Nageng Lodge Mabalingwe
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus & Katia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Nadine K - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier huis!
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dankie. Baie bly julle het dit geniet! Sien julle hopelik weer.
Rita Greeff G - Aug 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie, Rita. Dankbaar dat julle dit geniet het. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Katia en Kobus
Adele E - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige huis met alles wat jy nodig het.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna dat julle weer kom. Dankie vir die verwysing.
Belinda S - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful, tranquil.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Belinda
Thank you for taking the time to share your views. It's much appreciated. I'm glad you enjoyed it and hope to see you back next year!
Kobus & Katia
Charlene V - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons waardeer dit. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom en ook baie bly dat julle dit geniet het.
Mariska N - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte bosveldervaring!
Lees meerNageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het om kommentaar te lewer en baie bly julle het dit geniet. Soms is mens gelukkig met die olifante en dit is 'n belewenis om te sien hoe intelligent hulle is.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Immaculate M - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Glad you enjoyed it. Hope to see you back soon.
Lucille S - Des 2022
Algehele gradering
Ruim huis met al die geriewe vir 'n groot groep/familie. Swembad met lekker kuierarea.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Lucille
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons sal die steakmessse uitsorteer. Wildritte is beskikbaar en kan by ontvangs gereel word maar ons het nie 'n voertuig wat beskikbaar is nie. Die onlangse skielike toename in beurtkrag en die problematiese vooruitsigte skep 'n probleem en ons is tans besig met 'n projek om te kyk na die meriete van 'n sonkrag stelsel en hoop om dit binnekort te finaliseer.
Nogmaals dank.
Kobus en Katia
Laetitia M - Sep 2022
Algehele gradering
Perfekte plek vir naweek in die bos.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie Laetitia. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Nicole R - Aug 2022
Algehele gradering
Lekkerste wegbreekplek.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Nicole
Baie bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Kobus en Katia
Saskia L - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic house in a tranquil setting.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Saskia
Thank you for taking the time and effort to complete a review. We are pleased that you enjoyed it and look forward to welcoming you back in the near future.
Belinda C - Jun 2022
Algehele gradering
Familiereünie in die bos.
Lees meerNageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Belinda
Baie dankie vir die terugvoer. Baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer daar te sien.
Groete
Kobus En Katia
Immaculate M - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful is the perfect description.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Immaculate,
Thank you for taking the time to write a review. It is much appreciated. Always good to have guests returning. Hope to see you again next year.
Regards,
Kobus and Katia
Francois D - Apr 2022
Algehele gradering
Dis 'n wonderlike plek met baie goeie fasiliteite. Ons het baie lekker gebly.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Francois
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons waardeer dit en hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Kobus
Gideon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker familiehuis!
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Gideon, dankie vir die kommentaar.
Ons waardeer en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete, Kobus en Katia.
Margo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek saam met vriende en kinders.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie bly om te hoor julle het dit so geniet. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Marguerite K - Jan 2022
Algehele gradering
Avontuur, lekker in die natuur!
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het en hoop om julle weer daar te sien. Dankie dat u die moeite gedoen het om 'n verslag te skryf.
Dirkie V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier plek in die opelug. Fantastiese sterrehemel.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Dirkie
Baie dankie vir die terugvoer en hoop om julle weer te sien.
Groete, Kobus.
Immaculate M - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful and wonderful stay.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Immaculate,
Thank you for the review. It is much appreciated and glad you enjoyed it.
Natasha F - Des 2021
Algehele gradering
Bosveld bliss!
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie en ons sal beslis aandag gee aan die dak. Hopelik vermy ons dit in die toekoms!
Hoop om julle weer te sien.
Adri D - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige naweek geniet saam met vriende en familie. Die watergat lok baie diere op 'n gereelde basis. Baie lekker en mooi plek.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Adri,
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om u verblyf by Nageng te beoordeel. Ons waardeer dit opreg.
Ons gaan onmiddelik die steak messe aanskaf en sal ook die tekort aan badkamer hakkies/houers ens. regstel.
Groete,
Kobus & Katia
Carien S - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike familie-verblyf vir 'n naweek.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Goeiemore Carien,
Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Nogmals dank dat U die moeite gedoen het om die resensie te skryf. Ons waardeer dit geweldig.
Alles wat mooi is.
Katia
Charl G - Feb 2020
Algehele gradering
Veilige, still en luuks.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie Charl vir die positiewe terugvoer.
Sien uit om julle terug te verwelkom by Nageng.
Karen B - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely accommodation, location was amazing.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Good Day Karin,
Thanks for the review and for bringing it under our attention.
We make use of an outside cleaning service and will definitely take it up with them.
Nageng is in the bush and with August and September being very dry and windy it is difficult to keep all the lodge totally dust free.
We hope we can welcome you back soon.
Kind Regards
Rosa van der Merwe
Nageng Lodge
Annette C - Nov 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Marisa,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly ons het aan al die behoeftes voldoen. Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Rosa van der Merwe
Nageng Lodge
David D - Sep 2019
Algehele gradering
Vyfster in die Bosveld!
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi David,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
So bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom!!!
Bos Groete,
Rosa van der Merwe
Loren B - Aug 2019
Algehele gradering
Incredible weekend away...somewhere I would definitely be back to in the future.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Loren,
Thanks for the very positive review.
Looking forward to welcome you back soon.
Kind Regards,
Rosa
Adri W - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad!
Hettie E - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige groot, skoon, ruim huis alles is daar wat jy benodig.
Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Hettie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is so bly julle het julle kuier by Nageng geniet.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Rosa van der Merwe
Nageng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km vanaf Bela-Bela, Olievenfontein 404, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang