Nahoon Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanmore-weg 43, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nahoon Studio bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstelletjie wat aan die hoofhuis grens waar die eienaars woon. Die woonstel is in Nahoon in Oos-Londen geleë, net 1,7 km van die strand en Nahoonrivier af.
Die woonstelletjie het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n dek wat 'n uitsig oor die tuin bied.
Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die ligging bied toegang tot restaurante en 'n Spar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bonnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Stanmore-weg 43, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Nahoon Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanmore-weg 43, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap