Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naguiltjie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Louise R
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ons het dit baie lekker geslaap. Baie dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Baie dankie Louise. Kom maak weer 'n draai as julle in ons omgewing kom. Groete, Hannelie

Annemarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en baie huislik. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis weer daar gaan bly as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelike eienaars, maklike inboek en naby aan hoofweg. Baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Dankie vir die mooi boodskap. Dit was lekker om jou weer te sien. Glo ons paaie sal weer kruis.

Cornel M
1 nag
4.2
Jul 2024

Goeie oornag-plekkie. Gasvrye mense, uitstaande ontbyt. Ruim en goed toegerus. Nie modern nie, maar 'n pragtige badkamer. Alles skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Hallo Cornel Baie dankie! Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou weer. Groete, Heymanse

Nicolet P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Gerieflike, knus oornag. Baie dankie aan Gerhard en Hannelie vir die gerieflike oornag! Die beddens was knus met genoeg komberse en ons is bederf met 'n heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Baie dankie Nicolet. Veilige terug reis vir julle. Groete Gerhard en Hannelie

Belinda L
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2023

'n Ware juweel in die hartjie van die klein dorpie Villiers. Pragtige rustige plek met baie slaapplek en als wat jy nodig het vir jou halfpad stop see toe. Die ontbyt was absoluut ongelooflik. Dankie julle sien julle definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Baie dankie Belinda. Hoop julle vakansie was spesiaal.

Cornel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Waarde vir geld. Baie vriendelike mense en goeie diens. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Baie dankie Cornel. Sien julle weer. Groete Gerhard en Hannelie

Johann J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Baie lekker gebly. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Baie dankie Johann. Kom kuier weer by ons. Groete

Carol G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Our host Gerhard was very helpful to get us settled in. Very comfortable with all we needed for our stay. Lovely friendly little dogs that we had a lot of fun with! Especially Buksie!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Thank you so much!

Ilene K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Loved the place and owners go out their way for you. Slept well and owners are very friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie Magaretha
Naguiltjie Guesthouse
Hello Ilene, Thank you for choosing Naguiltjie. Regards, Hannelie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie
Magaretha ...

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZjBkZTlkLTEzMTEtNGY3OC04ZTY4LTQyOWI0YmM0NjMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 68 5 1 5 41 Church Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.032306873333 28.596171587706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang