Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naisar Holiday Home and Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashstraat 3, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Naisar Holiday Home and Apartment is in Primrose in Germiston geleë en is sowat 15 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word in 'n huis met 4 slaapkamers en in 'n woonstel met 2 slaapkamers aangebied.

Die huis het slaapplek vir 9 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank, die derde kamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorgdoeleindes, en 'n sitkamer. Die huis beskik ook oor gratis WiFi.

Die gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer vir 'n 5de gas. Daar is ook 'n badkamer en 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorgdoeleindes.

Daar is 'n sonverhitte swembad en 'n lieflike tuin op die perseel waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Gaste het ook toegang tot parkeerplek. Die perseel is sowat 15 minute vanaf Festival Mall waar gaste kan gaan ysskaats. Gold Reef City, Emperor’s Palace, Wild Waters, East Gate Mall, Bedfordview Mall, Greenstone Mall en East Rand Mall is ook 'n besoek werk en is lekker naby. Die perseel is stapafstand vanaf Pick n Pay, KFC, Debonairs, Spur, Shoprite, winkels, banke en parke.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ashstraat 3, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink Naisar Holiday Home and Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashstraat 3, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba172cbf820e8422ba689854c2008ee83a2e011b44f6d46820e3ef4f65b1b906f6a4d7a9e32eb03dde37d60fd40dd1b848c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 3 Ash Road Primrose 1401 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -26.184277 28.163193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang