Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nagenoeg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir Nagenoeg
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Brad S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brad S

A pleasant weekend with friends gathering around the indoor fireplace in the col.

Nagenoeg is a lovely spacious home which had everything we needed. While most of the furnishings go back a long way, they are comfortable and clean. The brand new bathroom with shower was much appreciated.

Peter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Always great.

Great thanks, just need a new kettle!

Johan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Stil en rustig! Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak en langer bly!

Dit was uitsonderlik aangenaam!

Cobus H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus H

Ek sal beslis weer by Nagenoeg oorbly!

Nagenoeg is sentraal geleë en bied 'n heerlike, rustige atmosfeer om werklik tot rus te kom in een van Suid-Afrika se juweeldorpies. Die huis bied 'n antieke gevoel en die tuin is 'n lushof wat verder bydra tot die rustige gevoel wat geskep word.

Barend G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G

Warm, charming, cozy.

The place is breathtaking. Very neat and tidy. Well located in the beautiful little village. I love the blend of modern and vintage. Only 3 problems of note: plugs and lights in 2 rooms did not work, but found an extension cord as a way around this. Although pet friendly, the little Pomeranians got out, so would recommend closing off the open spots in the fence. Thirdly, as much as it was safe, we had an encounter with a person walking up to our room in the early hours of the morning, peeking into our car, which gave us a bit of a fright. However, the police were tailing him and he ran off into the darkness. Just a suggestion that a space can be made in the yard for a car. Other than that, a wonderful experience. Our host was lovely, even putting wood for a fire to keep us warm. Thank you so much for all your efforts. The experience was really wonderful and we would come again.

Tani K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tani K

Ou-wêreld karaktervolle verblyf.

Lieflike ou huis met baie karakter. Stapafstand van als in die dorp.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lize B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Heerlike verblyf, 'n lafenis in die Karoo!

Nagenoeg is die mooiste, lieflikste ou huis, wat ongelooflik koel is as jy uit die skrille hitte van die Karoo instap. Die dekor is pragtig, en ons gesin het baie lekker geslaap op die lekker beddens. Komende van Gauteng, was ons baie benoud dat daar nie toesluit parkering vir ons Fortuner en waentjie was nie, maar ons voertuig was veilig tussen almal anders se voertuie wat ook voor die voordeure geslaap het. Nieu Bethedsa bied lekker kos, kosbare winkeltjies, en Nagenoeg is deel van die erfenis van die ryk geskiedenis van die dorpie. Kosbaar om diere (perde, bokke, skape) sommer so in die grondpad by die venster te sien verbystap. Moeilik om te glo jy leef in die hede, want Nagenoeg vat jou terug na 'n tyd toe alles net so eenvoudig was. Baie dankie! Jou diens was puik, ons het die Whatsapp video toer van die huis, en inligting oor alles te doene in die dorp, so waardeer. Ons sal vir seker weer daar oorslaap. Was 'n wonderlike ervaring.

Alida K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K

Geriefike huis, naby alles.

Netjiese, ruim huis. Mooi rustige tuin. Lieflike Karoo kalmte. Heerlik!

Vivette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivette C

Heerlik ontspan en geslaap - oorkant die pad die heerlikste lamsnek gehad!

Die huis was skoon en pragtig ingerig - gemaklike beddens en mooi netjiese beddegoed!

Kim H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Pragtig en ruim.

Die huis was skoon, netjies en baie ruim. Dis baie sentraal geleë en alles is loopafstand van die huis.

Joané L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané L

Wonderlike spasie.

Lekker groot huis met oorgenoeg plek vir 'n groot gesin of meer as een gesin. Private, groot en interessante tuinarea. Loopafstand van alle besienswaardighede.

Marian C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian C

Groot, koel huis.

Ons het baie lekker gebly in Nagenoeg. Die huis is in die middel van die dorp oorkant Waenhuis restaurant en net af in die straat van die Uil huis. Die huis is presies soos jy jou ouma se huis onthou - houtvloere, ruim koel vertrekke, groot donker sitkamer, regte novilon kombuisvloer, spens, koperraambeddens, draadstoele in die tuin. Die twee enkelbedmatrasse is net bietjie deurgelê.

Bruce C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce C

In the middle of New Bethesda.

Large house in the middle of town, so you can walk everywhere. Nicely decorated in a 60's theme. Would have been nice to have a gas plate, or the geyser heated before we arrived, as we had no power for our entire stay. So could not cook, shower, or even make a cup of tea or coffee.

Anita M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Oulike huisie om in te bly.

Alles netjies en skoon. Ons het geniet van die rustige atmosfeer. Nagenoeg is 'n oulike huisie, met 'n sekere sjarme aan dit. Alles was skoon en netjies. Ons het lekker gebly!

Martin R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin R

Waarde vir geld, gerieflik sentraal.

Die stort was 'n verassing, aangesien die weberf aandui daar is net 'n bad.

Jeantte H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeantte H

Sentraal, restaurants, besienswaardighede is in loopafstand.

Dit was skoon, voldoen aan die behoefte, ruim met goeie diens, goeie waarde vir geld en die diens was oplettend en doeltreffend. Die kamer self was goed toegerus en gerieflik. Ons was baie tevrede met my verblyf, wat basies in die middel van die dorp is met alles om te doen in loopafstand.

Hannelie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Lovely space, lovely location, lovely host - also had the best food at her Ibis restaurant.

See stars.

Gustav S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Waarde vir geld. Lekker gekuier.

Ten spyte van vloedskade en beurtkrag het ons lekker gekuier. Was die ompad werd gewees.

Jacques B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Skoon, veilig en in die middel van die dorpie regoor die eetplekke en kafee. Ongelukkig geen toesluitparkering nie, maar die dorp se buurtwag maak alles baie veilig, nie dat hulle nodig is nie, maar mens kan met n geruste hart jou kar in die straat los en weet as jy wakker word is alles nog daar, die vuurmaakplek in die huis is 'n pluspunt en die groot bad is wonderlik vir kleinkinders, die huis is veilig en ten volle omhein met 'n pragtige tuin en braaigeriewe met genoeg hoekies vir stiltetyd en kuiertjies

'n Rustige dorpie met mense met die grootste harte. Onthou kontant is koning en daar is geen petrolstasie of luukse winkels nie, bring maar muskietgoed en ekstra lekkernye, en bly asb. meer as een dag, daar is te veel om te doen.

Adelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle M

Baie Lekker.

Die huis is goed geleë. Die kinders kon self rondloop na van die plekke. Die huis het alles wat mens nodig het. Ons het ons 1 aand baie geniet.

Joan A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan A

Baie interessant en anders.

Ons het baie van die ou woonhuis gehou en die straatlewe voor die huis.

Cindy S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy S

Adequate.

Nagenoeg is quaint and interesting, but the house needs a lot of attention and can do with a thorough clean.

Marietjie E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie E

Pragtige ou plaashuis - fantasties geleë!

Regtig netjies en gemaklik. Stapafstand van alles geleë.

Sune W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune W

Alles was skoon en netjies.

Baie goed geleë. Loopafstand van alles.

Gideon H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon H

Lekker om weg te kom van die stad af.

Baie dankie aan Barbara, dit was heerlik om in Nieu-Bethesda te kom kuier. Dit is so sentraal en loopafstand van alles af. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Christiaan F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan F

Charming. Friendly village experience.

Lovely homely house. We will come again.

Hannelie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Nagenoeg het al ons verwagtinge oortref.

Dis 'n pragtige huis en baie goeie waarde vir ons geld! Barbara is 'n uitstekende gasvrou.

Deon M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou, sal beslis weer van Nagenoeg gebruik maak.

Alles wat nodig is vir verblyf vir 'n vakansie in die platteland. Die huis en buitegeriewe het alles wat nodig is vir 'n lekker kuier. Die kamers, badkamer, beddegoed, eetgerei, alles is meer as voldoende en baie netjies en skoon. Hoogs aanbeveel.

Cariena V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cariena V

Baie mooi dorpie en lekker gebly by Nagenoeg.

Ons het oornag op pad na ons eindbestemming toe en die dorpie gaan verken.

Seugnet D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Seugnet D

Lekker gevoel van 'n ou plaashuis.

Dis 'n lekker, groot huis met alles wat mens nodig het vir oornagverblyf. Pragtige dorpie.

Alwyn V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn V

Mooi en skoon maar koud.

Mooi ou huis maar het nie dieselfde gevoel van gasvryheid gekry as by ons ander slaapplekke nie.

Lieze B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieze B

Wonderlike ligging, karaktervolle huis!

Ons het baie lekker gebly dankie. Huis se ligging is wonderlik!

Anna W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anna W

Die huis is gerieflik. Linne skoon en vars asook die res van die huis. Die buitedeure kan doen met 'n opknap. Die tuin is heerlik maar kort 'n buitelig. Ek so graag buite wou sit maar dit was te donker.

Dit is wonderlik vir 'n gesin

Clive J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive J

Relaxed space to stay.

There was more than enough space and everything for self-catering. Remember to switch on the electricity or you won't have hot water.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannende plek om te bly.

Daar was oorgenoeg plek en als wat nodig is vir selfsorgverblyf. Onthou om die krag aan te sit anders het jy nie warm water nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ann G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann G

Loved the town and the house.

Money well spent in the town and accommodation.

Sune B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B

Baie lekker daar gebly!

Goeie en vriendelike diens, cute plekkie (met karakter), baie netjies, goed ingerig en lekker sentraal. Sal beslis weer daar bly!

Claire A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire A

Fantastic.

The place was easy to find, clean and very comfortable. Fully equipped. Great accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Die plek was maklik om te kry, skoon en baie gerieflik. Ten volle toegerus. Goeie verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elizma C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma C

Alles wat jy nodig het!

In die middel van Nieu-Bethesda. Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Karla J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karla J

Sentraal, goeie waarde vir geld.

Nagenoeg is in die hartjie van die dorp, so dit is heerlik om in die middel van die aksie te wees. Ek voel net die huis het 'n bietjie instandhouding en modernisering nodig, en die agtertuin het baie werk nodig. Die muskiete het ons opgevreet, maar dis natuurlik nie die huis se skuld nie. Ons het lekker gebly en sal beslis weer kom!

Bridget L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bridget L

Excellent all round.

A very comfortable stay in a fascinating dorpie.

Sannelie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sannelie P

Nagenoeg was OK.

Die ontvangs was nie baie goed nie. Daar was niemand by die oornaggeriewe nie en ons het geen kommunikasie ontvang dat ons die sleutels by 'n ander plek moes optel nie. Alles was baie deurmekaar en ongeorganiseerd.

Manie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Manie L

Verblyf was ruim en netjies.

Daar kan miskien net genoem word dat sleutel by Ibis afgehaal moet word.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiODkxMmE5LTBkODItNDBiYy04MzQ2LTNhZDY1NTA1MTQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866797280649 24.553521601483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang