Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naguiltjie Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie
Magaretha ...

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir Naguiltjie Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Uitstekend.

Ons het dit baie lekker geslaap. Baie dankie vir die goeie diens.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Louise. Kom maak weer 'n draai as julle in ons omgewing kom.
Groete, Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Annemarie K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K

Rustig en baie huislik.

Ons het baie lekker gebly. Die gasheer is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis weer daar gaan bly as ek in die omgewing is.

Ferdinand H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Vriendelike eienaars, maklike inboek en naby aan hoofweg.

Baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese eenheid.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap. Dit was lekker om jou weer te sien. Glo ons paaie sal weer kruis.

Naguiltjie Guesthouse
Cornel M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel M

Goeie oornag-plekkie.

Gasvrye mense, uitstaande ontbyt. Ruim en goed toegerus. Nie modern nie, maar 'n pragtige badkamer. Alles skoon en netjies.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Hallo Cornel
Baie dankie! Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou weer.
Groete, Heymanse

Naguiltjie Guesthouse
Nicolet P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolet P

Gerieflike, knus oornag.

Baie dankie aan Gerhard en Hannelie vir die gerieflike oornag! Die beddens was knus met genoeg komberse en ons is bederf met 'n heerlike ontbyt!

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Nicolet. Veilige terug reis vir julle.
Groete
Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Belinda L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L

'n Ware juweel in die hartjie van die klein dorpie Villiers.

Pragtige rustige plek met baie slaapplek en als wat jy nodig het vir jou halfpad stop see toe. Die ontbyt was absoluut ongelooflik. Dankie julle sien julle definitief weer.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Belinda. Hoop julle vakansie was spesiaal.

Naguiltjie Guesthouse
Cornel M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M

Waarde vir geld.

Baie vriendelike mense en goeie diens. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Cornel. Sien julle weer.
Groete
Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Johann J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Baie lekker gebly. Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar bly.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johann. Kom kuier weer by ons.
Groete

Naguiltjie Guesthouse
Carol G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G

Our host Gerhard was very helpful to get us settled in. Very comfortable with all we needed for our stay.

Lovely friendly little dogs that we had a lot of fun with! Especially Buksie!

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Thank you so much!

Naguiltjie Guesthouse
Ilene K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilene K

Loved the place and owners go out their way for you.

Slept well and owners are very friendly and very helpful.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Hello Ilene, Thank you for choosing Naguiltjie.
Regards,
Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Cathy B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy B

Dit was 'n baie lekker plekkie om te bly.

Gerhard en Hanelie is vriendelik en baie verwelkomend. Julle is tops.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Ons sal julle graag weer ontvang.

Groete,
Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Hannes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Altyd lekker om hier oor te bly. Lekker plaasatmosfeer.

Naguiltjie is vir ons 'n huis weg van die huis af. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Die ontbyt is sommer lipleklekker. Goed geleë en ideale oorstop op pad van die kus af huis toe. Sal dit met graagte aanbeveel.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie! Sien weer volgende jaar.

Naguiltjie Guesthouse
Henson F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henson F

Great

Geen probleme, gemaklik. Sal altyd weer gebruik.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Sien binnekort weer.

Naguiltjie Guesthouse
Elizna B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna B

Heerlike oornagverblyf!

Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die terugvoer.
Groete
Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Jeanette B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Excellent!

Many thanks, neat and excellent service.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Thank you.

Naguiltjie Guesthouse
Maureen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Vriendelike eienaars, netjies en goeie gasvryheid.

Die eienaar het my sommer self eerste gebel om te se waar ek sleutel kan optel. Sy was vreeslik vriendelik en gaaf.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer die terugvoer baie. Ons hoop om u weer te ontvang.

Groete
Hannelie en Gerhard

Naguiltjie Guesthouse
Owen H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Owen H

Good value. Spacious.

Convenient travel stop with ample facilities for self catering.

Paul V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Baie lekker netjies en rustig. Sal beslis weer daar bly en beveel die plek aan.

Sien sterre.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Groete, Gerhard en Hannelie.

Naguiltjie Guesthouse
Johan B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Excellent.

This is definitely one of the best B&B's that we have stayed in. The unit is fully equipped with everything you need and the place is very neat. We will definitely recommend it to anyone that wants to overnight in Villiers. The breakfast was also delicious, tasty and more than enough to quiet any hungry stomach. No Wimpy can make such a delicious breakfast. Thanks again for the hospitality of Gerhard and Hannelie. It felt like we were visiting old friends. We will definitely stay there again.

Elmarie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Warm, verwelkomende ontvangs, kothuis-atmosfeer, fantastiese ontbyt

Die huisie is genoegsaam ingerig, lekker groot yskas, groot stort. Die dubbelbed slaap heerlik. Als wat mens nodig het.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Kom kuier gou weer. Lank voor die volgende reünie
Groete vir almal

Naguiltjie Guesthouse
Karen O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

Om in Naguiltjie tuis te gaan het gevoel soos om tuis te wees. Die ontbyt was uit die boonste rakke!

Uitstekende diens, plattelandse vriendelikheid en baie netjies en skoon. Groot ontbyt heerlik voorberei.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Karen, mooi 2019 vir julle.
Groete, Hannelie en Gerhard.

Naguiltjie Guesthouse
Christo V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Heerlik.

Aangename Afrikaanse omgewing. Boere gasvryheid. Heerlike ontbyt na die pragtige gekraai van die werfhaan. Welgedaan Gerhart en Hannelie. Ons het vreemdelinge aangekom en as vriende vertrek.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie,dit was lekker om julle te ontvang en ons waardeer die terugvoer.
Groete
Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Riaan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Dit was absoluut die moeite werd.

Dit het ons verwagting oortref. Baie netjies en goed toegeruste woonstel. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Riaan, ons waardeer julle terugvoer opreg.
Mooi jaar vir julle!!
Groete,
Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Hannes V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Absoluut fantasties.

Die lekker plaasatmosfeer laat mens lekker ontspan. Die eienaars baie gasvry en die ontbyt uitstekend.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer baie. Mooi bly!

Naguiltjie Guesthouse
Herman V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Netjies, vriendelik. Jou huis weg van die huis af.

Sien sterre.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, terugvoering word baie waardeer. Groete Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Kobus J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Vriendelike mense wat uit hulle pad gaan om jou tuis te laat voel.

Ek is baie beïndruk met die diens. Ons het baie vroeg gery en sou nie ontbyt maak. Hannelie het egter steeds vir ons 'n kospakkie gereed gemaak.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Dankie Kobus. Ek is bly die kossies was lekker. Kom kuier weer met die volgende kompetisie.

Naguiltjie Guesthouse
Babsie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie G

Waarde vir geld.

Is volledig toegerus met alles wat jy nodig het en die plekkie is baie netjies. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat wil oornag in Villiers. Die ontbyt wat bedien is was ook heerlik, smaakvol en oorgenoeg om enige honger maag te stil.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het hier by ons kom kuier.
Groete.

Naguiltjie Guesthouse
Stephen C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C

Briljant.

Baie gawe mense en skoon plek.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Dankie, ons waardeer dit baie,

Groete
Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Ken P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ken P

Baie aangenaam met besonderse ontbyt.

Vriendelik ontvang deur Gerhard. Rustig en netjies met baie goeie ontbyt.

Andries C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C

Baie lekker plaasontbyt.

Baie baie lekker en netjies. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel en sal vir seker weer daar slaap.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Ons is dankbaar dat julle dit geniet het. Mooi bly!

Naguiltjie Guesthouse
Hannes V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Die beste van die beste.

Absoluut fantasties en lekker.

Dave F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave F

More than expected, will definitely go back.

First class hosts from time we arrived, clean, comfortable accommodation including kitchen and lounging area. The breakfast was excellent. We will definitely overnight there again.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Thanks you Dave.

Naguiltjie Guesthouse
Tess B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B

Vriendelike mense wat moeite doen. Skoon en netjiese plek.

Sien sterre.

Hugh D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh D

Will recommend to friends and family.

Pleasantly surprised. Home away from home.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Thank you!!

Naguiltjie Guesthouse
Thomas P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P

Was 'n lekker hoë gehalte, plattelandse ervaring, wat nie gou vergeet sal word nie!

Vir die dorpie is hierdie 'n baie lekker gastehuis ervaring gewees. Met aankoms, kan mens nie anders as om te voel dat jy in 'n tydreis voertuig is nie. Alles lyk nog soos in 19 toet! Die gastehuis is baie aangenaam, ontbyt was ongelooflik! En die omgewing is iets uit 'n storieboek! Baie dankie, en ons sal weer kom.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Naguiltjie Guesthouse
Riekie O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie O

Uitstekende waarde vir geld en uitmuntende, vriendelike diens.

Ek kan verblyf by Naguiltjie vir enige iemand aanbeveel. Ek is vriendelik verwelkom by my kar, al was dit reeds na agt in die aand en ek is gehelp om my bagasie binne toe te dra. Elke moontlike gerief was daar en dit was pragtig skoon en netjies. 'n Bonus was om uit die warm bad op 'n mat i.p.v n koue vloer te kon klim. Ek het eers nee gesê vir ontbyt, omdat ek vroeg wou ry, maar my gasvrou was bereid om 6 uur in die oggend vir my ontbyt te bring! Ek het egter so lekker geslaap dat ek eers half agt ontbyt geneem het en ek was behoorlik verras deur, wat my gasvrou "net iets ligs" genoem het. Dit was 'n heerlike en groot bederf. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap as ek die kans kry. Baie dankie Gerhard en Heidi.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit opreg.
Groete,
Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Frans D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Baie gasvry en netjies.

Het my verstom aan die dorp met al die diere in die erwe. Regte plaasgevoel.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie. Groete, Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Hannes V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Baie lekker, bekostigbaar en netjies.

Tweede keer dat ons hier oornag. Kom weer in September en bly dan langer. Die eienaars is baie vriendelik en al kon hulle nie daar wees nie het hulle nogtans baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Armand D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D

Absoluut aangenaam.

Ons sal werklik weer graag by Naguiltjie wil kuier. Die gasvryheid en behulpsaamheid van die gestuur was uitstaande. Die heerlike ontbyt was iets wat ons sal ook lank sal onthou.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Groete Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Koot P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koot P

Puik.

Ons was vriendelik ontvang, Gerhard het ons met ons bagasie gehelp. Ons het deur die dag voor ons aankoms telefonies gepraat en was verwelkom deur Gerhard en Hannelie. Hannelie maak die lekkerste ontbyt. Ek kan dit nie in een sin beskryf nie, dit is onmoontlik. Hulle diens was puik. Hulle was nie haastig om van ons ontslae te raak nie. Ons het gevoel ons was tuis, maar net weg van die lawaai van die stad. Baie dankie.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer. Die visse roep. Groete

Naguiltjie Guesthouse
Xtream Safety J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xtream Safety J

Veilig, baie vriendelike diens en rustig.

Fantastiese ervaring en vriendelik diens.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, groot waardering vir terugvoer.
Groete
Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Suzelle B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Suzelle B

Netjies en skoon.

Naguiltjie is 'n baie lekker oornagfasiliteit, vra gerus as julle ver pad ry om julle ontbyt in te pak as "padkos" was rêrig lekker gewees. Dankie vir julle gasvryheid.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Naguiltjie Guesthouse
Karen W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Friendly, warm and comfortable. Wonderful breakfast!

Thank you for especially allowing us to bring our little dog. It was a great stop for us travelling after work and so close to the N3. Following day, Joburg was only an hour and a half away! Thank you for wonderful early breakfast on a freezing morning.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Thanks!! It was a pleasure

Naguiltjie Guesthouse
Alet E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet E

Wonderlike gasvryheid, skoon en netjies.

Wonderlike mense. Pragtige, skoon plek. Heerlike ontbyt. Waarde vir geld!

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle resensie baie!.
Groete, Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Uys L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys L

Vriendelike ontvangs en bereidwilligheid van eienaar om mens gemaklik te laat voel.

Mens voel gemaklik en verwelkom. Uitstekende ontbyt!

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit opreg.
Groete Gerhard en Hannelie.

Naguiltjie Guesthouse
Carla S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Baie vriendelik verwelkom, baie netjies, gerieflik en wonderlike ontbyt!

Ons is met ope arms by Naguiltjie ontvang en die mense was baie vriendelik. Huisie was baie skoon en netjies. Baie gerieflik gebly en die ideale plek vir oorslaap op pad see toe. Hannelie het vir ons ontbyt pakkies gemaak uit die boonste rakke en ons het heeldag daaraan gesmul! Sal verseker weer by Naguiltjie oorslaap! Baie dankie!

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie, dankie, ons waardeer dit baie en dit was lekker om julle hier te ontvang. Groete en alles wat mooi is vir julle! Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Nicolien V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolien V

Netjies en vriendelik.

Veilig.

Eunice M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M

Baie netjies

Baie netjies en ruim met die beste plaas-ontbyt!

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie. Groete Gerhard

Naguiltjie Guesthouse
Gavin V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V

Great hospitality and fabulous breakfasts!

Hosts were great and went out of their way to ensure that we were comfortable and happy. Will definitely support this establishment again if the need arises.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende gasvryheid en 'n asemrowende ontbyt!

Die gashere was wonderlik en het uit hul pad gegaan om te verseker dat ons gemaklik en gelukkig was. Sal definitief hierdie instansie weer ondersteun indien nodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Thanks!

Naguiltjie Guesthouse
Wileen A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wileen A

Baie lekker plekkie.

Dankie vir die gasvryheid. Lekkerste ontbyt!

Hercules F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules F

Value for money and very quiet. Awesome and very friendly owners.

In the first place, value for money, and very quiet. Everything was very neat and all was available, but when the breakfast arrive on the Saturday morning, we could not believe our eyes to the amount, variety of the food. It was prepared with love and the owner and his wife went to the extreme. We could not finished all of it. The same for the Sunday too. On arrival they greet us welcome and show our rooms and when we depart, they greet us. We will definitely stay there on the next visit again. Awesome.

Elne B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne B

Ons het heerlik gebly!

Baie dankie vir die gasvryheid, ons het sommer baie tuis gevoel.

Velka L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velka L

Fantastiese waarde vir geld en puik kliëntediens.

Uitstekende waarde vir geld!

Petrus S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Fantastiese diens!

Ons is baie vriendelik ontvang en alles is gedoen om ons welkom te laat voel en diens te verskaf, insluitende internet-toegang. Die wegneem-ontbyt was gereed voor ons vertrek 06:00 die volgende oggend en was regtig uit die boonste rakke!

Nadine D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine D

Vriendelik en netjies!

Die kamer was lekker groot en baie skoon. Die kombuisie ten volle toegerus. Die ontbyt was heerlik en goeie waarde vir geld. Hulle het selfs 'n kampkot en beddegoed vir ons baba gehad!

Naguiltjie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie! Dit was lekker om julle hier te hê!

Groete,
Gerhard en Hannelie

Naguiltjie Guesthouse
Magda B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Ons het dit baie geniet.

Baie netjies, alles wat mens nodig het (en meer) is daar. Heerlike ontbyt gekry. "Tannie Hannelie" is baie vriendelik.

Bennie S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Deur en deur die moeite werd.

Dit is regtig 'n plek om aan te beveel. Alles baie gerieflik, mooi skoon en op standaard. Eienaars is twee pragtige mense wat uit hulle pad gaan om 'n mens te help en ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Riana R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Ons het 1 nag oorgebly by Naguiltjie op pad na die Drakensberge as 'n familie.

Fantastiese plattelandse gasvryheid. Die eenheid is pragtig gemeubileer met genoeg ruimte vir 'n gesin van 4. Die kombuis is volledig toegerus, daar is DStv met alle kanale. Ruim badkamer met bad en stort. Goeie bedlinne met stewige matrasse en ons het soos baba's geslaap in die stilte en rustigheid.

Annemarie F - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie F

'n Gerieflike, stopplek oppad Durban toe.

Baie tuis gevoel. Die heerlikste padkos is vir ons gesin ingepak toe ons sommer baie vroeg die volgende oggend moes ry.

Hermanus D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus D

Genotvol en aangenaam!

'n Lieflike halfweghuis op pad see toe.

Amelia H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Outydse plattelandse gasvryheid!

Hartlike dank aan die gasheer en gasvrou vir al die moeite en gasvryheid tydens ons verblyf. Ontbyt was uit die boeke, en in 'n lekker stil en veilige area. Sal beslis weer daar oornag en dit aanbeveel vir vriende.

Peter D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Excellent value for money

Great place en-route to the South Coast from Zimbabwe. Excellent value for money, lots of space and a huge breakfast included. Very clean spot, with a very good mattress.

Johan M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Het rustig gebly en sal weer bespreek as ek in daardie wêreld is.

Rustig, gemaklik en goeie diens. Sal met liefde weer daar bly.

Marianne V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne V

Baie bevredigend!

Ons personeel doen maandeliks onderhoud vir die Departement Waterwese en ons gaan hulle beslis elke maand hier laat oorslaap.

Patricia E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia E

Die ontbyt was vyfster; baie moeite is gedoen.

'n Stil en rustige plattelandse dorpie; jy hoor nie eers 'n motor ry nie. Die volgende oggend hang 'n digte mis oor die plek, so mooi jy's nie lus om op te staan om jou reis voort te sit nie.

Kim J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J

A lovely place to stay, hosts so gracious and the accomodation was great and good value.

We stayed 2 night - 2 moms and 2 young girls - and the accommodation was perfect for us. Easy to find, clean and the hosts made us feel very welcome. Will stay there again and happy to recommend to anyone. Décor not modern but very comfortable. Thanks for a great 2 nights.

Casper D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Baie goeie waarde vir geld en opregte Vrystaatse gasvryheid. Dankie Gerhard!

Ek was geweldig verbaas deur die tipe verblyf en diens by Naguiltjie in Villiers. Die diens is baie goed, kos van baie goeie kwaliteit en waarde, en ek het selfs 'n kans gehad om te gaan draf langs die Vaalrivier. Ek sien julle weer!

Casper D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Gasvryheid, gasvryheid, gasvryheid! Heerlik.

Soos die vorige keer, het ek regtig lekker gebly. Naguiltjie is nie die luukste B&B waarby ek al gebly het nie, maar is steeds netjies en alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar. Die gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars laat mense baie tuis voel.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZjBkZTlkLTEzMTEtNGY3OC04ZTY4LTQyOWI0YmM0NjMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 68 5 1 5 41 Church Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.032306873333 28.596171587706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang