Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naftali Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 38 resensies vir Naftali Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christine D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Om by Naftali te bly is soos om tuis te kom en dan al die lekkerte en bederf te.

Dit was salig en baie spesiaal gewees.

Lene V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene V

Die verblyf en gasvryheid was fantasties.

Sien sterre.

Ilandi J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandi J

Beslis waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly. Eenheid is pragtig en skoon. Gasvrou is baie vriendelik en laat 'n mens dadelik welkom voel.

Frans V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Baie aangename verblyf waar jy so welkom voel met gasvryheid en bederfies.

Ons verblyf by Naftali was ongelooflik aangenaam. Surine doen geweldig baie moeite om jou welkom te laat voel. Naftali het 'n pragtige ligging, is baie bekostigbaar en gee sommer baie ekstra bederfies soos vrugtesap, beskuit en yoghurt. Die sonopkoms is asemrowend.

Erika K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K

Amazing.

Absoluut amazing. Surine se gasvryheid en al die spesiale touches! Sal oor en oor daar gaan bly.

Rina S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Naftali is vyfster gehalte- jy sal nie spyt wees om hier te bespreek nie.

Naftali is 'n lieflike gastehuis. Surine is die mooiste hartsmens, sy en Naftali het 'n afdruk op my en my man se harte gelaat wat ons nooit sal vergeet nie. As die lewe ons weer eendag Upington toe bring, sien ons hulle beslis weer. Dankie vir die bederfies in die yskas en my bossie kruie wat ek huistoe kon neem. Netjies en skoon, alles van die beste gehalte.

Alma V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V

Rustige, netjiese oornag geniet saam met ons kinders.

Ongelooflike gasvryheid en rustigheid ervaar by Naftali. Ons gasvrou het ons so tuis laat voel. Ons gaan vir seker weer oorbly.

Yvonne R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R

Rustig, pragtig en persoonlik.

Bitter mooi plek en vriendelike ontvangs! Tannie het ons te veel bederf! Baie dankie!

Peter F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F

Genuine privacy shrouded in luxury!

A super location! The perfect farm stay ideally suited to horse lovers. We were treated to a dedicated tour of the Friesian stud. The accommodation was five star!

Jan D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

'n Oase na 'n lang dag se reis. Ons sal graag weer wil terugkom.

Al ons verwagtinge oortref! Pragtige, gerieflike verblyf met vars blomme en allerlei bederfies. 'n Vriendelike gasvrou wat alles in haar vermoë gedoen het om ons verblyf aangenaam te maak. Voorwaar 'n stukkie paradys.

Heine M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine M

Hierdie is 'n heerlike bederfie.

Hierdie plekkie is pragtig geleë en baie mooi. Die plekkie is keurig gemeubileer en versier en is sommer net baie pragtig. Die gasvrou het ons so welkom en spesiaal laat voel. Ons het ook die mooiste sonsondergang en sonsopkoms daar beleef.

Melinda P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda P

Uitstekende verblyf.

Wat 'n pragtige juweel. Ons was hartlik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Om nie van die lekker bederfies in die yskas te praat nie. Die aandag aan detail by was opvallend.

Ivan W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan W

An amazing experience.

Amazing! The hosts are incredible people.

Izak L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L

Akkommodasie wat jou verwagtinge oortref.

Ek wens ons kon 7 sterre gee vir Naftali. Dit was 'n lieflike ervaring en een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het. Dit voel asof die gastehuis net om vir mense welkom te laat voel op hul plaas en 'n lekker tyd te verskaf, want niks was te veel moeite nie en daar was meer klein "treats" en goed om mens spesiaal te laat voel as wat ek al by enige ander akkommodasie gesien het.

Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Oornag stop.

Baie mooi plek om oor te bly. Alles baie netjies, bonus om yskas met ekstras te kry.

Lesedi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi M

We had a wonderful time with the kids, beautiful landscape, and an enjoyable atmosphere.

Excellent and perfect.

Magriet H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H

'n Oasis met hartsmense, fantasties.

Hierdie plekkie is soos 'n plekkie in die "hemel". Wat 'n ervaring en 'n voorreg was dit nie om hier te kon bly nie. Die verblyf verdien 10 sterre. Alles waaraan jy kan dink en vra, word vir jou gegee met liefde en vriendelikheid. Ek wens in my hart dat ek vir nog 'n week op die plekkie kon vertoef. Die beste van die beste is voorgesit van vars blomme, spierwit beddegoed en lekker verrassings. Ek sal aanhou skryf oor hierdie besonderse mense en so dankbaar dat hulle alles met ons gedeel het. Ek wens hulle alle sukses toe. 'n Moet om hier te gaan vertoef. Dis uitmuntend!

Anchann M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchann M

Mees pragtigste plek ooit sal enige tyd weer daar gaan bly. Dankie Surine en Peu.

Dit was die beste ervaring van my lewe. Die perde en die mooi uitsig laat alles jou ontspan, en dis 'n pragtige plek, 'n home away from home. Peu en Surine is die vriendelikste mense en ontvang mens met ope arms.

Lizelle N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle N

Beste verblyf in die kontrei! ʼn Belewenis wat my lank sal bybly. Baie dankie.

Verblyf en geriewe is uit die boonste rakke! Smaakvol ingerig met alles en meer wat mens nodig sal kry op reis of langer kuier.

Juan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Brilliant.

The tranquility was amazing. Brilliant! Beautiful place and location, with the most graceful host.

Jean-lu J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-lu J

Fantasties.

Die verblyf was baie mooi, veilig en stil.

Mark B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Ten star.

Undoubtedly the best stopover in 20 years of travelling between Cape Town and Limpopo. Great comfort, quality furnishing and decor, attention to detail, very well equipped and many extras. Serene and [REMOVED] were very friendly.

Antonio H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio H

5-star, luxurious, freedom, relaxing and free fire wood.

The ultimate in hosting guests. Friendly, caring and sincere. The accommodation is 5-star and priced very affordably. This was our last stop before heading back to Gauteng and will probably become our first stop, or we would even spend a long weekend there. The Friesian horses were a real treat. To see the host share their passion warmed our hearts as we were treated like family. The eye for decor, art and hosting skills are 5-star. The views and peacefulness are second to none. It is a destination that you must visit; you'll come back and thank me.

Naftali Guest Farm se terugvoer

It takes a positive and sincere guest and host to make a stay memorable and enjoyable! You and a friend made your stay on Naftali memorable. Thank you Antonio!

Naftali Guest Farm
Marnel J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel J

'n Oasis in die warm Noord-Kaap.

Ongelooflike verblyf! So mooi, ongelooflik vriendelik en so rustig!

Robin S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin S

Exceptional and most relaxing in this tasteful environment.

Our stay was absolutely wonderful, neat, clean and absolutely beautiful.

Harry & Annamarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry & Annamarie V

Ideaal vir 'n stil wegbreek.

Pragtige plek, stil en weg van die gewoel, goed toegerus, eienaar baie vriendelik en behulpsaam, met ekstra bederfies (blomme, vars vrugte, beskuit).

Diederick W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick W

Baie geniet op die Naftali Guest Farm.

Fantasties, beste in jare.

May W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May W

Fit for royalty, and yourself.

Naftali Guest Farm is a working farm which has been created by the hosts over 40 years. The accommodation is 5-star, and the pictures represent the accommodation, but they do not show the setting on a hill overlooking vines (well, it is Upington). Gardens with flowers and herbs are well-tended. Stables, horses and carriages fit for royalty, which would fit into Windsor with ease, are a 200m walk away. It deserves a YouTube video as a few words cannot relate to our appreciation. Please go visit, you will come away with a glow for what can be accomplished in South Africa by warm and honest folk.

Naftali Guest Farm se terugvoer

Dear May and Mike - guests always leave some energy behind. Thank you for the positive energy you left behind. The garden, the horses and the dogs … we all thrived on your positive attitude and appreciate it dearly.

Naftali Guest Farm
Suzette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Amazing.

Wonderful experience. Wonderful host and hostess. "Attention to detail" is amazing.

Naftali Guest Farm se terugvoer

Suzette - kom pluk weer en weer kruie. Dit, en die mooie sonsondergang, is my grootste geskenke aan elke gas.

Naftali Guest Farm
Nerina D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina D

Ons vakansie het op 'n hoogtepunt begin by Naftali Guest Farm!

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons sal weer daar bly.

Yvonne H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne H

7 ster verblyf sonder beurtkrag!

Naftali is 'n besonderse netjiese stukkie aarde tussen Upington en Keimoes. Daar is te veel om te noem! Ons is met ope arms ontvang, die eenheid is pragtig! Met liefde toegerus, orals pragtige blomme neergesit. Uiters pragtig met lieflike linne en varsgeplukte laventel bossie op die bed! Daar was heerlike bederfies en die yskas het genoeg goedtjies ingehad vir 'n ontbyt. Die 2 kraffies yskoue water met vars munt blare was so welkom na ons lang reis. Dit was heerlik om langs die swembad te ontspan wat net 'n paar treë van die eenheid af, geleë is. Ons het aandete bestel wat op tyd afgelewer is, op 'n silwer skinkbord en pragtig voorgesit met groente en die mees pragtige, keurige nagereg. Volgende keer bly ons langer! Dankie dat julle ons, veral my sus, so spesiaal laat voel het.

Risa N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Risa N

Rus en vrede in 'n klein paradys, was fantasties!

Dit was die beste besluit gewees om net bietjie uit die warboel te bly gedurende ons reis. Die fotos het 'n verwagting geskep en was alles wat ons gehoop het om te ervaar gedurende ons verblyf. Die eenheid was met smaak ingerig met "detail" en baie gemaklik. Dit het gevoel soos 'n huis al was ons vêr van ons huis. Dankie vir julle gasvryheid en besorgdheid, dit word nog min ervaar in vandag se gejaagde lewe.

Naftali Guest Farm se terugvoer

Om 'n gas te ontmoet is ook vir die eienaar 'n ervaring - dit was 'n mooi, opregte ervaring om julle te kon 'leer ken'. Baie dankie.

Naftali Guest Farm
Jaco B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Sal vir seker weer moeite maak om daar oor te slaap!

Een van die lekkerste plekkies waar ek al oorgeslaap het. Surine en Pue is regtig hartsmense en het hul uit hul pad gegaan om my verblyf te vergemaklik en lekker te maak al was ek vir 'n kort tydjie daar.

Shaakir A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaakir A

Awesome stay.

Friendly hosts, awesome stay. The entrance to the farm is opposite a solar power plant.

Coreen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V

Heerlik rustig.

Besonder keurig aandag aan die gerief van gaste. Baie hartlike ontvangs. Plek om na terug te gaan.

Naftali Guest Farm se terugvoer

Soms is dit juis die reisiger wat die aansporing is sodat dit vir die volgende gas 'n wonder-mooi ervaring is.
Baie dankie.

Naftali Guest Farm
Bernard F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard F

Beste gasvryheid nog ooit ervaar.

Buiten vir die uiters netjiese, skoon en stylvol ingerigte wooneenheid was die verblyf en ontvangs uit die boonste rakke. Ekstra bederfies soos ruikers, lekkergoed, braaihout en die voorreg om vars kruie te kon pluk, was onverwags en so gewaardeer. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die eienaars is onverbeterlik.

Naftali Guest Farm se terugvoer

Baie dankie… dis 'n spesiale persoon wat ook die klein spesiale vreugdes raak sien en waardeer!

Naftali Guest Farm
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Dit was die beslis die beste gastehuis waar ons nog ooit gebly het.

Ek sal die gastehuis enige tyd vir enigiemand aanbeveel. Nie net was dit bekostigbaar nie maar wat ons gekry het was uitstekend. Nie 10 uit 10 nie maar beslis 12 uit 10 volgens my.

Naftali Guest Farm se terugvoer

Dankie Pieter.
Dit was voorwaar n voorreg dat jy Elnita op Naftali gebly het.
Dit was heerlik om julle te kon ontmoet.
Surine

Naftali Guest Farm
Hartwig V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hartwig V

A most enjoyable stop-over en route from Hartbeespoort to Springbok.

You get a lot more than you expect. You could easily spend a week or more here.

Naftali Guest Farm se terugvoer

It was a privilege to have you as guests.

Naftali Guest Farm
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naftali Estate, Upington, 8805, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA723f02c95c6397431a204fa5a4cd4e318de818c9917753bf48a8c670e6b0b35b0b6acd5e0e75b769fbddd302940c3c46e6cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Naftali Estate Upington 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.6100799 21.115814925339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang