go out of their way. Can't wait to go back.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Thank you so much for the awesome review!

Nadine's Cabin 2 Victory
Ernest D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest D

Wonderlike juweel. So lekker gebly en Martin en Delene is ontsettend behulpsaam en vriendelik. Sal weer gaan.

Mooiste tuin, stil en rustig. Kan jou batterye herlaai.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Hello baie dankie vir vriendelike woorde en resensie.

Nadine's Cabin 2 Victory
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Tony D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony D

Die warm gasvryheid van Martin en Delene was opreg waardeer.

Die eienaars het ons vertel van plekke wat ons kan besoek, sowel as eetpkekke aanbeveel, wat ons wel van gebruik gemaak het. Die tuin was so netjies, met klein bordties met inspirerende spreekwoorde. Daar was 'n stroompie met 'n bankie onder die bome. Die selfsorgeenheid was netjies en skoon. Ons het ons verblyf verskriklik geniet.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Dankie Sue.

Waardeer die pragtige review !

Nadine's Cabin 2 Victory
Louisa J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa J

Friendly owners, tranquil environment and more than your monies worth.

It is great for a break away. Love the space within and so neat.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Thank you Louisa, we appreciate your awesome review.
Regards
Martin and Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Leon L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Sien sterre.

Sien sterre.

Cathy P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P

Highly recommended accommodation.

Nadine's Self-catering Accommodation is neat and clean and caters for all your needs. Deleen and Martin are wonderful hosts and welcomed us warmly and ensured that we had everything we need. We only stayed for one night but hope to return soon to further explore the environment. I highly recommend Nadine's for anyone visiting the Storms River area.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Hi Cathy,

Thank you so much for the excellent review. We appreciate it!

Regards,
Martin and Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Corne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Uitstekende verblyf!

Vriendelike ontvangs, skoon netjiese verblyf met 'n goeie ligging om omgewing te verken. Sal dit hoogs aanbeveel vir 'n wegbreek in 'n rustige dorpie.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Dankie Corne

Waardeer die goeie review!

Groete

Martin en Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Mandlakazi M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandlakazi M

I had the best stay ever with them.

Cottages are very clean, everything that you need is provided, they have a beautiful garden which just creates a special ambience. Martin and his wife are great hosts. We really didn't expect the kind of a place we got to considering the amount we paid.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review, we appreciate it!

Nadine's Cabin 2 Victory
Erica B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Baie rustig en ontspannend en absolute waarde vir geld.

Baie mooi en netjiese akkommodasie met alles wat jy nodig het tot jou beskikking. Tuin is pragtig met riviertjie wat deurloop waar jy rustig op bankie kan sit en die natuur bewonder. Baie veilig met elektriese heining rondom. Loopafstand van al die eetplekke in die dorp. Baie gasvrye eienaars, wat jou dadelik tuis laat voel. Sal definitief weer gaan en bemark aan familie en vriende.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige review!

Waardeer dit!

Groete

Martin en Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Marieta S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S

Die beste bespreking wat ons nog gemaak het. Alles omtrent die plek is fantasties.

Martin en Delene is die beste gastepaartjie waarmee jou paaie kan kruis. Ons het meer gevoel asof ons by vriende of familie aangekom het alhoewel ons verblyf net vir 1 aand was, en, ja, ons gaan beslis weer hier oorbly later in die jaar vir 'n paar dae.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Hallo Marieta

Baie dankie, ons waardeer dit.

Martin en Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Ria B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Alles wat 'n reisiger verlang. Netheid, vriendelikheid en soveel meer. Die prys is baie billik.

Ek beveel die plek met volkome gemak aan.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Hallo Ria
Baie dankie, ons waardeer dit.
Martin en Delene.

Nadine's Cabin 2 Victory
Annalize C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize C

Baie aangenaam.

Baie netjies en pragtige omgewing.

Donovan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan B

Good value for money and more than enough comfort for an overnight business stay-over.

The booking went smoothly, a proper invoice was mailed to me and the hosts were super friendly and gave good advice about the area and where to eat etc. A very early departure was not a problem for the hosts either. Not even loadshedding was an issue as a generator was fired up and kept things functioning. All around a great stay!

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Thank you, Donovan.

We appreciate the awesome review!

Regards,
Martin and Delene

Nadine's Cabin 2 Victory
Brand W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brand W

Ons het heerlik gekuier!

Nadine's het alles wat mens benodig - Martin en Dalene is baie gasvry en ons het baie lekker saam gekuier. Ek sal hulle graag weer gebruik en aanbeveel.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit!

Nadine's Cabin 2 Victory
Hannetjie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S

Tsitsikamma

Ons is hartlik ontvang deur Martine & Delene. Hulle het ons dadelik tuis laat voel. Hulle plek is baie netjies & die tuin is 'n lus vir die oog. Ons het in Faithful Cottage gebly wat baie goed ingerig is. Ons sal baie beslis weer met ons volgende kuier in Tsitsikamma daar tuis gaan.

Nadine's Cabin 2 Victory se terugvoer

Baie dankie Hannetjie, ons waardeer dit.

Nadine's Cabin 2 Victory
Keith V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

Beautiful cottage in great location.

Hospitality was wonderful. Located very well for the Tsitsikamma region. Was wonderful, clean and bright and very well equipped. Really enjoyed our stay and would definitely return.

Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-straat 38, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ffa958fa918c57bcea5920b7c020fcfba535d09625c36eee84a327734efec6c78dd42585135be32f7d158c225d81a1d18d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag (plek vir 5) 48 5 1 5 38 Formosa Street Stormsriver 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97295968388 23.887823370759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang