Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nagenoeg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Brad S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A pleasant weekend with friends gathering around the indoor fireplace in the col. Nagenoeg is a lovely spacious home which had everything we needed. While most of the furnishings go back a long way, they are comfortable and clean. The brand new bathroom with shower was much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Always great. Great thanks, just need a new kettle!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag
5.0
Feb 2024

Stil en rustig! Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak en langer bly! Dit was uitsonderlik aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ek sal beslis weer by Nagenoeg oorbly! Nagenoeg is sentraal geleë en bied 'n heerlike, rustige atmosfeer om werklik tot rus te kom in een van Suid-Afrika se juweeldorpies. Die huis bied 'n antieke gevoel en die tuin is 'n lushof wat verder bydra tot die rustige gevoel wat geskep word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina T
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Netjiese verblyf. Gerieflike huis, sentraal en naby alles. Netjiese, ruim huis. Mooi rustige tuin. Binne stapafstand van restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend G
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Warm, charming, cozy. The place is breathtaking. Very neat and tidy. Well located in the beautiful little village. I love the blend of modern and vintage. Only 3 problems of note: plugs and lights in 2 rooms did not work, but found an extension cord as a way around this. Although pet friendly, the little Pomeranians got out, so would recommend closing off the open spots in the fence. Thirdly, as much as it was safe, we had an encounter with a person walking up to our room in the early hours of the morning, peeking into our car, which gave us a bit of a fright. However, the police were tailing him and he ran off into the darkness. Just a suggestion that a space can be made in the yard for a car. Other than that, a wonderful experience. Our host was lovely, even putting wood for a fire to keep us warm. Thank you so much for all your efforts. The experience was really wonderful and we would come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Tani K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Ou-wêreld karaktervolle verblyf. Lieflike ou huis met baie karakter. Stapafstand van als in die dorp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Alida K
1 nag
5.0
Des 2023

Geriefike huis, naby alles. Netjiese, ruim huis. Mooi rustige tuin. Lieflike Karoo kalmte. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf, 'n lafenis in die Karoo! Nagenoeg is die mooiste, lieflikste ou huis, wat ongelooflik koel is as jy uit die skrille hitte van die Karoo instap. Die dekor is pragtig, en ons gesin het baie lekker geslaap op die lekker beddens. Komende van Gauteng, was ons baie benoud dat daar nie toesluit parkering vir ons Fortuner en waentjie was nie, maar ons voertuig was veilig tussen almal anders se voertuie wat ook voor die voordeure geslaap het. Nieu Bethedsa bied lekker kos, kosbare winkeltjies, en Nagenoeg is deel van die erfenis van die ryk geskiedenis van die dorpie. Kosbaar om diere (perde, bokke, skape) sommer so in die grondpad by die venster te sien verbystap. Moeilik om te glo jy leef in die hede, want Nagenoeg vat jou terug na 'n tyd toe alles net so eenvoudig was. Baie dankie! Jou diens was puik, ons het die Whatsapp video toer van die huis, en inligting oor alles te doene in die dorp, so waardeer. Ons sal vir seker weer daar oorslaap. Was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiODkxMmE5LTBkODItNDBiYy04MzQ2LTNhZDY1NTA1MTQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 45 5 1 5 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866797280649 24.553521601483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang