Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nagmaal-Communion Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 110, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Nagmaal-Communion Huis is 'n historiese en bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis in 'n stil woonstraat in Rosendal. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie eiendom 'n welige groen tuin met 'n houtbrandbad het.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, terwyl die derde 'n koningingrootte-bed en 'n verhoogde koningingrootte-bed het. Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n sentrale tafel met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Hierdie area het ook 'n etenstafel vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, 'n sithoekie en 'n ingeboude braai wat perfek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Dié patio lei na 'n lowergroen tuin waar gaste in die borrelbad kan ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • De La Harpe-straat 110, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Nagmaal-Communion Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 110, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafc51abad36b0edee83b5cfd722632c3a2281c5cddb5fc675ac90492cde5d30964e9e3804dd48ad31602aa3ba3c174ca098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 110 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.501920156653 27.935878936805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang