Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nageng Lodge Mabalingwe

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nadine K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike kuier huis! Heerlike kuier huis, goed toegerus en die eienaar is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus & Katia
Nageng Lodge Mabalingwe
Dankie. Baie bly julle het dit geniet! Sien julle hopelik weer.

Rita Greeff G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ongelooflik lekker. Was rerig baie lekker en mooi lodge met als wat mens se hart begeer in. Sal aanbeveel vir 'n wegbreek in die bos. Ons was net ongelukkig om nie die olifante te sien nie. Weer moet gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus & Katia
Nageng Lodge Mabalingwe
Baie dankie, Rita. Dankbaar dat julle dit geniet het. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Katia en Kobus

Adele E
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Pragtige plek, wat ten volle toegerus is. Die gasheer was die hele tyd met ons in kontak vir reëlings en inligting. Fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus & Katia
Nageng Lodge Mabalingwe
Baie bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna dat julle weer kom. Dankie vir die verwysing.

Belinda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Peaceful, tranquil. Perfectly located, quiet and tranquil. We all thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus & Katia
Nageng Lodge Mabalingwe
Hi Belinda Thank you for taking the time to share your views. It's much appreciated. I'm glad you enjoyed it and hope to see you back next year! Kobus & Katia

Charlene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing. Baie netjies. Soos op die fotos. Wonderlike tyd gehad. Sal dit vir seker aanbeveel. Die kinders en ons almal het dit vreeslik geniet. Sal definitief weer gaan. Ons familie van Australia het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus & Katia
Nageng Lodge Mabalingwe
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons waardeer dit. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom en ook baie bly dat julle dit geniet het.

Mariska N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfekte bosveldervaring! Ons het so lekker gebly dat ons sommer nog 'n aand bespreek het. Die eerste aand om die boma het die olifante die watergat reg voor die huis besoek en selfs water uit die swembad gedrink. Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Daar was ook gedurig bokke en vlakvarke by die watergat te sien. Die kinders het dit vreeslik geniet. Jy voel deel van die natuur. Die ligging is ook ideaal. Dit is naby die hoofingang en ander geriewe. Die plek is baie mooi en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus & Katia
Nageng Lodge Mabalingwe
Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het om kommentaar te lewer en baie bly julle het dit geniet. Soms is mens gelukkig met die olifante en dit is 'n belewenis om te sien hoe intelligent hulle is.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Immaculate M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Amazing. Amazing place, I'm hoping for a longer stay the next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus & Katia
Nageng Lodge Mabalingwe
Glad you enjoyed it. Hope to see you back soon.

Lucille S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Ruim huis met al die geriewe vir 'n groot groep/familie. Swembad met lekker kuierarea. Ideaal geleë vir wildritte. Geen wildritvoertuig nie. Watergat reg voor die huis waar selfs die olifante kom drink het! Genoeg en mooi eetgerei en dienborde. Belê asseblief in 'n nuwe stel steakmesse. Daar is Magneto-ligte maar bring ligte saam vir gebruik tydens loadshedding - geen generator.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus & Katia
Nageng Lodge Mabalingwe
Hi Lucille Baie dankie dat u die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons sal die steakmessse uitsorteer. Wildritte is beskikbaar en kan by ontvangs gereel word maar ons het nie 'n voertuig wat beskikbaar is nie. Die onlangse skielike toename in beurtkrag en die problematiese vooruitsigte skep 'n probleem en ons is tans besig met 'n projek om te kyk na die meriete van 'n sonkrag stelsel en hoop om dit binnekort te finaliseer. Nogmaals dank. Kobus en Katia

Laetitia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Perfekte plek vir naweek in die bos. Ons het ongelooflik lekker gekuier in hierdie huis. Die naweek was hopeloos te kort. Die eienaar en ook die werknemers by Nageng Lodge Mabalingwe was baie behulpsaam. Die kamers is ruim en die lugversorging maak die vreeslike hitte van die bos hanteerbaar. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en meer. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus & Katia
Nageng Lodge Mabalingwe
Baie dankie Laetitia. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus & Katia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km vanaf Bela-Bela, Olievenfontein 404, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC2dZ1LzknUkv1zoWVLhqtowtCL4UTcqD3UkGVHIreN33pOwcvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 10) 30 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve, 28 km from Bela Bela Number 404 Olievenfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849419 28.04262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang