Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nagenoeg

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Nagenoeg bied heerlike, ontspanne Karoo-verblyf vir 'n groep of gesin van 6 in Nieu-Bethesda.

Die huis is vir selfsorg toegerus en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 kamers het dubbelbeddens en die derde het 2 enkelbeddens. Daar is ook elektriese komberse vir die wintermaande. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond en etenstafel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n kaggel in die sitarea.

Daar is braaigeriewe buite, asook 'n lekker groot tuin waar kinders kan baljaar. Die perseel is egter nie omhein vir troeteldiere nie.

Nagenoeg is lekker sentraal geleë, net 'n paar treë vanaf Die Waenhuis, die baie gewilde venue vir troues en onthale. Gaste kan hier voetslaan, bergfiets ry en swem in die rivier, of die Kitching Fossil Exploration-sentrum, Kunssentrum of Uilhuis besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Brad S
Saam met vriende
5.0
A pleasant weekend with friends gathering around the indoor fireplace in the col. Nagenoeg is a lovely spacious home which had everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Peter B
Gesin met klein kinders
5.0
Always great. Great thanks, just need a new kettle!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Johan P
5.0
Stil en rustig! Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak en langer bly! Dit was uitsonderlik aangenaam!
Feb 2024
Cobus H
Gesin met klein kinders
5.0
Ek sal beslis weer by Nagenoeg oorbly! Nagenoeg is sentraal geleë en bied 'n heerlike, rustige atmosfeer om werklik tot rus te kom in een van Suid-Afr...
Sien meer
Jan 2024
Lize B
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf, 'n lafenis in die Karoo! Nagenoeg is die mooiste, lieflikste ou huis, wat ongelooflik koel is as jy uit die skrille hitte van die Ka...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nagenoeg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiODkxMmE5LTBkODItNDBiYy04MzQ2LTNhZDY1NTA1MTQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866797280649 24.553521601483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang