Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naguiltjie @ Wamakersvlei Beach Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 870 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Naguiltjie @ Wamakersvlei Beach Farm is een van 5 kothuise in 'n skilderagtige natuurbestemming in 'n geskiedkundige vissersdorpie net 18 km vanaf Velddrif. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne en groepe.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort. Warm water word deur gasgeisers voorsien. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis het ook 'n binnebraai en 'n etenstafel. Die huis het 'n privaat stoep met braaigeriewe en uitsigte oor die omgewing. Hout is op die plaas te koop.

Die plaas grens aan die Rocher Pan-natuurreservaat en bied 400 hektaar ongerepte natuur wat gaste met 'n bergfiets en te voet kan verken om die verskeidenheid fauna en flora te besigtig. Gaste kan ook die privaat strand van 7 km besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 870
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 870
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50abe951275f7ae30f868d474df570dbb89c567ff1864dd164c51f9a244a7615348aef7514557e906a0830effa61ef812a9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 870 per nag, vir 4 mense Hoef Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.651549 18.268841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang