Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nadine's Cabin 2 Victory

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-straat 38, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 390 R1 251 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Nadine's Cabin 2 Victory bied rustige verblyf in Storms River Village en is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken.

Dié kothuis het slaapplek vir 5 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Addisionele enkelbed is in die leefarea beskikbaar. 'n Kampbedjie word ook vir babas voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met basiese toebehore, soos 'n yskas, mikrogolf, klein tweeplaatstoof, ketel en broodrooster, asook breekware, eetgerei, potte en eetgerei, toegerus. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging. Dit lei na 'n houtdek met berguitsigte en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar en die verblyf het 'n kragopwekker vir beurtkrag.

Boonop is die verblyf naby avontuuraktiwiteite, soos Zipline, tjoepry, fietshuur, perdryroetes en voetslaanroetes. Die Stormsriviermond is sowat 14 km ver en bied verskeie aktwiteite, insluitend kajak- en kanovaart deur die Stormsrivierkloof, Hangbrug-staptoere en ander dagstaptogte. Bloukrans Bungy is ook sowat 23,5 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Nadine's Cabin 2 Victory
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Formosa-straat 38, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nadine's Cabin 2 Victory het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-straat 38, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ffa958fa918c57bcea5920b7c020fcfba535d09625c36eee84a327734efec6c78dd42585135be32f7d158c225d81a1d18d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag (plek vir 5) 48 5 1 5 38 Formosa Street Stormsriver 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97295968388 23.887823370759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang