Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nageng Lodge Mabalingwe

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km vanaf Bela-Bela, Olievenfontein 404, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Nageng Lodge Mabalingwe is ‘n lieflike vyfslaapkamer-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat net 2 se ry vanaf Johannesburg en 28 km buite Bela-Bela. Dis ideaal vir ‘n gesinswegbreek en natuurliefhebbers as jy rustig in die natuur en Afrika-bosveld wil ontspan.

Dié lodge beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders. Daar is 5 en suite-dubbelkamers met lugversorging. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met ‘n mikrogolf, elektriese oond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. 'n Skoonmaakdiens word voorsien. Die ruim sitkamer het ‘n kaggel en ‘n TV met DStv. Die lieflike kuierarea het ‘n ingeboude braai. Die verblyf het sonkrag.

Daar is ‘n swembad, ‘n aparte boma met ‘n ingeboude braai en ‘n vuurput met sitplek. Daar is skaduparkeerplek vir 2 voertuie. Ontspan en geniet die natuurskoon en rustigheid van die omliggende reservaat. Die vreedsame omgewing is baie privaat en stil en jy kan die inheemse fauna en flora bewonder. Wild wei ook vrylik om die lodge rond en daar is ‘n privaat watergat waar njalas, vlakvarke, impalas, sebras, koedoes, ystervarke, renosters en olifante. Die reservaat is veilige met 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 6

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Nadine K
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier huis! Heerlike kuier huis, goed toegerus en die eienaar is fantasties.
Sep 2024
Rita Greeff G
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker. Was rerig baie lekker en mooi lodge met als wat mens se hart begeer in. Sal aanbeveel vir 'n wegbreek in die bos. Ons was net onge...
Sien meer
Aug 2024
Adele E
5.0
Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Pragtige plek, wat ten volle toegerus is. Die gasheer was die hele tyd met ons in kontak vir reëlings en inl...
Sien meer
Jun 2024
Belinda S
Saam met vriende
5.0
Peaceful, tranquil. Perfectly located, quiet and tranquil. We all thoroughly enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Charlene V
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Baie netjies. Soos op die fotos. Wonderlike tyd gehad. Sal dit vir seker aanbeveel. Die kinders en ons almal het dit vreeslik geniet. Sal def...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus & Katia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km vanaf Bela-Bela, Olievenfontein 404, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Nageng Lodge Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km vanaf Bela-Bela, Olievenfontein 404, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC2dZ1LzknUkv1zoWVLhqtowtCL4UTcqD3UkGVHIreN33pOwcvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 10) 30 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve, 28 km from Bela Bela Number 404 Olievenfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849419 28.04262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang