Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nag Apie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Nag Apie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jana V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Die plekkie was baie skoon en netjies. Hulle was baie tegemoetkomend met ons versoek t.o.v. ons fietse. Dit was alles wat ons nodig gehad het.

Firn S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firn S

Ons het vreeslik lekker gebly. Dankie!

Pragtig, netjies, gerieflik en veilig.

Chris F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Lekker vir net 'n wegbreek uit besige Jhb.

Baie lekker, was rustig. Plek was skoon en het alles gehad wat nodig was. Vriendelike ontvang.

Bennie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie L

Exquisite.

We had an exceptional time.

Wilna P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna P

Lekker.

Ons het die verblyf geniet. Die kombuis was goed ingerig. Ons sal egter aanbeveel dat daar meer handdoeke beskikbaar moet wees vir die beplande getal gaste.

Kelebogile P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile P

Very good.

It was really good and it was really clean, but they need to consider a gas stove because of load shedding.

Jaco C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Hoewel ons meestal in die strate was, is dit 'n stil en netjiese plekkie.

Ja, baie dankie. Dit was lekker.

Pieter J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Dit was heerlik.

Ligging is rustig en kalm en alle sentrums wat noodsaaklik is, is naby en besoekplekke.

Janke S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke S

Lovely stay.

We had a great time at Nag Apie. Great location. It was very clean and the hosts were very nice.

Michael B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal weer daar tuisgaan.

Celeste O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O

Baie ruim en netjies.

Baie vriendelike verwelkoming, netjies en ruim blyplek, sal dit graag aanbeveel.

Petru V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru V

Baie skoon, gerieflik en die ligging is perfek.

Die woonstel is baie netjies en gerieflik, die foto's doen nie die woonstel geregtigheid nie. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Jude L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jude L

Very clean, modern and excellent service.

Our stay was nothing short of amazing. The pictures you see are an understatement of the awesome quality. Close distance to all attractions around Harties. I would recommend Nag Apie to anyone who is looking for more value than they pay.

Martie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Mooi skoon en groot woonstel.

Hugo was baie behulpsaam. Trappe nie aanbeveling vir ouer persone nie.

Paul L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Ruim, netjiese, skoon verblyf in rustige omgewing.

Het verblyf baie geniet. Kon afskakel en ruim, netjiese woonstel het mens tuis laat voel. Goeie WiFi, was baie handig en kon vir ontspanning mooi, skoon flieks vind op Netflix. Sal Nag Apie maklik aanbeveel by enige iemand wat net wil wegbreek na die mooi omgewing van Hartbeespoort.

Nag Apie se terugvoer

Baie dankie Paul.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete, Stephan Jooste

Nag Apie
Gerrit B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Baie rustige omgewing.

Baie vriendelik ontvang. Behalwe die ingang wat bietjie knap is vir 'n groot voertuig is die eenheid baie netjies.

Pieter K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Uitstekend.

Dit was vir ons baie lekker om by Nag Apie te bly. Vriendelik verwelkom en die woonstel is baie netjies. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Schalk L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk L

Lekker gerieflike eenheid, baie netjies. Alles waaarvoor ons gesoek het.

Ons sal hierdie blyplek vir almal aanbeveel. Dit is bekostigbaar en die eenheid is ten volle toegerus met lekker ekstras soos lugversorger, televisie met Netflix, 'n netjiese badkamer, ens. Die self-catering opset is 'n groot bonus.

Nag Apie se terugvoer

Hallo Schalk,
Baie dankie vir jul ondersteuning en mooi resensie.
Julle is altyd welkom terug.
Groete, Stephan.

Nag Apie
Khomotjo M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khomotjo M

Satisfied.

We felt welcomed and the owner is very much friendly. I will definitely go back there.

Nag Apie se terugvoer

Hi Khomotjo,
We were delighted to host you.
Thank you for your kind words, you are always most welcome.
Regards, Stephan Jooste.

Nag Apie
Jason M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

Warm greetings as we arrived, clean, neat and beautiful accommodation. Would go back in a heartbeat.

See stars.

Nag Apie se terugvoer

Beste Jason
Baie dankie vir jul mooi resensie, en ook jul ondersteuning.
Julle is altyd welkom.
Mooi dag.
Stephan Jooste - Nag Apie

Nag Apie
Gerrit P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P

Lekker verblyf in Harties.

Het lekker gebly, goed ingerigte woonstel. 2 Staffies op die erf was die hoogtepunt, so oulik en vriendelik. Die WiFi was so bietjie stadig en het soms gesukkel om op te vang, verder geen klagtes nie.

Vicki S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki S

Aangenaam en 'n rustige wegbreek.

Area en verblyf was aangenaam, privaat en rustig. Diens was baie vriendelik en gasvry. Sal weer teruggaan.

Anthony L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L

Was very lekker and convenient.

Needed a weekend getaway and found this place suitable and close to all amenities. Will refer friends.

Renier S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S

Netjies, skoon en gemaklik.

Baie oulike plekkie. Netjies en skoon. WiFi gaan aan en af, maar kon darem gebruik. Ek sou matras van bed verander, maar verder het ons baie lekker gebly.

Annique H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annique H

Lekker en gemaklik.

Die woonplek is geleë op die perfekte plek en naby alles wat mens kan doen.

Marcus N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus N

Clean, well maintained apartment with all modern amenities you need.

Apartment was situated in a good area near shopping centers and restaurants that made it convenient. Wi-Fi worked but needs to be reset as it was constantly going on and off.

Hendrik C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik C

Baie professionel.

Was baie goed ontvang. Stephanes is baie behulpsaam.

Cecil B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecil B

Ons kuier was baie lekker.

Mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Etrecia J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrecia J

Happy clients.

Nice, clean and private accommodation.

Michelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Lekker plek om te rus, 10/10

Vriendelike gasheer, huis is toegerus met alles wat jy nodig het, WiFi is beskikbaar, lugversorging is beskikbaar, veilige parkeerplek onder 'n skadunet, ek sien uit na ons volgende besoek.

Motaung Emily M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motaung Emily M

We had a wonderful stay.

The place is wonderful and peaceful. The owners Stephan and Teresa are very friendly people. Our stay was pleasant except for the dogs I was a bit uncomfortable but every time we wanted to go out they were locked inside. Given a chance i will definitely visit again. Thank you Stephan, Teresa and Hennie who came to open for us on our arrival.

Leezel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezel V

Perfek.

Perfek, het die twee honde op die werf baie geniet. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Chanel D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel D

Was baie lekker gewees.

Die plek is baie mooi en die eienaars baie vriendelik.

Jimmy M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy M

The place is very nice and very clean, I'll definitely come back.

The owner Stephanie was very welcoming along with the two beautiful dogs, they both very friendly dogs as well. The hospitality is amazing, everything we needed was supplied to us with no hesitation.

Jean-pierre J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre J

Nagapie is die beste verblyf in Hartbeespoort.

Dit is regtig waarde vir geld en regtig naby aan alles. Die eienaar laat ’n mens dadelik tuis voel en die woonstel is gerieflik en daar is alles wat ’n mens nodig het. Elke keer as ek nou Harties toe gaan, boek ek vir seker weer in by Nagapie.

Jarries V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarries V

Ruim en rustig.

Die eenheid bestaan uit 'n sitkamer - kombuis, slaapkamer en ruim badkamer. Ek wou in Ifafi wees, so hierdie plek was ideaal geleë. Veilige parkering binne in die erf beskikbaar.

Elize G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Eienaar baie vriendelik. Eenheid was mooi skoon en goed toegerus.

WiFi het nie heeltyd goed gewerk nie.

Jj D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj D

Dis rustig, veilig en stil.

Dis 'n lekker plekkie met alles wat jy nodig het, diens is goed en vriendelik. Dis rustig en ideaal vir die wat 'n naweek van rus en vrede en net bietjie stilte wil hê.

Samantha V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

It was very nice. Friendly people.

The only thing is we forgot our cell phone charger there and have asked if the owner could send it to us via Postnet but since we've asked we can't get hold of him. His suggestion was to buy a new charger.

Mookho N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mookho N

Wonderful.

Friendly service, did not meet the owner, but her daughter, Celine, who was more than welcoming and very helpful, available whenever you needed her.

Celeste D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste D

The stay was peaceful, very private and relaxed.

The owner is very friendly.

Jordan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jordan M

Our stay was pleasant and the hosts were very friendly and helpful.

We did have some WiFi issues Saturday night, so we weren't able to watch TV as everything is WiFi-operated and had no water Saturday morning, however, the host sorted that out very quickly and was very helpful.

Charles V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Ek en my man het baie lekker gebly.

Ons was in Hartbeespoort vir 'n kursus. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer vir Nag Apie ondersteun.

Tello S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tello S

Nag Apie is a peaceful place to be. We really enjoyed our stay and the owners are very friendly. In future I would love to go back there for a holiday.

Nag Apie its not far from anything you would like to have, like entertainment or shopping or restaurants - you name it. You just take a walk. My next trip there I will stay for 2 more weeks. Thank you very much, Nag Apie. We really enjoyed our stay!

Nag Apie se terugvoer

Hi Tello,
You are most welcome to come again, you were great guests!
Regards
Stephan Jooste
Nag-Apie

Nag Apie
Selene G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selene G

Lekker plekkie vir twee.

Baie netjiese en privaat blyplekkie, gasheer en gasvrou is beskaafd en vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly. Naby aan baie besienswaardighede en winkels.

Nag Apie se terugvoer

Hi Selene,
Baie dankie vir julle ondersteuning,
Kom gerus weer!
Groete
Stephan Jooste
Nag-Apie

Nag Apie
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howitzer Laan 41, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44f72cea73e74dc3a332bcadfac6104a1d4ffbd239f82eefee9b1b171836070351b21b181c770f06be84f739239fd70525a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 41 Howitzer Avenue Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.744235840221 27.897678220902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang